Invloed Kerk

Invloed Kerk | Preke

Religion AF ↓ 240 episodes

Versterk jou geloof, verbreed jou hoop en verdiep jou verhouding met God. Hier kan jy God beleef, voel jy behoort en leer hoe om jou wêreld te beïnvloed. Dit alles in jou taal.

Author

Invloed Kerk

Category

Religion

Podcast website

invloedkerk.org.za

Latest episode

Jun 28, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Bal laat val | Kry God se Aandag 19.06.2023

Daar is ‘n gesegde tussen krieketspelers “drop catches loose matches”. Ons as Vaders het ‘n klomp verantwoordelikhede, maar as ons dit laat val gaan ons die lewensspel verloor. Leer hoe om die druk van die lewe te oorwin sonder om ‘n bal te laat val. https://invloedkerk.org.za/ #liefvirGod #liefvirmense #Jesus #Godsien #Gebed #Godseaandag #invloedkerk

Gebed | Kry God se Aandag 11.06.2023

Every great movement of God can be traced back to a kneeling figure – D.L. Moody. Ons word genooi om God te sien beweeg in ons lewens, maar dit verg gebed. https://invloedkerk.org.za/#liefvirGod #liefvirmense #Jesus #Godsien #Gebed #Godseaandag #invloedkerk

Gee om | Kry God se Aandag 05.06.2023

Jesus se dissipels word nie uitgeken deur hulle Bybelkennis, gawes van die Gees of selfs gebed nie; Maar deur liefde vir ander. https://youtu.be/Y8oZP7rteCs #liefvirGod #liefvirmense #Jesus #Godsien #Godseaandag #invloedkerk

Word warm | Kry God se Aandag 28.05.2023

Die Heilige Gees bied leiding vir elke gelowige. Tog ken min mense Sy stem en Sy werke. Sonder die Heilige Gees is dit onmoontlik om God werklik te ken. #pinkster #HeiligeGees #Jesus #Godsien #invloedkerk

Jou rede | Kry God se Aandag 22.05.2023

Om iemand se aandag te kry vra dat jy uit die boks moet dink of iets spesiaal moet doen. Wat moet ons doen om God se aandag te kry? Hoe kry sekere mense dit reg dat God hulle gebede beantwoord en ander nie? Luister gerus na dié boodskap. https://invloedkerk.org.za/ #invloedkerk#Godseaandag#gebedewatwerk#Godsien

Doen dit weer | Moedersdag 15.05.2023

Sou dit nie lekker wees om alles wat die lewe jou mee gooi op die eerste probeer slag reg te kry nie? Maar kom ons wees eerlik, dit vat meer as een probeer slag en baie meer as net een gebed om struikelblokke in jou lewe te oorkom. God soek nie perfek nie. God soek probeer weer. https://youtu.be/tbo1BA5GleI #invloedkerk#godisgoed#jesusleef#kerk#woorde#hierkanjydieherebeleef#moedersdag#doenditweer#...

Dans in die maanlig 07.05.2023

Ons almal soek sonskyn-oomblikke van God af. Dis die tye wanneer lewe sin maak en lekker is. God soek mense wat selfs Hom kan vind in die duisternis. Mense wat God se lig sien en ervaar al is lewe duister. Mense wat ‘n dans-in-die-maanlig leefstyl het. https://youtube.com/live/f2J0wAuMHj8 #invloedkerk#godisgoed#jesusleef#kerk#woorde#hierkanjydieherebeleef#maanskyn#godselig#godislig

Waarborg van woorde | Paasfees 2023 30.04.2023

Die woorde wat ons gebruik bepaal die waarborge wat ons kry. Ons praat óf lewe óf dood. As volgelinge is dit ons verantwoordelikheid om lewe te praat. https://invloedkerk.org.za/ Boodskap deur Jonathan Müller. #invloedkerk #godisgoed #jesusleef #kerk #woorde #hierkanjydieherebeleef

Fynskrif | Paasfees 2023 23.04.2023

91% van mense lees nie die fynskrif in ‘n kontrak nie. God se Verbond, Sy kontrak, het ook fynskrif. Sy fynskrif hou soveel seën in. https://invloedkerk.org.za/ #invloedkerk #godisgoed #jesusleef #kerk #fynskrif #hierkanjydieherebeleef

Die Kontrak | Paasfees 2023 16.04.2023

Is jy ‘n Christen, maar jy voel jy mis uit op ‘n meer persoonlike verhouding met God? God se kontrak kan dit in sekondes verander. God praat nog altyd kontraktaal.    #diekontrak  #diewarekontrak  #invloedkerk  #verbond  #Jesus  #paasfees  #nelspruit  #kerk

Bid Johannes 17 | Gebedsbyeenkoms | Paasfees 2023 09.04.2023

Al ooit gewonder hoe Jesus dit reg gekry het om vir 33 jaar sonder sonde te leef, elke gedagte was rein en elke besluit in God se wil? Gebed was Jesus se antwoord. Vandag kyk ons na Jesus se gebed en hoe ons ook hoe ons is Sy wil kan bid en leef. Boodskap deur pastoor Morné Steenekamp https://youtu.be/GBE-N-0y304 #God#gat#geloof#paasfees

