InVia Gemeente

InVia Gemeente

Religion AF ↓ 500 episodes

InVia is a contemplative community based in Stellenbosch and Cape Town in the Western Cape. We are passionate about the journey of transformation in wholeness.

Author

InVia Gemeente

Category

Religion

Podcast website

www.invia.org.za

Latest episode

Jul 7, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Wanneer Het Jy Ophou Sing? Vergifnis deur Theo Geyser 05.09.2022

"Beteken vergifnis om te vergeet? Nee. Beteken vergifnis versoening? Nee. Vergifnis is eerder ‘n handeling wat ons bewustheid nodig het om ons wraak oor te kan gee aan God en verlos te word van die voordele wat ons dink ‘n slagoffer op geregtig is."

Oordenking: 'My Lewe Sy Pad' - Frieda 05.09.2022

Oordenking: 'My Lewe Sy Pad' - Frieda by InVia Gemeente

Haat jou ouers en gee weg jou geld deur Pierre du Plessis / 4 Sept '22 05.09.2022

Haat jou ouers en gee weg jou geld. 4 September 2022 Preek deur Pierre du Plessis Dankie vir almal vir julle bydraes! Om hierdie week by te dra kliek hier: https://pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK

Wanneer Het Jy Ophou Sing? Waardigheid deur Frieda van den Heever 29.08.2022

"As jy jou sou bevind in ‘n gemeenskap waar tradisionele genesing en - medisyne die toon aangegee het en jy sou ontmoedig, sonder entoesiasme, neerslagtig en omgeëllie voel, sou die medisynemens na wie jy jou toevlug sou neem eers een van vier vrae vra: Wanneer het jy ophou sing? Wanneer het jy ophou dans? Wanneer het stories jou ophou betower? Wanneer het jy opgehou om vertroosting te vind in sti...

Oordenking: 'Elke Hond Kry Haar Dag' - Frieda 29.08.2022

Oordenking: 'Elke Hond Kry Haar Dag' - Frieda by InVia Gemeente

Wie is hierdie vrou? Deel III / Elke hond kry haar dag deur Frieda van den Heever / 28 Aug '22 29.08.2022

Wie is hierdie vrou? Deel 3 Elke hond kry haar dag Liturgie deur Frieda van den Heever Dankie vir almal vir julle bydraes! Om hierdie week by te dra kliek hier: https://pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK

Wanneer Het Jy Ophou Sing? Hoop (Psalm 23) deur Theo Geyser 22.08.2022

"Ons harte klop nie net in ritme nie, maar sing ook saam. As jy naby aan daardie lied kom dan word die spreekwoordelike frases: “lied in hart” of “huppel in my stap” waar. Dan neurie ons. Ek verstaan dat gorillas neurie wanneer hulle die regte kos kry. Dit is seker ook so met ons. Die regte “kos” of medisyne van die lewe laat ons neurie."

Wie is hierdie vrou? Deel II deur Pierre du Plessis // 21 Aug 2022 22.08.2022

Wie is hierdie vrou? Deel II 14 Augustus 2022 Preek deur Pierre du Plessis Elke bydrae maak 'n verskil. Groot of klein! Baie dankie! Om hierdie week by te dra kliek hier: pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK

Gospel Contemplation: 'Ek Weet Nie Waar Hy Is Nie' - pierre 22.08.2022

Gospel Contemplation: 'Ek Weet Nie Waar Hy Is Nie' - pierre by InVia Gemeente

4 Stemme van Binne: Stem van godsdienstigheid & vroomheid deur Theo Geyser 15.08.2022

"Die reis van geloof gaan oor om vas te stel presies waarin my geloof is. ‘n Mens aanvaar vanselfsprekend as dit by godsdiens kom dat jou geloof in God is. Jesus wys jou iets anders. Godsdiens kan ook deur die ego geskaak en beheer word. Die duiwel versoek Jesus immers met die Bybel (Mat.t 4:1-11) en vir Paulus verander Satan hom in ‘n engel van die lig (2 Kor. 11:13). Het jy al gewonder waarom Je...

