InVia Gemeente
InVia Gemeente
InVia is a contemplative community based in Stellenbosch and Cape Town in the Western Cape. We are passionate about the journey of transformation in wholeness.
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Happy Hour: Karmanade deur Frieda van den Heever / 13 Nov 2022 14.11.2022 24:06
Happy Hour: Karmanade 13 November 2022 Preek deur Frieda van den Heever Baie dankie vir almal wat steeds bydra! Om hierdie week by te dra kliek hier: https://pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK
Jesus: weg of Weg? deur Frieda van den Heever 07.11.2022 18:36
Hierdie boodskap is deel van ons reeks "Maak Jesus Vry As...".
I Deny The Resurrection - pierre 07.11.2022 9:18
I Deny The Resurrection - pierre by InVia Gemeente
Allesiele Dag deur Pierre du Plessis // 6 Nov 2022 07.11.2022 29:00
Allesiele Dag 6 November 2022 Preek deur Pierre du Plessis Baie dankie vir almal wat steeds bydra! Om hierdie week by te dra kliek hier: https://pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK
Maak Jesus Vry As... Teenwoordigheid deur Theo Geyser 31.10.2022 15:02
"Ek (Theo) is nie verbaas dat Jesus sy dissipels moes vra: “Maar wie sê julle is Ek?”, want wat ons baie keer van Jesus sê, is nie wie Jesus is nie. In die volgende reeks gaan ons gesels oor hoe om Jesus vry te maak van ons eie voorveronderstellings en konstrukte. Meister Eckhardt het mense so leer bid: “God rid me of God”, waarmee hy bedoel dat ons ook erns moet maak met ons eie afleidings en ide...
Oordenking: Genade Ongeforseerd saam met Frieda 31.10.2022 7:42
Oordenking: Genade Ongeforseerd saam met Frieda by InVia Gemeente
Rus... kan mens dit eet? deur Frieda van den Heever / 30 Okt 2022 31.10.2022 31:11
Rus... kan mens dit eet? 30 Oktober 2022 Preek en liturgie deur Frieda van den Heever Baie dankie vir almal wat steeds bydra! Om hierdie week by te dra kliek hier: https://pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK
Exit: Met 'n Braambos met Theo Geyser 24.10.2022 15:54
"Stay always within the boundaries where God’s love can reach and bless you. Wait patiently for the eternal life that our Lord Jesus Christ in his mercy is going to give you." Jude 1:21 TLB
Oordenking: en-JOY saam met Frieda 24.10.2022 8:14
Oordenking: en-JOY saam met Frieda by InVia Gemeente
Hier vir ‘n rede: ‘n Gesprek oor roeping deur Ds Marina Strydom // 23 Okt 2022 24.10.2022 28:45
Hier vir ‘n rede: ‘n Gesprek oor roeping 23 Oktober 2023 Preek deur Ds Marina Strydom Baie, baie dankie vir almal wat getrou aanhou om ons te ondersteun! Om hierdie week by te dra kliek hier: https://pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK
Oordenking: 'Hoeveel Te Meer' saam met Pierre 18.10.2022 6:50
Oordenking: 'Hoeveel Te Meer' saam met Pierre by InVia Gemeente
EXIT: Na Die Woestyn deur Frieda van den Heever 18.10.2022 18:24
"Ek weet (voor my siel) my siel is aan God verkleef, maar om te sterf aan al my illusies is ongemaklik, selfs seer. Daar’s ‘n skrif wat sê: “En jy moet dink aan die hele pad waarlangs die Here jou God jou nou veertig jaar lank in die woestyn gelei het tot jou verootmoediging en beproewing, om te weet wat in jou hart is.' "
Ons geloof sit in ons lywe deur Ds Louis van der Riet / 16 Okt 2022 17.10.2022 24:30
Ons geloof sit in ons lywe 16 Oktober 2022 Preek deur Ds Louis van der Riet Skriflesing: Psalm 139 Dankie vir almal wat ons as gemeenskap ondersteun - finansieël en op ander maniere! Om hierdie week by te dra kliek hier: https://pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK
EXIT: Met Rigting deur Theo Geyser 10.10.2022 15:49
"Ek is geleer dat die Here ‘n roeping vir almal het. Jy kan dit nie sommer vir jouself kies nie, dis God-gegewe. Ons taak in hierdie lewe is dan om dit te ontdek, selfs al moet jy jou eie drome prysgee. Om hierdie belangrike taak te ignoreer, en ontrou aan jou roeping te wees, kan jou baie pyn in hierdie lewe kos. Daar is iets belangrik in hierdie gedagtegang, maar vra ook na ‘n kritiese refleksie...
