Invloed Kerk

Invloed Kerk | Preke

Religion AF ↓ 240 episodes

Versterk jou geloof, verbreed jou hoop en verdiep jou verhouding met God. Hier kan jy God beleef, voel jy behoort en leer hoe om jou wêreld te beïnvloed. Dit alles in jou taal.

Author

Invloed Kerk

Category

Religion

Podcast website

invloedkerk.org.za

Latest episode

Jun 28, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Krip, Koning en die Mes | Geseënde Kersfees 25.12.2022

Voor Jesus gekom het om te red, het Hy gekom om te regeer. Hy is die Koning, die Christus en die Mesias. Luister saam na wat is die hoof boodskap van Kersfees. Boodskap deur Pastoor Morné Steenekamp ___________ Hulp | Navrae | Skakel In: https://invloedkerk.org.za/toonbank/ Bydraes: https://invloedkerk.org.za/gee/ Preke: https://invloedkerk.org.za/preke/ Facebook: https://www.facebook.com/invloedk...

Sye van Seën | Geseënde Kersfees 18.12.2022

Wat as God se seën nie net alles soet is nie, maar ook suur. Boodskap deur Pastoor Morné Steenekamp ___________ Hulp | Navrae | Skakel In: https://invloedkerk.org.za/toonbank/ Bydraes: https://invloedkerk.org.za/gee/ Preke: https://invloedkerk.org.za/preke/ Facebook: https://www.facebook.com/invloedkerk

Die Seën van Kersfees | Geseënde Kersfees 12.12.2022

Verstaan ons nog die seën van Kersfees of het die sin "Geseënde Kersfees" nog diep betekenis? Ontdek weer wat die is die seën van God en hoe ons dit kan bekom. Boodskap deur Pastoor Morné Steenekamp ___________  Hulp | Navrae | Skakel In: https://invloedkerk.org.za/toonbank/ Bydraes: https://invloedkerk.org.za/gee/ Preke: https://invloedkerk.org.za/preke/ Facebook: https://www.facebook.com/in...

Liggies Kyk | Kerssangdiens 04.12.2022

God het ons nie geroep om na liggies te kyk nie, maar eerder om lig te wees. Moenie die krag van jou lig onderskat nie.  Boodskap deur Pastoor Morné Steenekamp ___________  Hulp | Navrae | Skakel In: https://invloedkerk.org.za/toonbank/ Bydraes: https://invloedkerk.org.za/gee/ Preke: https://invloedkerk.org.za/preke/ Facebook: https://www.facebook.com/invloedkerk

Huwelik | Duiwel steel my ander halfte | Weerstaan 27.11.2022

Die huwelik kan jou grootste seën of grootste seer wees. Maak seker jou huwelik is vry van die duiwel se verwoesting en vol van God se vreugde. Boodskap deur Past. Morné Steenekamp Hulp | Navrae | Skakel In: https://invloedkerk.org.za/toonbank/ Bydraes: https://invloedkerk.org.za/gee/ Preke: https://invloedkerk.org.za/preke/ Facebook: https://www.facebook.com/invloedkerk

Duiwel Kuier Langsaan | Weerstaan 21.11.2022

Ons is goed bewus wanneer die duiwel besig is in iemand anders se lewe. Wat doen ons wanneer die duiwel begin steel en verwoes in iemand langs ons se lewe? Hoe help ons hulle? Hoe verander ons hulle? Hoe red ons hulle? Boodskap deur Pastoor Morné Steenekamp Hulp | Navrae | Skakel In: https://invloedkerk.org.za/toonbank/ Bydraes: https://invloedkerk.org.za/gee/ Preke: https://invloedkerk.org.za/pre...

Belangrikheid van Balans | Weerstaan 14.11.2022

Sonder balans sal ons nie kan loop nie, sal atlete nooit hulle volle potensiaal uitleef nie en sal ons ook nooit God se wil tenvolle sien nie. Leer hoe om balans te handhaaf in die geveg teen die vyand.  Boodskap deur Past. Tommie Arpin Hulp | Navrae | Skakel In: https://invloedkerk.org.za/toonbank/ Bydraes: https://invloedkerk.org.za/gee/ Preke: https://invloedkerk.org.za/preke/ Facebook: ht...

Stem of Staan | Weerstaan 09.11.2022

Sit God eerste. Voor jy die duiwel kan weerstaan moet jy eers vir God staan. Vandag volg ons iets net as ons dit kan verstaan. Kan jy saam God staan al kan jy nie saam Hom stem nie? Boodskap deur Past. Morné Steenekamp _________ Hulp | Navrae | Skakel In: https://invloedkerk.org.za/toonbank/ Bydraes: https://invloedkerk.org.za/gee/ Preke: https://invloedkerk.org.za/preke/ Facebook: https://www.fac...

