Invloed Kerk
Invloed Kerk | Preke
Versterk jou geloof, verbreed jou hoop en verdiep jou verhouding met God. Hier kan jy God beleef, voel jy behoort en leer hoe om jou wêreld te beïnvloed. Dit alles in jou taal.
Author
Invloed Kerk
Category
Podcast website
Latest episode
Jun 28, 2026
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Verwondering | Verlore Geskenke 17.12.2023 40:57
Ons almal leef met verwagtings. Wat verwag God van ons? Hy verwag dat ons leef in verwondering.
Vrede | Verlore Geskenke 13.12.2023 40:03
Vrede op Aarde. Die stelling klink uiters belaglik of daar is ‘n besonderse waarheid hierin vasgevang. Leer hoe ons kan leef met Hemelse vrede in ‘n wêreld van onrus.
Vreugde | Verlore Geskenke 04.12.2023 34:41
Kan jy onthou watter geskenk jy vir Kersfees gekry het 12jaar terug? Die kans is goed dat jy deur die jare jou Kersgeskenke op een of ander manier verloor het. Net so kan ons die geskenke wat God vir ons gegee het ook verloor. Het jy nog jou geskenk van vreugde? Boodskap deur Past. Morné Steenekamp
Nog | Jesus + 26.11.2023 42:08
Die HERE - in al sy glorie - daag op, elke dag, en gee vanuit SY groot liefde vir jou alles wat jy nodig het. Maar is dit genoeg vir my en vir jou? Jy hét, maar jy wil beter hê as wat so-en-so het… Word jy ingesluk deur jou soeke na nog? Boodskap deur Nadja Cilliers ___________ Hulp | Navrae | Skakel In: https://invloedkerk.org.za/toonbank/ Bydraes: https://invloedkerk.org.za/gee/ Preke: https://i...
Materialisme | Jesus + 19.11.2023 43:50
Daar is min goed soos finansiële druk wat mense se lewens kan verwoes. Dis uiters belangrik vir ons as kinders van God om geld te verstaan soos God doen. Anders gaan die liefde vir geld ons beheer en nie God nie. Dit is die bron van alle kwaad. Boodskap deur Past. Morné Steenekamp ___________ Hulp | Navrae | Skakel In: https://invloedkerk.org.za/toonbank/ Bydraes: https://invloedkerk.org.za/gee/ P...
Skynheiligheid | Jesus + 13.11.2023 53:10
Skynheiligheid is een van min dinge wat Jesus so streng en gereeld aangespreek het in Sy tyd op Aarde. Ons moet na hierdie waarskuwings luister sodat ons verhouding met God nie onder dieselfde besoedeling lei nie.
Jesus + 07.11.2023 30:32
Is Jesus nog genoeg? Of volg jy Hom net vir wat jy by Hom kan kry? Ons lewe in ‘n tyd waar mense Jesus wil ken, omdat Hy ons sal beskerm, seën, genees ens. Dis asof ons meer belangstel in die plus gedeelte as in Jesus self. Leer hoe om weer verhouding met Jesus te bou sonder die plus. Boodskap deur Past. Morné Steenekamp ___________ Hulp | Navrae | Skakel In: https://invloedkerk.org.za/toonbank/ B...
Bomb Squad | Eindstryd 30.10.2023 51:51
Ons almal wil heeltyd die groot oomblikke sien. Ons wil sien hoe ons lewens verander op ‘n groot manier, ons wil God beleef op ‘n groot manier, ons begeer dat ons kinders groot mylpale behaal, besighede groot projekte trotseer en ons so kan ons aanhou. God is ook begaan oor groot, maar hy toets of jy reg is vir die groot in die klein. Kan jy nog die klein goed reg kry in God se oë? Want die wen is...
Game Plan | Eindstryd 23.10.2023 56:48
Hoeveel keer het jy al ‘n plan vir jou lewe gehad en dan werk dinge nét nie uit nie. Hoe kom jy by ‘n plan uit wat werk? Jy, op jou eie, kan nie. Jy moet by die Een wat die plan van die lewe geskryf het uitkom. God se GAME PLAN is die plan wat ons moet volg en waarop ons kan bank. Boodskap deur Nadja Cilliers.
Die Afrigter | Eindstryd 16.10.2023 34:43
Almal van ons speel ‘n game wat ons die lewe noem. Hoe mens in die lewe wen, verskil van mens tot mens. Maar Jesus maak dit duidelik dat daar ‘n definisie is wat bepaal of jy wen. Die vraag is; Speel jy die regte game?
Wat is die game? | Eindstryd 09.10.2023 48:37
Almal van ons speel ‘n game wat ons die lewe noem. Hoe mens in die lewe wen, verskil van mens tot mens. Maar Jesus maak dit duidelik dat daar ‘n definisie is wat bepaal of jy wen. Die vraag is; Speel jy die regte game? #invloedkerk #churchonline #game #Godisgoed
Veg Saam | Saam is Beter 02.10.2023 44:14
Daar bestaan nie ‘n huwelik wat toevallig net werk of sonder moeite net meer geseën is nie. Jy gaan moet veg vir jou huwelik. Leer wat is God se reëls vir die huwelik en hoe om daarvolgens te veg.
