InVia Gemeente
InVia Gemeente
InVia is a contemplative community based in Stellenbosch and Cape Town in the Western Cape. We are passionate about the journey of transformation in wholeness.
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Hoe om in die Donker te loop: Staan Stil! deur Theo Geyser 26.08.2021 18:39
Dankie vir elkeen wat dit vir ons moontlik maak om te doen wat ons doen. Gebruik gerus die Snapscan link om hierdie week by te dra: https://pos.snapscan.io/qr/STB27376
Lectio: Ef 6, Geestelike Oorlogvoering - pierre 23.08.2021 11:09
Lectio: Ef 6, Geestelike Oorlogvoering - pierre by InVia Gemeente
Teen Die Bose Geeste in die lug, en in die traffic deur Pierre du Plessis // 22 Aug 2021 22.08.2021 35:27
Teen Die Bose Geeste in die lug, en in die traffic 22 Aug 2021 Vandag se skriflesing is uit Effesiërs 6:10-20 Preek deur Pierre du Plessis Soos altyd is ons oneindig dankbaar vir almal se gereelde bydraes! Om hierdie week by te dra kliek hier: https://pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK
Hoe om in die Donker te loop: Voel die natuur! met Theo Geyser 16.08.2021 20:10
Dankie vir elkeen wat dit vir ons moontlik maak om te doen wat ons doen. Gebruik gerus die Snapscan link om hierdie week by te dra: https://pos.snapscan.io/qr/STB27376
Meditasie: 'Word Wakker' saam met Pierre 16.08.2021 13:46
'n Meditasie met 'n 'body scan' en bewuswording van God se liefde
Word wakker: Gee aandag aan hoe julle lewe deur Johan Beukes // 15 Aug 2021 15.08.2021 38:15
Word wakker: Gee aandag aan hoe julle lewe 15 Augustus 2021 Vandag se skriflesing is uit Effesiërs 5:14-20 Preek deur Johan Beukes Soos altyd is ons oneindig dankbaar vir almal se gereelde bydraes! Om hierdie week by te dra kliek hier: https://pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK
Meditasie: 'Ek is MOEG' saam met Pierre 10.08.2021 12:05
Meditasie: 'Ek is MOEG' saam met Pierre by InVia Gemeente
Hoe om in die Donker te loop: Groet die Donker! deur Theo Geyser 09.08.2021 21:00
Dankie vir elkeen wat dit vir ons moontlik maak om te doen wat ons doen. Gebruik gerus die Snapscan link om hierdie week by te dra: https://pos.snapscan.io/qr/STB27376
EK IS MOEG deur Pierre du Plessis // 8 Aug 2021 08.08.2021 33:17
EK IS MOEG 8 Augustus 2021 Preek deur Pierre du Plessis Ons het in hierdie week se nuusbrief teruvoering gegee oor InVia Kaapstad se finansies. As jy dit nie ontvang het nie, loer gerus hier: https://mailchi.mp/1b944a7b64bd/hierdie-sondag-18-julie-5350208 Ons waardeer elkeen se bydrae, groot of klein, verskriklik baie! Dit maak alles wat ons doen moontlik. Om hierdie week by te dra kliek hier: htt...
Hoe om in die Donker te loop: Met liefde wat glo deur Johan Geyser 02.08.2021 23:48
Dankie vir elkeen wat dit vir ons moontlik maak om te doen wat ons doen. Gebruik gerus die Snapscan link om hierdie week by te dra: https://pos.snapscan.io/qr/STB27376
Meditasie: Waar vind ek Lewe? - Joh 6 saam met Pierre 02.08.2021 10:59
Meditasie: Waar vind ek Lewe? - Joh 6 saam met Pierre by InVia Gemeente
Waar vind ek Lewe? deur Pierre du Plessis // 1 Augustus 2021 01.08.2021 34:22
Waar vind ek Lewe? 1 Augustus 2021 Vandag se skriflesing is uit Johannes 6: 24-25 Preek deur Pierre du Plessis Verskriklik baie dankie vir julle bydraes! Dit is ongelooflik! Om hierdie week by te dra kliek hier: https://pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK
Meditasie: 'In Hom beweeg ons, leef ons, bestaan ons' saam met Pierre 26.07.2021 12:45
Meditasie: 'In Hom beweeg ons, leef ons, bestaan ons' saam met Pierre by InVia Gemeente
Ons álmal se Vader: Amen! deur Theo Geyser 26.07.2021 18:32
Dankie vir elkeen wat dit vir ons moontlik maak om te doen wat ons doen. Gebruik gerus die Snapscan link om hierdie week by te dra: https://pos.snapscan.io/qr/STB27376
Ek dink ek het my geloof verloor... deur Pierre du Plessis // 25 Julie 25.07.2021 53:25
Ek dink ek het my geloof verloor... 25 Julie 2021 Die laaste 6 maande het ek 'n hele paar gesprekke gehad met mense wat dink hulle het dalk ophou glo, en 'n paar wat 'n definitiewe besluit gemaak het om weg te stap van geloof af, maw nou of ateïste of agnosties. Die taal kan beteken, ook dat iemand net georganiseerde godsdiens gelos het, maar ek wil spesifiek praat oor die eersgenoemde. Preek deur...
