InVia Gemeente
InVia Gemeente
InVia is a contemplative community based in Stellenbosch and Cape Town in the Western Cape. We are passionate about the journey of transformation in wholeness.
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Meer as kennis… Hoe Wysheid luister deur Theo Geyser 11.07.2022 24:23
Ons kry nie wysheid deur iets beter te verstaan of om ‘n probleem op te los nie, maar eerder deur die vermoë te ontwikkel om diep te kan luister na dit wat ons hoor. Dan word ons wys. Die gelykenis van die saaier leer ons om te luister. Daarom sal Jesus in vs 9 sê: “Wie ore het, moet luister!”, in vs 13 “…hulle hoor maar luister nie …”, vs 14 “…sal hoor maar niks verstaan nie… “, en vs 15 hulle or...
Bewus van lewe deur Marina Strydom // 10 Julie 2022 11.07.2022 26:43
Bewus van lewe 10 Julie 2022 Preek deur Marina Strydom Julle bydraes word rerig waardeer. Dankie daarvoor! Om hierdie week by te dra kliek hier: pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK
Meer as kennis: Die Wysheid van die onbekende God deur Francois van der Merwe 04.07.2022 17:03
"Paulus se ontmoeting met die Atheners in Handelinge 17 is vir baie mense 'n probleem. Hoekom is hy so vriendelik met mense wat afgode aanbid?"
Meditasie saam met Stanley 04.07.2022 11:36
Meditasie saam met Stanley by InVia Gemeente
Camino Stories deur Johan van den Heever // 3 Julie 2022 04.07.2022 19:00
Camino Stories 3 Julie 2022 Preek deur Johan van den Heever Julle bydraes word rerig waardeer. Dankie daarvoor! Om hierdie week by te dra kliek hier: pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK
Meer as kennis... Slim vang sy baas! deur Theo Geyser 27.06.2022 14:08
"Watter dier of beeld sal jy gebruik om wysheid mee voor te stel? Verskillende kulture het verskillende diere en simbole wat gebruik word. Ek is mal oor die Kelte. Hulle simbool is die salm vis. Die salm beweeg net met die ritme en vloei van die seisoene en swem stroom-op om te gaan broei in die veiligste plekke."
Meditasie: 'Donder En Liefde' saam met Frieda 27.06.2022 10:18
Meditasie: 'Donder En Liefde' saam met Frieda by InVia Gemeente
Seuns van donder deur Frieda van den Heever // 26 Junie 2022 27.06.2022 33:20
Seuns van donder 26 Junie 2022 Preek deur Frieda van den Heever Julle bydraes word rerig waardeer. Dankie daarvoor! Om hierdie week by te dra kliek hier: pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK
Oordenking, 'Arm' saam met Frieda 20.06.2022 12:42
Oordenking, 'Arm' saam met Frieda by InVia Gemeente
'Gospel Contemplation' Lukas 8, Die mal een op die dorp saam met pierre 20.06.2022 9:54
'Gospel Contemplation' Lukas 8, Die mal een op die dorp saam met pierre by InVia Gemeente
Hoe vul die Heilige Gees my? deur Theo Geyser 20.06.2022 15:57
"Dit is goed om te dink dat jy het ‘n asem het, dit is beter om te weet dat jy eerder deur God ge-asem word."
Die mal een op die dorp deur Pierre du Plessis // 19 Junie 2022 20.06.2022 31:18
Die mal een op die dorp 19 Junie 2022 Preek deur Pierre du Plessis Julle bydraes word rerig waardeer. Dankie daarvoor! Om hierdie week by te dra kliek hier: pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK
Hoe laat die Heilige Gees my getuig? deur Theo Geyser 13.06.2022 22:08
"Om te getuig beteken om met 'n nuwe bewustheid te leef. Die gawe van die krag wat ons ontvang is 'n nuwe teenwoordigheid van God en onsself. Paulus noem dit “we have the mind of Christ and do hold the thoughts and feelings and purposes of his heart…” 1 Kor. 2:10-16. Die 'mind of Christ' beteken nie jy is perfek nie, dit beteken eerder dat jy in jou menswees en verwonding ook net soveel meer van G...
