InVia Gemeente

InVia Gemeente

Religion AF ↓ 500 episodes

InVia is a contemplative community based in Stellenbosch and Cape Town in the Western Cape. We are passionate about the journey of transformation in wholeness.

Author

InVia Gemeente

Category

Religion

Podcast website

www.invia.org.za

Latest episode

Jul 7, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Meditasie: Psalm 27 saam met pierre 14.03.2022

Meditasie: Psalm 27 saam met pierre by InVia Gemeente

Nie te min deur Frieda van den Heever // 13 Maart 2022 14.03.2022

Nie te min 13 Maart 2022 Preek deur Frieda van den Heever. Skriflesing: Psalm 27 Dankie vir almal wat gee en gee en gee en ons help om hierdie gemeenskap te bou en te onderhou! Om hierdie week by te dra kliek hier: pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK

Oordenking: Het Jy Genoeg? Lukas 4 saam met Pierre 07.03.2022

Oordenking: Het Jy Genoeg? Lukas 4 saam met Pierre by InVia Gemeente

Nederigheid... Waarom is dié pad moeilik om te loop? met Theo Geyser 07.03.2022

Die Pad Wat Min Loop: Nederigheid "Ons harte werk soos ‘n padkaart. Soos Google maps. Dit vertel jou waar jy is en waarheen jy gaan. Daarom was die eerste vraag in die Bybel: Waar is jy? Jesus vertel stories sodat ons ons harte kan sien en sin kan maak van waar ons in die lewe is. Die pad van ons hart is belangrik, want daar is groot maklike paaie wat ons uit ons hart uitlei en dan is daar kleiner...

Onthou jou dood deur Ds Johan van den Heever // 6 Maart 2022 07.03.2022

Lydenstyd - “Memento mori!” Onthou jou dood 6 Maart 2022 Preek deur Ds Johan van den Heever. Liturgie deur Frieda van den Heever. Skriflesing: Lukas 4 Dankie vir almal wat gee en gee en gee en ons help om hierdie gemeenskap te bou en te onderhou! Om hierdie week by te dra kliek hier: pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK

ín in deur Frieda van den Heever // 27 Feb 2022 28.02.2022

ín in 27 Februarie 2022 Preek deur Frieda van den Heever. Skriflesing: 2 Kor. 3:12 - 4:2 Dankie vir almal wat gee en gee en gee en ons help om hierdie gemeenskap te bou en te onderhou! Om hierdie week by te dra kliek hier: pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK

Hoe cope ek in ’n wêreld van oorstimulasie? deur Theo Geyser 27.02.2022

Die Pad Wat Min Loop: Onthouding. Ek het ‘n mooi storie by Ronald Rolheiser gehoor. Drie monnike bid. Een monnik sien in sy gebed hoe hy opgetel word na die hemel met engele. Die ander monnik bid en sien hoe hy reeds in die hemel is en saam met kore en duisende mense God aanbid. Die derde monnik bid en dink aan ‘n hamburger. Laataand moes die junior demoon verslag lewer oor sy dag se werk en dit l...

Wat presies sê ek... as ek sê ek het myself lief? deur Frieda van den Heever 22.02.2022

Robert Holden wat die kursus Living as Love (waarmee heelparty mense by InVia nou weer besig is) aanbied, vertel toe sy dogtertjie drie jaar oud was, het hy haar gaan soek nadat sy al 'n paar uur buite in die tuin lê. Net lê. Toe hy haar kry, wou hy weet of daar iets fout is. Haar antwoord: "Nothing. I'm just lying here feeling beautiful." Asof sy Ps. 139 opgeëet en ingesluk het. En die eerste ged...

Meditasie: 'Draai Die Ander Wang' saam met Frieda 21.02.2022

Meditasie: 'Draai Die Ander Wang' saam met Frieda by InVia Gemeente

Klappe en Cancel Culture deur Pierre du Plessis // 20 Feb '22 21.02.2022

Klappe en Cancel Culture 20 Februarie 2022 Preek deur Pierre du Plessis Skriflesing: Lukas 6: 27-38 Dankie vir almal wat gee en gee en gee en ons help om hierdie gemeenskap te bou en te onderhou! Om hierdie week by te dra kliek hier: pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK

Wat presies sê ek... as ek sê ek het ander lief? deur Theo Geyser 14.02.2022

Dit is makliker om te sê ek het God lief as om te sê ek het ander mense lief soos wat God hulle liefhet. Vir Johannes is dit so eenvoudig soos dit: Hoe kan jy iemand haat of verafsku wat jy kan sien, en God liefhê maar Hom nie kan sien nie? (1 Joh 4:20). Ons liefde vir mense wys ons liefde vir God.