As Die Duiwel Klop | Weerstaan 30.10.2022

Het jy geweet die duiwel het 'n gunstelling woord? Ons het 'n vyand wat by ons wil kom steel. Leer om sy stem te identifiseer en hom te weerstaan. Boodskap deur Past. Morné Steenekamp _________ Hulp | Navrae | Skakel In: https://invloedkerk.org.za/toonbank/ Bydraes: https://invloedkerk.org.za/gee/ Preke: https://invloedkerk.org.za/preke/ Facebook: https://www.facebook.com/invloedkerk

Uitnodiging | Beginpunt 23.10.2022

Al ooit gewonder wat is God se 10jaar plan? Jesus het ons duidelik geleer waarmee Hy gaan besig wees en wat Hy gaan bou. Hy nooi ons uit om saam aan Sy droom te bou. Hulp | Navrae | Skakel In: https://invloedkerk.org.za/toonbank/ Bydraes: https://invloedkerk.org.za/gee/ Preke: https://invloedkerk.org.za/preke/ Facebook: https://www.facebook.com/invloedkerk

Moet Nie Ophou Nie | Beginpunt 17.10.2022

Geloof is moontlik die mees misbruikte, verwarrende en mishandelde term in godsdiens. Dié term is nie ekskusief vir Christene nie. Dit is 'n vermoë wat God aan almal gegee ongeag wat jy glo. Hulp | Navrae | Skakel In: https://invloedkerk.org.za/toonbank/ Bydraes: https://invloedkerk.org.za/gee/ Preke: https://invloedkerk.org.za/preke/ Facebook: https://www.facebook.com/invloedkerk

Onbeskryflik | Beginpunt 10.10.2022

Het jy al probeer onderhandel met God? God begeer niks van jou nie, Hy begeer net iets vir jou. So hoe weet ons of ons verhouding met God reg is? Hulp | Navrae |Skakel In: https://invloedkerk.org.za/toonbank/ Bydraes: https://invloedkerk.org.za/gee/ Preke: https://invloedkerk.org.za/preke/ Facebook: https://www.facebook.com/invloedkerk

Rol van Reëls | Beginpunt 25.09.2022

Meeste van ons benader die Bybel met vrees of skuldgevoel. Tog was God se reëls destyds ontvang met vreugde en seën. Luister saam na God se hart oor Sy reëls en hoe ons dit behoort te ontvang. Hulp | Navrae |Skakel In: https://invloedkerk.org.za/toonbank/ Bydraes: https://invloedkerk.org.za/gee/ Preke: https://invloedkerk.org.za/preke/ Facebook: https://www.facebook.com/invloedkerk

Vertroue | Beginpunt 18.09.2022

Is my saak met God reg? Gaan ek hemel toe? Is God kwaad vir my? Die is vrae wat nie uniek is aan ons tyd nie. Luister saam hoe ons vertroue in God alles kan verander. Hulp | Navrae | Skakel In: https://invloedkerk.org.za/toonbank/ Bydraes: https://invloedkerk.org.za/gee/ Preke: https://invloedkerk.org.za/preke/ Facebook: https://www.facebook.com/invloedkerk

Die Probleem | Beginpunt 11.09.2022

"Niemand is perfek nie. Almal maak foute." Jesus het nie gekom vir mense wat foute maak nie, maar vir sondaars. Leer saam hoe jou sonde 'n deur is vir meer van Jesus. Hulp | Navrae | Skakel In: https://invloedkerk.org.za/toonbank/ Bydraes: https://invloedkerk.org.za/gee/ Preke: https://invloedkerk.org.za/preke/ Facebook: https://www.facebook.com/invloedkerk

Iets het Gebeur | BeginPunt 04.09.2022

Alles het 'n beginpunt, selfs jou geloof. Dalk het jou geloof by die verkeerde punt beign. Dalk het jou geloof 'n oor-begin nodig. Leer saam waar ons geloof behoort te begin.  Hulp | Navrae | Skakel In: https://invloedkerk.org.za/toonbank/ Bydraes: https://invloedkerk.org.za/gee/ Preke: https://invloedkerk.org.za/preke/ Facebook: https://www.facebook.com/invloedkerk