Die Melaatse Samaritaan deur Johan Beukes / 9 Okt 2022 10.10.2022 32:54
Die Melaatse Samaritaan 9 Oktober 2022 Preek deur Johan Beukes Super dankie vir almal wat gee! Om hierdie week by te dra kliek hier: https://pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK
Oordenking: Net 'n Saadjie Is Genoeg - pierre 03.10.2022 10:10
Oordenking: Net 'n Saadjie Is Genoeg - pierre by InVia Gemeente
Mostertsaad en Wraak deur Pierre du Plessis // 2 Oct 2022 03.10.2022 23:15
Mostertsaad en Wraak 2 October 2022 Preek deur Pierre du Plessis Om hierdie week by te dra kliek hier: https://pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK
'n Beter Lewe: Martha en Maria deur Johan Geyser 26.09.2022 48:24
Johan Geyser van Mosaïek Gemeente kuier by ons! Luister gerus ook na die bevestiging en ordening van Deon Meiring en Francois van der Merwe as leraars in ons gemeente
Groei waar jy geplant is deur Ds Marina Strydom // 25 September 2022 26.09.2022 30:24
Groei waar jy geplant is 25 September 2022 Preek deur Ds Marina Strydom Dankie vir almal vir julle bydraes! Om hierdie week by te dra kliek hier: https://pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK
Oordenking: Siel Doders saam met Frieda 19.09.2022 10:41
Oordenking: Siel Doders saam met Frieda by InVia Gemeente
Wanneer Het Jy Ophou Sing? Lofliedere deur Deon Meiring 19.09.2022 17:24
"’n Lofpsalm soos Psalm 40 borrel eintlik spontaan oor met lof. In dieselfde asem roep die psalm nog steeds om hulp ook. Dit kom vanself, sonder om eers deur die sogenaamde regte kanale te gaan."
God: ons mede-lyer deur Frieda van den Heever // 18 September 2022 19.09.2022 29:08
God: ons mede-lyer 18 September 2022 Preek deur Frieda van den Heever Dankie vir almal vir julle bydraes! Om hierdie week by te dra kliek hier: https://pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK
Wanneer Het Jy Ophou Sing? Pyn: Die broeigrond van Lof deur Frieda van den Heever 12.09.2022 19:09
"Enige mens wat al die omsluitende druk van ‘n donker bui of pyn geken het, kan dankbaar wees vir die openhartigheid én moed van die mede-lyer in die Psalms en Psalm 77 is geen uitsondering nie. Dit lyk byna soos twee psalms in een: een van inwendige stryd en een van troosryke herinnering."
Wit of swart,my kind is Jesus in jou hart? deur Pierre du Plessis / 11 Sept 2022 12.09.2022 25:50
Wit of swart,my kind is Jesus in jou hart? 11 Sept 2022 Preek deur Pierre du Plessis Dankie vir almal vir julle bydraes! Om hierdie week by te dra kliek hier: https://pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK
Oordenking: 'Dit Wat Verlore Is' - pierre 12.09.2022 8:41
Oordenking: 'Dit Wat Verlore Is' - pierre by InVia Gemeente
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.