InVia Gemeente

InVia Gemeente

Religion AF ↓ 500 episodes

InVia is a contemplative community based in Stellenbosch and Cape Town in the Western Cape. We are passionate about the journey of transformation in wholeness.

Author

InVia Gemeente

Category

Religion

Podcast website

www.invia.org.za

Latest episode

Jul 7, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Geloof/Sekerheid: Heel-Eenvoudig Lief deur Theo Geyser 18.10.2021

“Heilige Vader, bewaar hulle in u Naam, die Naam wat U My gegee het, sodat hulle net soos Ons een kan wees.” Joh 17:11.

Oordenking: 'Integriteit' saam met Frieda 18.10.2021

Oordenking: 'Integriteit' saam met Frieda by InVia Gemeente

Simone Weil: Gravitasie en Genade deur Frieda van den Heever \\ 17 Okt 2021 17.10.2021

Simone Weil: Gravitasie en Genade 17 Oktober 2021 Preek deur Frieda van den Heever Skriflesing uit Lukas 9: 23-27 Om hierdie week by te dra kliek hier: pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK

Geloof/Sekerheid: Sekerheid sonder Geloof deur Theo Geyser 13.10.2021

"Daar word baie gepraat van die eerste helfte van jou lewe en die tweede helfte van jou lewe. Ontreddering help jou om die essensie van ons lewe in God raak te sien. En alles raak te sien wat ons dink ons kan red. Hierdie fase vra vir nederigheid, en die erkenning van my eie ego-kragte (in Bybelse terme: vlees) wat aan my Vryheid belowe."

Meditasie: 'Beminde' saam met Pierre 11.10.2021

"First of all, prayer. For me personally, prayer becomes more and more a way to listen to the blessing. I have read and written much about prayer, but when I go to a quiet place to pray, I realise that, although I have a tendency to say many things to God, the real ‘work’ of prayer is to become silent and listen to the voice that says good things about me." - Henri Nouwen

Deel van 'n skare heiliges: Henri Nouwen deur Pierre du Plessis \\ 10 Okt '21 11.10.2021

Deel van 'n skare heiliges: Henri Nouwen 10 Oktober 2021 Preek deur Pierre du Plessis Skriflesing uit Efesiërs 3: 14-19 Om hierdie week by te dra kliek hier: pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK

Glo jy? NATUUR-LIK deur Frieda van den Heever 06.10.2021

"In ons huise skep ons dikwels die illusie dat ons in beheer is. As die kaste reggepak is, elke ding op sy plek is, die kosblikke gepak is, almal se skedules op die yskas is. In die natuur word daardie illusie onmiddellik afgebreek. En ek begryp, saam met Sheila Cussons: "Jy het my geteken vir die avontuur van Jóú." En ek wéét, sonder 'n Bybel langs my ... want ek sit binne-in God se eerste Bybel....

St Franciskusdag - Besoekure: Die Hemel se wagkamer deur Frieda van den Heever \\ 3 Okt 2021 04.10.2021

St Franciskusdag Besoekure: Die Hemel se wagkamer 3 Oktober 2021 (In-persoondiens) Preek deur Frieda van den Heever Skriflesing uit Romeine 8 Om hierdie week by te dra kliek hier: pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK

Oordenking: 'St Franciskus' saam Met Frieda 04.10.2021

Oordenking: 'St Franciskus' saam Met Frieda by InVia Gemeente

St Franciskusdag deur Pierre du Plessis \\ 3 Okt 2021 03.10.2021

St Franciskusdag 3 Oktober 2021 Preek deur Pierre du Plessis. Vandag se skriflesing kom uit Psalm 104 Om hierdie week by te dra kliek hier: pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK

Meditasie: Op Hierdie Berg - saam met Pierre 27.09.2021

Meditasie: Op Hierdie Berg - saam met Pierre by InVia Gemeente

Geloof/Sekerheid: Geloof In Sekerheid met Theo Geyser 26.09.2021

Dankie vir elkeen wat dit vir ons moontlik maak om te doen wat ons doen. Gebruik gerus die Snapscan link om hierdie week by te dra: pos.snapscan.io/qr/STB27376

Seisoen van die skepping: BERGE deur Pierre du Plessis // 26 Sept 2021 26.09.2021

Seisoen van die skepping: BERGE 26 Sept 2021 Vandag se skriflesing is uit Jesaja 65:17-25 Preek deur Pierre du Plessis Om hierdie week by te dra kliek hier: pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK

Meditasie: In Die Lug - saam met Frieda 20.09.2021

Meditasie: In Die Lug - saam met Frieda by InVia Gemeente

Geloof/Sekerheid: Sekerheid in Geloof deur Frieda van den Heever 20.09.2021

Dankie vir elkeen wat dit vir ons moontlik maak om te doen wat ons doen. Gebruik gerus die Snapscan link om hierdie week by te dra: pos.snapscan.io/qr/STB27376

Seisoen Van Die Skepping: LUG deur Frieda van den Heever // 19 Sept '21 19.09.2021

Seisoen van die skepping: LUG Sonder die lug, sal die aarde verlep 19 Sept 2021 Vandag se skriflesing is uit Psalm 19:1-5 Preek deur Frieda van den Heever Om hierdie week by te dra kliek hier: pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK

Na Waters Waar Rus Is... deur Johan Geyser 13.09.2021

Dankie vir elkeen wat dit vir ons moontlik maak om te doen wat ons doen. Gebruik gerus die Snapscan link om hierdie week by te dra: pos.snapscan.io/qr/STB27376

Meditasie: Mensdom, Markus 10 saam met Pierre 13.09.2021

Meditasie: Mensdom, Markus 10 saam met Pierre by InVia Gemeente

Seisoen van die skepping: MENSDOM deur Pierre du Plessis \\ 12 Sept 12.09.2021

Seisoen van die skepping: MENSDOM 12 Sept 2021 Vandag se skriflesing is uit Markus 10:41-45 Preek deur Pierre du Plessis Om hierdie week by te dra kliek hier: pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK

Hoe om in die Donker te loop: Stories uit ons gemeenskap 06.09.2021

Luister gerus na stories uit ons gemeenskap oor mense se reis met die donker. Johan Slabbert, Hannelore Olivier en Zelda Costa deel hul stories.

Meditasie: AARDE - Genesis 1, pierre 06.09.2021

Meditasie: AARDE - Genesis 1, pierre by InVia Gemeente

Seisoen van die skepping: AARDE deur Pierre du Plessis // 5 Sept 05.09.2021

Seisoen van die skepping: AARDE 5 Sept 2021 Vandag se skriflesing is uit Genesis 1. Preek deur Pierre du Plessis Om hierdie week by te dra kliek hier: https://pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK

Meditasie: Liefde en Lywe - pierre 30.08.2021

Meditasie: Liefde en Lywe - pierre by InVia Gemeente

Hoe om in die Donker te loop: Saam-saam! deur Theo Geyser 30.08.2021

Dankie vir elkeen wat dit vir ons moontlik maak om te doen wat ons doen. Gebruik gerus die Snapscan link om hierdie week by te dra: pos.snapscan.io/qr/STB27376

Seks, Liefde en Lywe. Pierre du Plessis \\ 29 Aug 2021 29.08.2021

Soen my, soen my weer, en weer: Seks, liefde en lywe 29 Aug 2021 Vandag se skriflesing is uit Hooglied 2: 8-13 Preek deur Pierre du Plessis Adriaan het tydens die diens terugvoer gegee oor ons finansies. Loer gerus! Baie dankie vir elke bydrae, groot en klein! Om hierdie week by te dra kliek hier: https://pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK

Listen to the InVia Gemeente podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.