InVia Gemeente

InVia Gemeente

Religion AF ↓ 500 episodes

InVia is a contemplative community based in Stellenbosch and Cape Town in the Western Cape. We are passionate about the journey of transformation in wholeness.

Author

InVia Gemeente

Category

Religion

Podcast website

www.invia.org.za

Latest episode

Jul 7, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Nuwejaarsvoornemens: Die Dans is die Balans deur Theo Geyser 03.01.2022

Voorspoedige nuwe jaar! Baie dankie vir almal se finansiële bydraes. Dit maak wat ons doen moontlik. Besoek gerus https://www.invia.org.za/ondersteunons​ vir maniere waarop jy kan ondersteun.

Geseënde Kersfees! met Theo Geyser 26.12.2021

Baie dankie vir almal se finansiële bydraes. Dit maak wat ons doen moontlik. Besoek gerus https://www.invia.org.za/ondersteunons​ vir maniere waarop jy kan bydrae.

Ek het Hoop... om weer lief te hê... deur Wilma Enslin-Geyser 26.12.2021

Baie dankie vir almal se finansiële bydraes. Dit maak wat ons doen moontlik. Besoek gerus https://www.invia.org.za/ondersteunons​ vir maniere waarop jy kan bydrae.

Eerlike Advent: Beleef God in jou liggaam deur Pierre du Plessis // 12 Des ' 21 13.12.2021

Eerlike Advent: Beleef God in jou liggaam 12 Desember 2021 Preek deur Pierre du Plessis. Skriflesing: Lukas 2: 1-7 Dankie dat julle gee en aanhou gee het deur al die moeilike tye hierdie jaar. Ons gemeenskap kan nie bestaan sonder julle goedhartigheid nie. Om hierdie week by te dra kliek hier: https://pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK

Meditasie: 'Liggaam' saam met Pierre 13.12.2021

Meditasie: 'Liggaam' saam met Pierre by InVia Gemeente

Ek het Hoop... dat ek weer vrede sal ervaar! met Frieda van den Heever 12.12.2021

"Ek het besef dat ek nie hoop en vrede in dieselfde sin verwag het nie. Tot my skaamte, het dit vir my twee onversoenbare begrippe geword. Ek moes die volgende reeds diep gesetelde gedagtegang aan die kaak stel: Ek moet ophou hoop sodat ek die vrede kan bewaar. Ek sal nooit weer uitsien na iets of verwagtinge koester nie en dít sal dinge rustig hou. Ek moet niks meer vir die kinders sê oor enigiet...

Ek het Hoop... om weer bly te kan wees deur Theo Geyser 06.12.2021

Kersfees belowe “GROOT blydskap vir die HELE volk” Luk 2:10. Die (weder)geboorte van Jesus binne ons bring ‘n gekwalifiseerde blydskap. Dit sluit die koning en straatvrou in, die skrifgeleerde en die sterrekyker, die wat binne en buite die geloof staan!

Eerlike Advent: Hoop in weerloosheid deur Frieda van den Heever \\ 5 Des '21 06.12.2021

Eerlike Advent: Hoop in weerloosheid 5 Desember 2021 Preek deur Frieda van den Heever. Om hierdie week by te dra kliek hier: pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK

Meditasie: Verweef, Ps 139 saam met Pierre 29.11.2021

Meditasie: Verweef, Ps 139 saam met Pierre by InVia Gemeente

Eerlike Advent: Weerloosheid deur Pierre du Plessis // 28 Nov '21 28.11.2021

Eerlike Advent: Weerloosheid 28 November 2021 Preek deur Pierre du Plessis Skriflesing uit Psalm 139. Om hierdie week by te dra kliek hier: pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK

Ek het Hoop... al is my famlilie feilbaar... deur Theo Geyser 28.11.2021

"Ek hoop nie jy glo in bloedlynvloeke nie. Indien jy nie weet wat dit is nie, dit is wanneer daar in geslagte sekere probleme is soos alkoholisme, of owerspel, of enige ander sonde, en iemand dan die vloek oor jou breek sodat jy dan nie meer sukkel met daardie probleem nie. Dit word deur gebed en soms duiweluitdrywing gedoen. ‘n Gewilde teks is Eks 20:5, wat sê dat God die sondes van die Vaders to...