The Virgin Prayer - saam met Pierre 15.08.2022

The Virgin Prayer - saam met Pierre by InVia Gemeente

Wie is hierdie vrou? Deel I deur Pierre du Plessis //14 Aug 2022 15.08.2022

Wie is hierdie vrou? Deel I 14 Augustus 2022 Preek deur Pierre du Plessis Elke bydrae maak 'n verskil. Groot of klein! Baie dankie! Om hierdie week by te dra kliek hier: https://pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK

Oordenking: Twee Oor Vrae saam met pierre 08.08.2022

Oordenking: Twee Oor Vrae saam met pierre by InVia Gemeente

Geloof as hunkering deur Ds Louis van der Riet // 7 Aug 2022 08.08.2022

Geloof as hunkering 7 Augustus 2022 Preek deur Louis van der Riet Skriflesing: Heb 11:1-3, 8-16 Julle bydraes word rerig waardeer. Dankie daarvoor! Om hierdie week by te dra kliek hier: https://pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK

4 Stemme van Binne: Die Stem van Depressie deur Theo Geyser 07.08.2022

"Ronald Rolheiser sê: “Depressie is die siekte van ‘n normale persoon”. Die stelling mag dalk ons vrolike kultuur omkrap, en selfs godsdienstige tone vergruis. Elke produk word vandag verkoop omdat dit jou lewe makliker en gelukkiger maak. Ongelukkig bied ons tydsgees Jesus ook aan as ‘n gelukbringer. Ons sing mos “all your sorrows will vanish…” Ons weet dis nie die waarheid nie..."

4 Stemme van Binne: Die stem van Woede en Verwonding deur Theo Geyser 02.08.2022

Waarom sou die Here vir Kain hierdie vraag vra: “Waarom is jy kwaad? Dit kan tog nie informasie wees wat die Here soek nie? Hy is immers alwetend. Dalk is die vraag daar om hulle te help om die regte stem wat die woede veroorsaak te identifiseer. Woede is liefde wat seergemaak is, en daardie seer los ‘n wond.

Oordenking: 'Die Ambag' saam met Frieda 01.08.2022

Oordenking: 'Die Ambag' saam met Frieda by InVia Gemeente

1-2-3 blok myself! deur Frieda van den Heever // 31 Julie 2022 01.08.2022

1-2-3 blok myself! 31 Julie 2022 Preek deur Frieda van den Heever Julle bydraes word rerig waardeer. Dankie daarvoor! Om hierdie week by te dra kliek hier: https://pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK

4 Stemme van Binne: Die Stem van Selfbedrog deur Frieda van den Heever 25.07.2022

"Jesus het gesê die koninkryk van God is in ons. Máááár – of én – daar is ook ander dinge in ons. Die sig én die sug. Die profeet én die pateet. Solank ons die een ontken, kan die ander nie ten volle geken word nie. Dis nou maar een ding van hierdie lewe wat ek al agtergekom het: ek kan eenvoudig nie te bowe kom wat ek nie insluit nie. Ons moet ons illusies vol in die gesig staar sodat dit omskep...

Gebed: Watter Genade Het Jy Nodig Vandag? - pierre 25.07.2022

Gebed: Watter Genade Het Jy Nodig Vandag? - pierre by InVia Gemeente

Vra net... deur Pierre du Plessis // 24 Julie 2022 25.07.2022

Vra net... 24 Julie 2022 Preek deur Pierre du Plessis Julle bydraes word rerig waardeer. Dankie daarvoor! Om hierdie week by te dra kliek hier: pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK

Meer as kennis... Wysheid vir Familiesake deur Theo Geyser 18.07.2022

Indien jy Nic Kyrgios se pa was, wat se raad sal jy vir hom gee? Nic is die nuwe stoutseun, John McEnroe. Slaan rakette stukkend, skreeu, baklei, vloek en as dinge nie lekker is nie dan hou hy op speel in die wedstryd. Op ‘n kol in die finaal op Wimbledon na ‘n hewige tantrum is sy familie op hulle voete en probeer hom help om sy oog op die bal te hou en die sideshows te los. En weereens, kos dit...

Lectio, 'Besorgd en Bekommerd' - pierre 18.07.2022

Lectio, 'Besorgd en Bekommerd' - pierre by InVia Gemeente

SIT deur Pierre du Plessis // 17 Julie 2022 18.07.2022

SIT 17 Julie 2022 Preek deur Pierre du Plessis Julle bydraes word rerig waardeer. Dankie daarvoor! Om hierdie week by te dra kliek hier: pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK

Oordenking: 'Die Een met die Goue Ring' saam met Pierre 11.07.2022

Oordenking: 'Die Een met die Goue Ring' saam met Pierre by InVia Gemeente

Listen to the InVia Gemeente podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.