Meditasie: Rus Genesis 2 saam met pierre 14.02.2022

Meditasie: Rus Genesis 2 saam met pierre by InVia Gemeente

Tyd om te stop deur Marina Strydom // 13 Feb '22 14.02.2022

Tyd om te stop 13 Februarie 2022 Preek deur Marina Strydom Skriflesing: Genesis 2:1-3 Dankie vir almal wat gee en gee en gee en ons help om hierdie gemeenskap te bou en te onderhou! Om hierdie week by te dra kliek hier: pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK

Wat presies sê ek... as ek sê ek het die Here lief? deur Theo Geyser 08.02.2022

Wat bedoel ons wanneer ons sê: ons het God lief? Jesus wou Petrus help om nader aan hierdie vraag te kom. Hy vra hom drie keer: “Het jy my waarlik lief?” (Joh 21). Petrus was dood-seker dat hy Jesus liefhet. Jesus probeer hom uitnooi na ‘n baie groter liefde wat daar tussen hulle kan wees.

Meditasie: Onrein en Ongeletterd. pierre 07.02.2022

Meditasie: Onrein en Ongeletterd. pierre by InVia Gemeente

Onrein en ongeletterd deur Pierre du Plessis // 6 Feb '22 06.02.2022

Onrein en ongeletterd 22 Februarie 2022 Preek deur Pierre du Plessis. Skriflesing: Lukas 5:1-11 Dankie vir almal wat gee en gee en gee en ons help om hierdie gemeenskap te bou en te onderhou! Om hierdie week by te dra kliek hier: pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK

Word Wie Jy Is: Met Ander deur Frieda van den Heever 31.01.2022

Word Wie Jy Is: Met Ander deur Frieda van den Heever by InVia Gemeente

Local is nie altyd lekker nie deur Frieda van den Heever \\ 30 Jan '22 31.01.2022

Local is nie altyd lekker nie 30 Januarie 2022 Preek deur Frieda van den Heever Skriflesing: Lukas 4:21-30 (1983 Vertaling) Dankie vir almal wat gee en gee en gee en ons help om hierdie gemeenskap te bou en te onderhou! Om hierdie week by te dra kliek hier: pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK

Meditasie: 'Local is nie altyd lekker nie' saam Met Frieda 31.01.2022

Meditasie: 'Local is nie altyd lekker nie' saam Met Frieda by InVia Gemeente

Word Wie Jy Is: Jouself deur Theo Geyser 24.01.2022

"Wil jy weet wat is fout met jouself en die wêreld? Hier is ‘n Boeddhis se raad: Kyk na ‘n groepsfoto. Wat leer dit jou? As jy soos ek is, kyk ek nie na die kwaliteit van die foto of hoe dit met die groep gaan nie, maar na myself. Dit is menslik en natuurlik en het te doen met ‘n onbewustelike geluksprogram wat ons dryf om aanvaar te word...."

Oordenking: Lukas 4 saam met Frieda 24.01.2022

Oordenking: Lukas 4 saam met Frieda by InVia Gemeente

Ongemaklike Goeie Nuus deur Johan Beukes // 23 Jan '22 24.01.2022

Preek deur Johan Beukes. Skriflesing: Lukas 4:14-21 Dankie dat julle gee en aanhou gee het deur al die moeilike tye hierdie jaar. Ons gemeenskap kan nie bestaan sonder julle goedhartigheid nie. Om hierdie week by te dra kliek hier: pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK

Word Wie Jy Is: Deur God met Theo Geyser 17.01.2022

"Die gesig van God is dalk nader as die beelde wat ons probeer skep van Hom. Jesus het op ‘n dag vir Fillipus geantwoord toe hy God wou sien: “As jy my gesien het, het jy God gesien”. Die een vertaling lees: "You can look at all you have seen and heard and still ask that question? To see certain things is to have seen the Father!" Watter dinge (certain things) wys vir jou God? Dis eenvoudig: As di...

Ritme deur Pierre du Plessis // 16 Jan '22 17.01.2022

Ritme 16 Januarie 2022 Preek deur Pierre du Plessis. Skriflesing: Markus 6:30-32 (2020) Dankie dat julle gee en aanhou gee het deur al die moeilike tye hierdie jaar. Ons gemeenskap kan nie bestaan sonder julle goedhartigheid nie. Om hierdie week by te dra kliek hier: pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK

Meditasie: "Breek weg sodat jy nie breek nie" - pierre 17.01.2022

Meditasie: "Breek weg sodat jy nie breek nie" - pierre by InVia Gemeente

Listen to the InVia Gemeente podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.