Jou God Gat | Goeie Vrydag | Paasfees 2023 07.04.2023

Ons almal leef met 'n gat wat ons probeer vul. Meeste keer is hierdie soektog na vervulling juis ons ondergang. God is al een wat ons kan vervul. Dit is Sy genade geskenk aan ons. Dit is waaroor Paasfees gaan. Boodskap deur pastoor Morné Steenekamp https://youtu.be/Y-7zEcYCjwc #God#gat#geloof#paasfees

Hartaanval | Hoogmoed 03.04.2023

Elke hoogmoedige van hart is vir die Here 'n gruwel; sekerlik, hy sal nie ongestraf bly nie. Hoogmoed is die begin van afgodery. Wees nederig, en maak dit n leefstyl. https://invloedkerk.org.za/#invloedkerk #hartaanval#hoogmoed#geloof#beskermjouhart

Hartaanval | Vrees 27.03.2023

Die vyand se taal kan geken word deur vrees. Vrees is sy manier om ons te laat vergeet dat God ons nooit alleen sal los nie. Volgende keer as vrees aan jou hart se deur kom klop, stuur jou geloof om oop te maak. https://invloedkerk.org.za/#invloedkerk #hartaanval#vrees#geloof#beskermjouhart

Hartaanval | Wanorde 19.03.2023

ñ Lewe in wanorde gaan newe effekte oplewer. Dit sal dieselfde wees as om fiets te ry met stukkende speke . Speke soos emosies, intellek, liggaam, verhoudings, finansies en werk moet deur God gelei word om sodoende orde en vloei in jou lewe te verseker. https://invloedkerk.org.za/#invloedkerk #kyknajousiel#geestelikefietswiel#fietswiel#balans

Hartaanval | Jouself 12.03.2023

Die grootste krisis as dit kom by die hart, is jouself.  Jy is jou eie grootste vyand! As jy die Here se vrede wil beleef, moet jy jou doel met ywer najaag.  https://invloedkerk.org.za/  #invloedkerk #jouself

Hartaanval | Nog 05.03.2023

Sodra ons dink ons moet nog besittings, geld of iets anders bekom voor ons tervrede kan wees, het ons dalk lief vir mammon geword. Leer hoe om in God se wil leef met jou besittings.  #invloedkerk  #nog #more

Hartaanval | Angs 26.02.2023

Ons lewe in ‘n tyd waar mense meer angs beleef as van ooit tevore. Werke, finansies, drome, toekoms, kinders, vrese, keuses, ons is meer ingelig as ooit, maar meer onvervuld, maar God bly met ons.  #invloedkerk #angst

Ontmoet vir God | Aanbidding | Invloed word 3 19.02.2023

Besef jy dat jy alle antwoorde sal vind by die ontmoetings tent? As jy raad wil hê, kom. As jy My wil beleef, kom. Hy sal jou vrae beantwoord.   #invloedkerk

God is met ons | Getuienis | Invloed word 3 12.02.2023

Leef God nog? Doen Hy nog wonderwerke? Is God nog goed? Luister saam na die stories in die storie van Invloed Kerk wat getuig dat God leef, God red en God goed is.  #invloedkerk

Huis van gebed | Jesus word ook kwaad | Invloed word 3 05.02.2023

Ons almal is keelvol vir roof in ons dorp en in ons land. Jesus word ook kwaad oor roof, maar die roof in Sy kerk. Word herinner waaroor kerk gaan en hoekom dit belangrik moet wees vir elkeen van Sy kinders. Laat die roof stop.  Boodskap deur Pastoor Morné Steenekamp  #invloedkerk

Potlood Verwagting | Kan jy dit sien? 29.01.2023

Skryf jy jou verwagtings in pen of potlood? God se pad na ons verwagtings is dalk buite die boks. Is jy nog aanpasbaar? Wat soek jy meer, God se wil of jou verwagtinge. Preek deur pastoor Morné Steenekamp

Valse Verwagting | Kan jy dit sien? 23.01.2023

Van ons glo nie daarin om met 'n hoë verwagting te leef nie, want dit maak dat jy net diep telleurgestel word. Sommige van ons het al ons verwagtinge in God geplaas en dit het gelyk asof die Here nie moeite doen om jou te beloon nie. Leer hoe om jou verwagting hoog te hou deur valse verwagtinge te vermy. Boodskap deur pastoor Morné Steenekamp http://invloedkerk.org.za/

Verwagting | Kan jy dit sien? 15.01.2023

Almal begeer dat God iets doen in hulle lewens, tog beleef so min mense dit. Sien God dinge doen in jou lewe wat Hy nog nooit van tevore gedoen het nie. Hy begeer dat jy Hom sien. Boodskap deur Pastoor Morné Steenekamp

Jaar van Lig 08.01.2023

Jesus roep ons om die lig vir die wêreld te wees, nie die wêreld te verander nie. Doen wat jy kan doen om iemand se oomblik te verlig. Skyn God se liefde. God sal jou lig gebruik om die wêreld te verander soos Hy goed dink. 2023...'n jaar van Lig.  Boodskap deur Niel Beyleveld ___________  Hulp | Navrae | Skakel In: https://invloedkerk.org.za/toonbank/ Bydraes: https://invloedkerk.org.za...

Listen to the Invloed Kerk | Preke podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.