InVia Gemeente

InVia Gemeente

Religion AF ↓ 500 episodes

InVia is a contemplative community based in Stellenbosch and Cape Town in the Western Cape. We are passionate about the journey of transformation in wholeness.

Author

InVia Gemeente

Category

Religion

Podcast website

www.invia.org.za

Latest episode

Jul 7, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Trek die leisels in... met jou kos deur Theo Geyser 04.03.2024

For he satisfies the longing soul, and the hungry soul he fills with good things. Psalm 107:9...

Verlange en Vergenoegdheid... Leef met Paradokse deur Frieda van den Heever 26.02.2024

For he satisfies the longing soul, and the hungry soul he fills with good things. Psalm 107:9...

Spoed en Slakkepas... Leef met Paradokse deur Theo Geyser 19.02.2024

"Hoe vind mens die balans tussen spoed en stadig-wees?"

Skoonlief en die Ondier... Leef met Paradokse met Frieda van den Heever 12.02.2024

"Skoonheid is altyd ‘n diep uitnodiging. Dit wys na die ewigheid, die onbegryplike, die wydte en wildheid van God. In Ps. 139 sê die Psalmdigter, “Your thoughts – how rare, how beautiful! God, I’ll never comprehend them!” As jy dit ten volle kan begryp, is dit nie skoonheid nie."

Bitterlekker... Leef met Paradokse deur Theo Geyser 05.02.2024

"Paradokse in die lewe is moeilik. Die lewe is bitter en soms ook lekker. Ons vermy bitter, en glo as ons die bitter kan besweer daar meer lekker in die lewe sal wees…"

Wat vra hoop nou van my? deur Frieda van den Heever 30.01.2024

"Hoop is die geestelike krag vir ‘n “suksesvolle” lewe (vol liefde en geloof) as skepsels wat aan die een kant die goddelike vermoë ingegee is om die toekoms te kan verbeel, maar aan die ander kant sit met die menslike onvermoë om die toekoms te kan beheer…"

Wat vra geloof nou van my? deur Theo Geyser 22.01.2024

"Jy kan geloof hê en ook onseker wees. Waarom sterf ‘n gewone soldaat sonder vrees en Jesus sterf met vrees en onsekerheid? Ons geloof werk soos Petrus wat op die water loop. Soms loop jy en soms sink jy…"

Wat vra liefde nou vir my? deur Theo Geyser 15.01.2024

"Jesus wil Sy liefde aan Petrus toon deur sy voete te was en diensbaar te wees, en Petrus weier hierdie liefde. Jakob, net soos Petrus, worstel met ‘n engel en weet nie dat hy met die God van liefde veg nie. Dit vind hy eers uit die volgende dag toe hy besef dat dit God was wat hom besoek het. Waarom veg ons die liefde wat ons so nodig het?"...

Wat Laat Jou Siel Sing? deur Theo Geyser 10.01.2024

Wat Laat Jou Siel Sing? deur Theo Geyser by InVia Gemeente

Eindjaar deur Theo Geyser 10.01.2024

Eindjaar deur Theo Geyser by InVia Gemeente

Kersdiens deur Frieda van den Heever 10.01.2024

And how blessed all those in whom you live, whose lives become roads you travel Psalm 84:5 MSG

Die voordeel van die t̶w̶y̶f̶e̶l̶ vertroue deur Deon Meiring 10.01.2024

"Give our Lord the benefit of believing that his hand is leading you, and accept the anxiety of feeling yourself in suspense and incomplete." - Pierre Teilhard de Chardin

Josef: Hoe om NEE te sê vir die moontlike... deur Theo Geyser 04.12.2023

"Josef se lewe word die grootste avontuur, nie omdat hy aan ons definisies van ware manlikheid voldoen nie, maar omdat hy dalk meer man is as al die stereotipes waarin die meeste mans inkoop.

Oor Monumente En Voetspore... 'n Refleksie op Kersfees deur Frieda van den Heever 28.11.2023

"Waar lê God se voetspore in die jaar wat verby is? In die wag, die stilte, die stille treë waarvoor daar nie monumente opgerig is nie ..."

Werk... Verskuilde Verslawings deur Theo Geyser 21.11.2023

“Idleness may well be the devil’s workshop, but busyness is not always a virtue.” - Ronald Rolheiser

Liefde en Seks... Verskuilde Verslawings deur Frieda van den Heever 14.11.2023

"Sommige van hierdie verslawings ontvang openlike applous van die gehoor en ander sal die dorp se tonge so bietjie meer loskry, maar dit blyk dat die verslawing waaroor mense die meeste swyg en nie na die lig wil bring nie, te make het met seks..."

Menseverslawing... Verskuilde Verslawings deur Theo Geyser 06.11.2023

“Am I now trying to win the approval of human beings, or of God? Or am I trying to please people? If I were still trying to please people, I would not be a servant of Christ.” Gal. 1:10

Godsdiens... Verskuilde Verslawings deur Frieda van den Heever 30.10.2023

"Many Christians are only 'Christaholics' and not disciples at all. They are escapists who are only looking for a shortcut to happiness. They want the joy that comes from knowing Christ, but don’t want to carry the cross." - Calvin Miller

Wanneer is ek verslaaf? deur Theo Geyser 23.10.2023

“You're addicted to thrills? What an empty life! The pursuit of pleasure is never satisfied.” - Prov 21:16-18 (Msg)

Bly In Die Liefde met Johan Geyser 17.10.2023

"Die beeld van die wynstok wat deur Jesus gebruik word bied 'n roerende perspektief op ons verhouding met God."

Hoe Verkeerd Kan Jy Wees? deur Deon Meiring 09.10.2023

"Partykeer verbeel ek my hoe die bekende name in die Bybel vir die eerste keer in die hemel ’n eksemplaar van hierdie boek waaroor almal gons in die hande kry. Hulle blaai dan opgewonde na die deel oor hulleself, maar vra dan fronsend: “Is dít wat hulle oor my geskryf het?!" Tomas is een van daai dissipels wat dikwels onthou word vir dit wat hy klaarblyklik verkeerd gekry het. Ons gebruik immers n...

Waarom word oneerlikheid beloon? deur Frieda van den Heever 02.10.2023

"It is easy to display a wound, the proud scars of combat. It is hard to show a pimple." - Leonard Cohen, The Favorite Game

Oopkop: Bekommernis en Blydskap kan vriende word... deur Theo Geyser 27.09.2023

“Joy is a sure sign of the life of God in the soul." - Leon Bloy

Afdag! deur Frieda van den Heever 18.09.2023

"Ek dink een van die groot geskenke – al noem ons dit ‘n gebod – wat God ons gegee het om hierdie konflik binne-in ons te kan aanvaar is die sewende dag."

Aandag! deur Frieda van den Heever 11.09.2023

"The place where your treasure is, is the place you will most want to be, and end up being. - Matt. 6:21 MSG

Listen to the InVia Gemeente podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.