InVia Gemeente
InVia Gemeente
InVia is a contemplative community based in Stellenbosch and Cape Town in the Western Cape. We are passionate about the journey of transformation in wholeness.
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Na Die Opstanding... met Kleopas deur Theo Geyser 16.05.2022 14:12
"Die opstandingsverhale leer ons hoe om met pyn in ons lewe om te gaan. Ons natuurlike neiging is om soos Kleopas in Lukas 24 weg te loop van ons pyn. Pyn isoleer, en amputeer die werklikheid om ons. Naas dit, inkarneer pyn binne ons as ‘n persoonlikheid en beheer ons begeertes, emosies, spraak, en drome. Boosheid en pyn loop altyd saam. Pyn wat nie gesond word nie word oorgedra aan ons kinders en...
Oordenking: 'Ont - Moet' saam met Frieda 16.05.2022 11:19
Oordenking: 'Ont - Moet' saam met Frieda by InVia Gemeente
Die koninkryk van God deur Frieda van den Heever // 15 Mei 2022 16.05.2022 28:36
Die koninkryk van God - waar swaarde ploegskare word 15 Mei 2022 Preek en liturgie deur Frieda van den Heever Dankie vir almal wat gee en gee en gee en ons help om hierdie gemeenskap te bou en te onderhou! Om hierdie week by te dra kliek hier: pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK --- InVia Gemeente does not claim to own or take any credit for the song Plowshare Prayer by Spencer LaJoye. All rights and cred...
Oordenking: Staan op! saam met Frieda 09.05.2022 13:18
Oordenking: Staan op! saam met Frieda by InVia Gemeente
Na Die Opstanding... met Maria Magdalena met Frieda van den Heever 09.05.2022 15:43
"Mense is dikwels verras dat Christus eerste aan Maria Magdalena verskyn het na sy opstanding. Hoekom? Hoekom níé!? Sy staan in die plek van alle menslike hunkering en almal wat beskou is as "sondaars". Dit lyk amper of al die Marias van die evangelie in haar saamgevat word op hierdie punt van die ontknoping van die opstandingsverhaal. Richard Rohr skryf dat Jesus duidelik hiermee wil sê: "the ver...
Na Die Opstanding... met Petrus met Theo Geyser 09.05.2022 13:56
"Waarom is dit belangrik dat Johannes ‘n visbraai deel maak van die opstandingsverhale? Is daar nie belangriker dinge soos wonderwerke of nuwe openbaringe wat gedeel moet word nie? Johannes sluit immers die visbraai verhaal af met “Daar is nog baie ander dinge wat Jesus gedoen het. Maar as dit een vir een beskrywe moet word, dink ek, sou die hele wêreld nie genoeg plek vir die boeke hê nie.” (Joh...
Tabita, staan op! deur Marina Strydom // 8 Mei 2022 09.05.2022 48:32
Tabita, staan op! 8 Mei 2022 Preek deur Marina Strydom. Dankie vir almal wat gee en gee en gee en ons help om hierdie gemeenskap te bou en te onderhou! Om hierdie week by te dra kliek hier: pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK
Koolvure en Visse deur Pierre du Plessis // 1 Mei 2022 02.05.2022 37:02
Koolvure en Visse 1 Mei 2022 Preek deur Pierre du Plessis Dankie vir almal wat gee en gee en gee en ons help om hierdie gemeenskap te bou en te onderhou! Om hierdie week by te dra kliek hier: pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK
Na Die Opstanding... met Thomas deur Theo Geyser 25.04.2022 14:59
Ek wonder hoe voel Thomas met die etiket om sy nek: “Twyfelende Thomas”. In 'n klomp Bybelvertalings word die perikoop ook die twyfelende of ongelowige Thomas genoem. Die oorspronklike Griekse Bybel het nie verse of hoofstukke nie, en dis maar bloot kreatiwiteit wat ons inlees in die teks. Hy word die twyfelende of ongelowige Thomas gedoop omdat Thomas kwansuis die groot fout van twyfel begaan het...
Dood: ont-angel deur Frieda van den Heever // 24 April 2022 25.04.2022 27:09
Dood: ont-angel 24 April 2022 Preek deur Frieda van den Heever Dankie vir almal wat gee en gee en gee en ons help om hierdie gemeenskap te bou en te onderhou! Om hierdie week by te dra kliek hier: pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK
Oordenking: Dood: Ont - Angel saam met Frieda 25.04.2022 10:55
Oordenking: Dood: Ont - Angel saam met Frieda by InVia Gemeente
Opstandingsondag: Ware Onsinnige Praatjies deur Theo Geyser 22.04.2022 12:45
Pyn veroorsaak die toemaak en wegkruip van alles wat my lewe seergemaak het. Soos die dissipels kruip ons ook eerder weg agter geslote deure, omdat my hart toegeslaan het. Die dissipels wou weet waar is die grafsteen, en niemand weet hoe dit weggerol is nie. Dit is presies wat ‘n opstanding is! Dit is God se werk. Jesus het nie self opgestaan nie, God moes dit doen en elke menslike poging sal nooi...
Goeie Vrydag: 'n Kruispad deur Theo Geyser 22.04.2022 13:28
Wat sou Johannes bedoel het as hy sê: "They will look upon him whom they have pierced." (Joh. 19:37). Dit is woorde wat hy leen uit Sag. 12:10 wanneer hy sê dat ons na die een sal kyk wat doodgemaak is. Hoekom kyk? Waarna kyk? En, wat sien ons wanneer ons kyk? Wat verteenwoordig die beeld? Daar was daardie dag ‘n legio menings oor wat die beeld van die een wat hang aan ‘n kruis beteken. Was hy ook...