Leer van My | Sag en Lig 28.08.2022

Ons sluit die reeks af met "Leer van My". Jesus leer ons in die Bybel hoe om soos hy te wees. Ons gebruik sy voorbeeld hoe om nederig te leef en sy manier van doen te leer. Sy Woorde en Sy Dade. Hulp | Navrae | Skakel In: https://invloedkerk.org.za/toonbank/ Bydraes: https://invloedkerk.org.za/gee/ Preke: https://invloedkerk.org.za/preke/ Facebook: https://www.facebook.com/invloedkerk

Vyand van Rus | Sag & Lig 21.08.2022

God se belofte na Sy rus staan nogsteeds. In ons reis na 'n lewe van Jesus se sag & lig is God se rus. Daar is wel een ding wat ons kan weg hou van God se rus.  Hulp | Navrae | Skakel In: https://invloedkerk.org.za/toonbank/ Bydraes: https://invloedkerk.org.za/gee/ Preke: https://invloedkerk.org.za/preke/ Facebook: https://www.facebook.com/invloedkerk

Maak Vol | Sag & Lig 14.08.2022

As jy jou lewe moet beskryf, sal jy woorde gebruik soos Sag & Lig? Wanneer ons Jesus reg volg, ongeag ons lewenssituasies, sal ons siel altyd vol bly. Leer hoe om jou tenk vol te maak en Sag & Lig te leef. Hulp | Navrae | Skakel In: https://invloedkerk.org.za/toonbank/ Bydraes: https://invloedkerk.org.za/gee/ Preke: https://invloedkerk.org.za/preke/ Facebook: https://www.facebook.com/invlo...

Ontmoeting deur Bemoediging | Een op 'n slag 07.08.2022

Moenie onderskat wat God kan doen met een bemoedigende woord nie. Ons lewe in 'n tyd waar almal vinnig kan fout vind met ander, maar die norm onder God se kinders moet eerder die taal van bemoediging wees. Hulp | Navrae | Skakel In: https://invloedkerk.org.za/toonbank/ Bydraes: https://invloedkerk.org.za/gee/ Preke: https://invloedkerk.org.za/preke/ Facebook: https://www.facebook.com/invloedkerk

Kruisings | Een op 'n slag 31.07.2022

God se "Een op 'n slag" oomblikke is nooit beplan nie. Dit daag gewoonlik op as 'n onderbreking van jou dag. Met wie se paaie kuis jy? Hulp | Navrae | Skakel In: https://invloedkerk.org.za/toonbank/ Bydraes: https://invloedkerk.org.za/gee/ Preke: https://invloedkerk.org.za/preke/ Facebook: https://www.facebook.com/invloedkerk

Begin met Naby | Een op 'n slag 25.07.2022

Jesus is die invloedrykste persoon wat al ooit geleef het, want Hy is die persoon wat die naaste gekom het. Jesus het die wêreld verander deur naby te kom aan die mensdom. Naby aan die seer, naby aan telleurstelling en sondes. Hoe naby kan jy nog kom aan die mensdom? Hulp | Navrae | Skakel In: https://invloedkerk.org.za/toonbank/ Bydraes: https://invloedkerk.org.za/gee/ Preke: https://invloedkerk....

Fokus | Een op 'n slag 17.07.2022

Ons begin `n nuwe reeks. 1 op `n slag. In hierdie reeks kyk ons hoe Jesus een person op `n slag red. Is die nie die voorbeeld wat hy vir ons gee om ons verkykers te gebruik om een persoon op `n slag na Hom toe te bring nie.  Hulp | Navrae | Skakel In: https://invloedkerk.org.za/toonbank/  Bydraes: https://invloedkerk.org.za/gee/  Preke: https://invloedkerk.org.za/preke/  Facebo...

Vandag is die dag 10.07.2022

Word opgewonde want vandag is die dag wat God vir jou iets groots beplan. Vandag is die dag wat ons opnuut weer `n verhouding bou met God. Word opgewonde want Vandag is Die Dag. Hulp | Navrae | Skakel In: https://invloedkerk.org.za/toonbank/  Bydraes: https://invloedkerk.org.za/gee/  Preke: https://invloedkerk.org.za/preke/  Facebook: https://www.facebook.com/invloedkerk

Ek is klaar met Angs 03.07.2022

Almal het op een of ander tyd angs ervaar in hul lewens. Ons vra God: Deursoek my, O God en ken my hart; toets my en ken my onrustige gemoed. (PS 139:23) Ek is nou klaar met Angs. Hulp | Navrae | Skakel In: https://invloedkerk.org.za/toonbank/ Bydraes: https://invloedkerk.org.za/gee/ Preke: https://invloedkerk.org.za/preke/ Facebook: https://www.facebook.com/invloedkerk

Listen to the Invloed Kerk | Preke podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.