Geniet Saam | Saam is Beter 24.09.2023 44:32
Seks // ‘n Geskenk wat God vir ons gee, maar wat lewens kan verwoes as ons dit nie reg gebruik nie. Leer hoe om die geskenk van seks te geniet soos God dit bepaal het. Die preek is nie vir kinders of onvolwassenes nie.
Vertrou Saam | Saam is Beter 18.09.2023 1:44:01
Gretha Wiid en Morné Steenekamp gesels oor hoe om teleurstellings, seer en wantroue in die huwelik te oorkom.
Verskil Saam | Saam is Beter 10.09.2023 54:30
Mans en vrouens verskil dag en nag van mekaar. Hoe kan ons eenhoud behou en bevorder as ons so baie verskil? Leer vandag hoe om saam te bly in julle verskille.
Soek Saam | Saam is Beter 04.09.2023 49:27
Om getroud te wees is nie genoeg nie. Om onder een dat te bly is nie genoeg nie. Om kinders ted eel is nie genoeg nie. God begeer eenheid, want saam is beter
Gehoorsaamheid | Dit het my lewe verander 28.08.2023 43:09
‘n Kar sonder brandstof is doelloos, so ook longe sonder asem, damme sonder water, boot sonder ‘n stuur en geloof sonder dade. Gehoorsaamheid is die tweede belangrikste deel van ons verhouding met God. . . . #church #jesus #churchonline #invloedkerk
Geloof | Dit het my lewe verander 21.08.2023 45:35
Daar is soveel mylpale en ervarings wat ons definieer. Oomblikke wat jou lewe verander het. God het deur al die eeue hoofsaaklike 2 elemente gebruik om mense geestelik te verander. Hierdie elemente sien jy in ons en ons geloofhelde se lewens....#church #jesus #churchonline #invloedkerk
Sien jy dit? 14.08.2023 45:25
Gym. Vriende. Kar. Foon. Klere. Sport toerusting. Spieel…gewig verloor. Ons besef nie eers ons sien onsself nie #godsien #invloedkerk #churchonline #church
Witklip | Een Klein Klippie, Baie Groot Gevolge 07.08.2023 38:32
Sou die lewe nie soveel makliker gewees het as ons al die leuens van die wêreld, wat ons as klippe ronddra, net kon neersit en die witklip met jou nuwe naam op, wat die VADER jou gee, kon optel en werklik in dit lééf nie. #church #churchonline #invloedkerk #southafrica
Rivierklip | Een Klein Klippie, Baie Groot Gevolge 30.07.2023 42:55
Al manier hoe ons God tevrede kan stel is deur geloof. Hoe weet ons of geloof sterk is of nie? #invloedkerk #Eenkleinklip #klippe #Godsien#gevolge#nagevolge#klippie#church #liefvirGod #liefvirmense #Jesus #Godsien #Gebed #Godseaandag #churchonline #nelspruit
My Graf Sy Klip | Een Klein Klippie, Baie Groot Gevolge 24.07.2023 45:56
Al manier hoe ons God tevrede kan stel is deur geloof. Hoe weet ons of geloof sterk is of nie? #invloedkerk #Eenkleinklip #klippe #Godsien#gevolge#nagevolge#klippie#church #liefvirGod #liefvirmense #Jesus #Godsien #Gebed #Godseaandag #churchonline #nelspruit
Klip in jou pad | Een Klein Klippie, Baie Groot Gevolge 16.07.2023 43:31
Jy kan God se seen ontvang met ‘n slegte gemoed en jou gemoed sal die seisoen definieer nie God se seen nie. Leer hoe om deur lewe te gaan met die regte gemoed sodat God se seën jou lewe kan bepaal #gevolge #nagevolge #klippie #church #liefvirGod #liefvirmense #Jesus #Godsien #Gebed #Godseaandag #invloedkerk #churchonline #nelspruit
Vyandige Vestings | Een Klein Klippie, Baie Groot Gevolge 09.07.2023 52:29
Die Bybel is vol stories van klippe. Van ‘n klip wat ‘n reus verslaan na ‘n klip wat weg gerol is leer ons groot les reg deur naamlik een klein klip kan baie groot gevolge hê. Genoeg klein klippe kan selfs vestings vir viand bou. Leer saam om die regte klein klippe in jou hart te dra. #gevolge#nagevolge#klippie#church #liefvirGod #liefvirmense #Jesus #Godsien #Gebed #Godseaandag #invloedkerk #chur...
Hier na Daar | Kry God se Aandag 25.06.2023 41:14
Ons almal het al gehoor “God het ‘n plan met ons lewens.” Die vraag is: hoe kry ons ons lewens van hier na daar? Vandag gee ons praktiese, Bybelse raad oor God se plan vir jou lewe https://youtu.be/jF1mBOEGuac #liefvirGod #liefvirmense #Jesus #Godsien #Gebed #Godseaandag #invloedkerk
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.