Energie, ontploffing, alchemie - die dood kon dit nie vashou nie // 17 April 2022 18.04.2022 27:41
Energie, ontploffing, alchemie - die dood kon dit nie vashou nie 17 April 2022 Preek deur Frieda van den Heever Skriflesing: Rom 8:15-17 (Message) Dankie vir almal wat gee en gee en gee en ons help om hierdie gemeenskap te bou en te onderhou! Om hierdie week by te dra kliek hier: pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK
Die Pad Wat Min Loop: Voor jou dood... deur Frieda van den Heever 11.04.2022 15:45
... die titel is dalk misleidend. Ons almal stap dié pad. Almal se lewens hang aan 'n draadjie. Elkeen se lewe is 'n one-way ticket. Die onderskeid is dat die meeste van ons tot die dag van ons dood veg om te óórlééf, dat 'n paar op die punt kom om hulle lewens weg te gee en nog minder: om hulle dood te gee as geskenk. Ronald Rolheiser skryf: "There are three major stages of Christian discipleship...
Oordenking: What Kind Of A King? - pierre 11.04.2022 7:49
Oordenking: What Kind Of A King? - pierre by InVia Gemeente
Nabyheid in slegte geselskap; met goeie geselskap in die verte! deur Johan Beukes // 10 April 2022 11.04.2022 27:04
Nabyheid in slegte geselskap; met goeie geselskap in die verte! deur Johan Beukes 10 April 2022 Preek deur Johan Beukes Skriflesing: Lukas 23:39-43 Dankie vir almal wat gee en gee en gee en ons help om hierdie gemeenskap te bou en te onderhou! Om hierdie week by te dra kliek hier: pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK
Hoe sal dit wees wanneer ons God se nabyheid die diepste kan beleef? deur Theo Geyser 04.04.2022 10:43
"Die mooiste beskrywing van reinheid is wanneer ons so kan lewe, wanneer ons uit ons eie ware diepste geskapenheid kan lewe. En hoe sal dit wees en wat kan ons doen om op daardie plek en op daardie manier voor God te wees. Want om God te sien - dit beteken immers nie dat Hy ’n objek is wat ons raak kan sien nie. Om iemand te sien beteken bloot nabyheid. Dis naby genoeg. Ek kan hom sien. En met God...
Meditasie: 'Kyk, die mens!' Joh 19 saam met pierre 04.04.2022 12:21
Meditasie: 'Kyk, die mens!' Joh 19 saam met pierre by InVia Gemeente
Hoe sal ons onsself troos deur Pierre du Plessis // 3 April 2022 03.04.2022 51:04
Hoe sal ons onsself troos deur Pierre du Plessis 3 April 2022 Preek deur Pierre du Plessis. Skriflesing: Johannes 19: 1-15 Dankie vir almal wat gee en gee en gee en ons help om hierdie gemeenskap te bou en te onderhou! Om hierdie week by te dra kliek hier: pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK
Meditasie: Psalm 32 saam met pierre 28.03.2022 13:32
Meditasie: Psalm 32 saam met pierre by InVia Gemeente
What happens at the table could start a revolution! deur Dion Forster 27.03.2022 12:49
Jesus has a remarkable way of turning ordinary encounters into revolutionary events. When I have heard the story of Zacchaeus preached, most preachers have focussed on the redemptive aspect of the story. Zacchaeus is called out of the tree, and he is restored by Christ. But, something more revolutionary happens in today’s text (Luke 19:1-10). Jesus doesn’t just neutralize Zacchaeus’ shame, dealing...
Waarom God boekhou van trane... deur Theo Geyser 22.03.2022 17:18
Wat doen ek wanneer my hand op ‘n warmplaat gebrand word? Ek ruk dit weg, en draai dadelik van die pyn af weg. Dit is ons natuurlike instink met enige pyn. Nie net fisies nie, maar ook emosioneel en psigies. Wanneer ‘n kind huil of iemand hartseer is, gryp ons gewoonlik dadelik in en doen alles om te pyn te versag en te vermy. Jesus sal jou leer om nie weg te draai nie, maar eerder na die pyn toe...
Bloed en Vye deur Pierre du Plessis // 20 Maart 2022 21.03.2022 18:41
Bloed en fye deur Pierre du Plessis 13 Maart 2022 Preek deur Pierre du Plessis. Skriflesing: Lukas 13 Dankie vir almal wat gee en gee en gee en ons help om hierdie gemeenskap te bou en te onderhou! Om hierdie week by te dra kliek hier: pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK
Hoe is vrede in ons omgekrapte wêreld nou moontlik?... deur Theo Geyser 14.03.2022 14:21
Wie sou ooit kon dink dat ons in die 21ste eeu met iemand soos Vladimir Putin te doen kry wat werêldvrede bedreig. ‘n Blantante massamoordenaar wat in die naam van idealisme en nasionalisme die grootste boosheid teenoor die mensdom pleeg. En nog erger dat die land en huidige regering waarin ons bly swyg oor hierdie boosheid. Deur stil te bly, word jy aandadig, vra maar Petrus hoe voel dit as die h...
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.