'n herberg vir bergies deur Theo Geyser 23.11.2021

"Die begin van die kersverhaal spreek een van die fundamentele probleme binne ons en ook die samelewing aan. En dit is: Daar is nie ‘n plek of herberg waar Jesus (weer)gebore kan word binne ons en ons samelewing nie. Elke herberg is reeds geboek en vol. Ons is doodeenvoudig te besig. Toe hulle vir Thomas Merton vra wat die grootste probleem in wêreld is, het hy profeties die appelkar omgekeer deur...

Tussen Egipte en Kanaän deur Marina Strydom \\ 21 Nov '21 22.11.2021

Tussen Egipte en Kanaän 21 November 2021 Preek deur Marina Strydom. Skriflesing uit Psalm 126. Om hierdie week by te dra kliek hier: pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK Om die video te kyk waarna Marina tydens die preek verwys, volg gerus hierdie skakel: https://youtu.be/bMm8wWNo7cA

Meditasie: Psalm 126 saam met Pierre 22.11.2021

Meditasie: Psalm 126 saam met Pierre by InVia Gemeente

Oordenking: 'Waar's die Genesing?' saam met Frieda 15.11.2021

Oordenking: 'Waar's die Genesing?' saam met Frieda by InVia Gemeente

Ek Het Gewonder... Waarom is God weggesteek? deur Theo Geyser 15.11.2021

Waarom is God weggesteek? Hoekom kan ons hom nie duidelik sien en verstaan nie? Waarom ‘n spieël in ‘n raaisel? Moet ons dan altyd wonder wie Hy werklik is?...

Waar's die genesing? deur Frieda van den Heever \\ 14 Nov '21 14.11.2021

Waar's die genesing? 14 Nov 2021 Preek deur Frieda van den Heever Skriflesing uit Jeremia 8:19-22 Om hierdie week by te dra kliek hier: pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK

Meditasie: Alle Heiliges, Joh 11 saam met Pierre 08.11.2021

Meditasie: Alle Heiliges, Joh 11 saam met Pierre by InVia Gemeente

Alle Heiliges deur Pierre du Plessis \\ 7 Nov '21 08.11.2021

Alle Heiliges 7 Nov 2021 Preek deur Pierre du Plessis Skriflesing uit Johannes 11:33-44 (1983) Om hierdie week by te dra kliek hier: pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK

Ek Het Gewonder: Waar’s die Geneesheer… want waar is die genesing? met Frieda van den Heever 07.11.2021

Jeremia is 'n profeet wat baie vrae gevra het. Hy het God nie soos 'n kelner in 'n restaurant behandel nie, om 'n analogie van Eugene Peterson te gebruik. Peterson sê baie van ons bid soos wat ons gaan eet by 'n restaurant. Jou metgesel is jyself - jou behoeftes, buie, en bekommernisse. God is net die kelner wat jou bestelling kom neem, jou kosklagtes hanteer, soms 'n groter en ander kere 'n klein...

Ek Het Gewonder... Waarom my kind nie grootword nie? met Theo Geyser 04.11.2021

Kyk gerus die Bergskool 2021 video hier: https://www.youtube.com/watch?v=Eko1lKc3Hg8

Geen Meer Vrees: Martin Luther deur Pierre du Plessis \\ 31 Okt '21 31.10.2021

Geen Meer Vrees: Martin Luther 31 Okt 2021 Preek deur Pierre du Plessis Skriflesing uit Johannes 7:53 - 8:11 Om hierdie week by te dra kliek hier: pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK

Meditasie: Wat Wil Jy hê moet Ek vir jou doen? saam met pierre 25.10.2021

Meditasie: Wat Wil Jy hê moet Ek vir jou doen? saam met pierre by InVia Gemeente

MY Storie, JOU Storie, ONS Storie: Stories uit ons Gemeenskap 24.10.2021

Ons luister na stories van Nicol & Eulogy van Dyk, Ounin Arndt en Mauritz Venter se geloofsreise. Theo gesels daarna oor hoe om die verskillende geloofsfases te integreer.

Om met die oë van Christus te leer sien deur Louis van der Riet \\ 24 Okt '21 24.10.2021

Om met die oë van Christus te leer sien: Dietrich Bonhoeffer 24 Okt 2021 Preek deur Ds Louis van der Riet Skriflesing uit Markus 10:46-52 Om hierdie week by te dra kliek hier: pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK

Listen to the InVia Gemeente podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.