Meditasie: Psalm 8 saam met Pierre 13.06.2022 11:14
Meditasie: Psalm 8 saam met Pierre by InVia Gemeente
Oordenking: 'Hou Bene Hou' saam met Frieda 13.06.2022 11:12
Oordenking: 'Hou Bene Hou' saam met Frieda by InVia Gemeente
Gees van God - Soos 'n magneet deur Marina Strydom // 12 Junie 2022 13.06.2022 28:23
Gees van God - Soos 'n magneet 12 Junie 2022 Preek deur Marina Strydom. Julle bydraes word rerig waardeer. Dankie daarvoor! Om hierdie week by te dra kliek hier: https://pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK
Hoe gee die Heilige Gees my krag? deur Frieda van den Heever 06.06.2022 16:02
Hoe ont-vang ek hierdie krag? Presies so. Deur dit nie te vang of te begryp met die verstand nie. Deur my humus, my grond, my klei, my menswees in die gesig te staar. Toe C.G. Jung nie meer so jung was nie, het een van sy studente John Bunyan se Pilgrim's Progress gelees en vir Jung gevra: "Hoe was jou pelgrimstog werklik?" Jung het geantwoord: "In my geval het die pelgrim se vooruitgang daaruit b...
Lectio - 'Pinkster' saam met Pierre 06.06.2022 12:24
Lectio - 'Pinkster' saam met Pierre by InVia Gemeente
Pinkster: God vertaal ons lived experience deur Ds Louis van der Riet // 5 Junie 2022 06.06.2022 24:05
Pinkster: God vertaal ons lived experience 5 Junie 2022 Preek deur Ds Louis van der Riet Dankie vir almal wat gee en gee en gee en ons help om hierdie gemeenskap te bou en te onderhou! Om hierdie week by te dra kliek hier: pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK
Hoe lei die Heilige Gees my? deur Theo Geyser 30.05.2022 16:04
Die Heilige Gees word ook Leidsman genoem. Ons word gelei. Dit is terloops die definisie van ‘n Christen en nie al die ander kwalifikasies wat ons bygevoeg het nie. “Want almal wat deur die Gees van God gelei word, dié is kinders van God.” (Rom 8:14). Die vraag is net hoe lei die Gees ons?
Meditasie: 'Toe het hy gevra vir 'n lig' - pierre 30.05.2022 10:26
Meditasie: 'Toe het hy gevra vir 'n lig' - pierre by InVia Gemeente
Demone, Wins en Tronke deur Pierre du Plessis // 29 Mei 2022 30.05.2022 29:50
Demone, Wins en Tronke 29 Mei 2022 Preek deur Pierre du Plessis Dankie vir almal wat gee en gee en gee en ons help om hierdie gemeenskap te bou en te onderhou! Om hierdie week by te dra kliek hier: pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK
Meditasie: Die Vriend saam met Pierre 23.05.2022 13:00
Meditasie: Die Vriend saam met Pierre by InVia Gemeente
Na Die Opstanding... Jy skitter in jou afwesigheid deur Frieda van den Heever 23.05.2022 15:27
Hemelvaart is nie meer 'n vakansiedag nie. Dis nou net nog 'n Donderdag. Op die kalender. Maar wat beteken dit vir jou? Vir my? Is dit een van daai dae wat ons as Christene net gerieflikheidshalwe ignoreer, saam met almal anders, want regtig ... opvaar? Ons is mos darem bottom line, empiriese Christene - rasioneel en selfs wetenskaplik - ons het nie tyd vir bygelowigheid nie so ons hop eerder oor...
‘n Florerende lewe ná Jesus deur Johan Beukes // 22 Mei 2022 23.05.2022 25:34
‘n Florerende lewe ná Jesus 22 Mei 2022 Preek deur Johan Beukes Dankie vir almal wat gee en gee en gee en ons help om hierdie gemeenskap te bou en te onderhou! Om hierdie week by te dra kliek hier: pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.