Jesus Het Geween deur Theo Geyser 19.07.2021 18:49
Dankie vir elkeen wat dit vir ons moontlik maak om te doen wat ons doen. Gebruik gerus die Snapscan link om hierdie week by te dra: https://pos.snapscan.io/qr/STB27376
Welkomgebed saam met Pierre 19.07.2021 13:29
Welkom, welkom, welkom. Ek verwelkom alles wat vandag besoek kom aflê omdat ek weet hulle is U gesante vir my genesing. Ek verwelkom alle gedagtes, gevoelens, gesigte en gebeure. My begeerte na beheer en mag– dié gee ek oor vandag; my drang na aanvaarding, status, goedkeuring en plesier – dit laat ek hier; my verlange na oorlewing en sekuriteit; die druk om enige gedagte, gevoel, gesig, gebeurteni...
See, Skares, en Vrede deur Pierre du Plessi // 18 Julie 2021 19.07.2021 33:29
See, Skares, en Vrede 18 Julie 2021 Wat maak ons met al die verskillende opinies en standpunte en konflik in die wêreld? Hoe lewe ons as koninkryks kinders in die wêreld? Dis die vraag, dit is eintlik altyd die vraag. Preek deur Pierre du Plessis Liturgie deur Francois van der Merwer Verskriklik baie dankie vir julle bydraes! Dit is ongelooflik! Om hierdie week by te dra kliek hier: https://pos.sn...
Ons álmal se Vader: Vergewe Ons deur Theo Geyser 13.07.2021 21:03
Dankie vir elkeen wat dit vir ons moontlik maak om te doen wat ons doen. Gebruik gerus die Snapscan link om hierdie week by te dra: https://pos.snapscan.io/qr/STB27376
Meditasie: Vergifnis, Matt 18 12.07.2021 12:05
Meditasie: Vergifnis, Matt 18 by InVia Gemeente
Ons Vader: Vergewe ons deur Theo Geyser 12.07.2021 27:12
Ons Vader: Vergewe ons 11 Julie 2021 Preek deur Theo Geyser Liturgie deur Deon Meiring. Verskriklik baie dankie vir julle bydraes! Dit is ongelooflik! Om hierdie week by te dra kliek hier: https://pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK
Ons álmal se Vader: Laat U koninkryk kom, U wil geskied deur Theo Geyser 05.07.2021 15:49
Dankie vir elkeen wat dit vir ons moontlik maak om te doen wat ons doen. Gebruik gerus die Snapscan link om hierdie week by te dra: https://pos.snapscan.io/qr/STB27376
Meditasie - Doring in my Vlees, 1 Kor 12 saam met Pierre 05.07.2021 16:51
Meditasie - Doring in my Vlees, 1 Kor 12 saam met Pierre by InVia Gemeente
Wanneer ek swak is... deur Pierre du Plessis 04.07.2021 32:00
Wanneer ek swak is... deur Pierre du Plessis Verskriklik baie dankie vir julle bydraes! Dit is ongelooflik! Om hierdie week by te dra kliek hier: pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK
Weglaatbaar klein, en tog... deur Marina Strydom 28.06.2021 33:51
Weglaatbaar klein, en tog... 27 Junie 2021 Verskriklik baie dankie vir julle bydraes! Dit is ongelooflik! Om hierdie week by te dra kliek hier: pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.