InVia Gemeente
InVia Gemeente
InVia is a contemplative community based in Stellenbosch and Cape Town in the Western Cape. We are passionate about the journey of transformation in wholeness.
No dejes de visitar la web del podcast y apoyar a su creador: www.invia.org.za
Autor
InVia Gemeente
Categoría
Web del podcast
Último episodio
2 de nov. de 2026
¿Dónde escuchar?
Podcasts en la app Replaio Radio Muy prontoLos podcasts llegarán muy pronto a la app. Instálala ahora y sé el primero en descubrir una forma totalmente nueva de vivir los podcasts
Episodios
Verslawings: Aanvaarding deur Deon Meiring 02.11.2026 19:41
"Die Here het omgedraai en stip na Petrus gekyk, en Petrus het die woorde van die Here onthou, dat Hy vir hom gesê het: “Voordat 'n haan vandag kraai, sal jy My drie maal verloën.” En hy het na buite gegaan en bitterlik begin huil." Lukas 22:54-62, AFR2020
Justice vs Charity | Geregtigheid vs Barmhartigheid met Russell Pollitt 29.10.2026 1:02:19
Justice vs Charity | Geregtigheid vs Barmhartigheid met Russell Pollitt by InVia Gemeente
Verslawings: Sosiale Media deur Frieda van den Heever 26.10.2026 32:03
“If you are paying attention to something, you really are paying with your life.” (Oliver Burkeman, 4000 weeks – Time Management for Mortals)
Verslawings: Adrenalien deur Theo Geyser 19.10.2026 28:14
You're addicted to thrills? What an empty life! The pursuit of pleasure is never satisfied. Proverbs. 21:17
Verslawings: Seks (by gebrek aan 'n beter woord) deur Frieda van den Heever 16.10.2026 29:32
Mag die bome groen bly en die sterre wit Mag daar altyd mense wees wat mekaar sonder skaamte in die oë kan kyk. want die lewe is ‘n asem lank en die sterre op die Anderplek donker. Breyten Breytenbach
Verslawings: Godsdiens deur Theo Geyser 06.10.2026 25:06
Verslawings: Godsdiens deur Theo Geyser by InVia Gemeente
Wat jaag jou? O, genade! deur Deon Meiring 29.09.2026 14:58
"Wie ek ook al is, o Here, ek is U s'n." - Dietrich Bonhoeffer
Liddorings en Genade deur Frieda van den Heever 22.09.2026 35:28
“Jy beny my my blink skoene omdat jy nie weet van die liddorings wat binne-in is nie." - C.J. Langenhoven
Vra jouself: Waar dra ek so swaar? deur Theo Geyser 15.09.2026 23:36
"Miskien is die beter vraag soms nie: “Wat is fout met my?” nie, maar: “Waarom dra ek so swaar?"...
Wat is die verskil tussen meditasie en kontemplasie? - Deel 5 met Johan Geyser 15.09.2026 58:26
Wat is die verskil tussen meditasie en kontemplasie? - Deel 5 met Johan Geyser by InVia Gemeente
Vra jouself: Hoe weet ek dit is die waarheid? deur Frieda van den Heever 08.09.2026 33:19
Come my Way, my Truth, my Life Such a Way as gives us breath, Such a Truth, as ends all strife, Such a Life, as killeth death, George Herbert...
Wat is die verskil tussen meditasie en kontemplasie? - Deel 4 met Johan Geyser 01.09.2026 1:06:32
Wat is die verskil tussen meditasie en kontemplasie? - Deel 4 met Johan Geyser by InVia Gemeente
Vra jouself: Hoe vergewe ek? deur Frieda van den Heever 31.08.2026 24:53
“When a mother somewhere forgives herself for being human, the earth exhales a little.” - Vicki Rivard
Vrygewigheid deur Theo Geyser 28.08.2026 25:44
"Ons lewe nie om te gee nie; ons gee om te lewe."
Verbeel jou jy is ryk deur Deon Meiring 28.08.2026 26:43
"As ons dan kos en klere het, moet ons daarmee tevrede wees."1 Timoteus 6:8 (1983 Vertaling)
Goudkoors: Sukses van 'n dwaas deur Theo Geyser 12.08.2026 17:43
"God se adres is nie die materiële skure wat ons buite onsself oprig om ons angs te besweer nie; Sy woning is binne-in ons. Ons verwar dikwels die buitekant se akkumulasie met innerlike vervulling. Die ware kuns is om op te hou bou aan die skure daar buite, en te begin luister na die ruimte daar binne."
Geld en Vertroue: Om te dobbel met 'n doek aan deur Frieda van den Heever 03.08.2026 32:04
“We ask how much a man gives; Christ asks how much he keeps.” - Andrew Murray
Wat is die verskil tussen meditasie en kontemplasie? - Deel 3 met Johan Geyser 29.07.2026 53:44
Wat is die verskil tussen meditasie en kontemplasie? - Deel 3 met Johan Geyser by InVia Gemeente
Wysheid oor: Donkie-ore deur Theo Geyser 28.07.2026 26:55
"Die gelykenis van die saaier is nie 'n gelykenis van vier soorte mense nie — dit is 'n gelykenis van vier toestande wat binne een mens gelyktydig teenwoordig kan wees."
Wysheid oor: Die ewigheid in jou hart en die tyd op jou hande deur Frieda van den Heever 21.07.2026 31:29
Wysheid oor: Die ewigheid in jou hart en die tyd op jou hande deur Frieda van den Heever by InVia Gemeente
Wysheid oor: Jou tong vertel alles deur Theo Geyser 14.07.2026 25:23
So is die tong ook maar 'n klein liggaamsdeeltjie, en tog het dit groot mag. - Jakobus 3:5
Wysheid oor: hoe jy kyk, word wat jy sien deur Frieda van den Heever 07.07.2026 32:37
"Longing is the sweet pain of belonging to God." - Llewellyn Vaughan-Lee
Wat is die verskil tussen meditasie en kontemplasie? - Deel 2 met Johan Geyser 01.07.2026 1:04:55
Wat is die verskil tussen meditasie en kontemplasie? - Deel 2 met Johan Geyser by InVia Gemeente
Mites oor Genesing: Geheel... en al deur Deon Meiring 29.06.2026 23:16
"Our purity systems, even those established with the best of intentions, do not make us holy. They only create insiders and outsiders." - Nadia Bolz Weber
Mites oor Genesing: "Ruk jouself reg!" met Frieda van den Heever 24.06.2026 25:10
"Do you know what it means to be struck by grace? It does not mean that we suddenly believe that God exists, or that Jesus Christ is the Saviour, or that the Bible contains the truth. To believe that something is, is almost contrary to the meaning of grace. Grace also does not mean that we are making progress in our moral self-control. This may be the fruit of grace, but it is not grace itself..."...
Podcasts similares
Replaio no es editor de podcasts; los nombres de los programas, las portadas y el audio pertenecen a sus autores y se distribuyen a través de canales RSS públicos