InVia Gemeente
InVia Gemeente
InVia is a contemplative community based in Stellenbosch and Cape Town in the Western Cape. We are passionate about the journey of transformation in wholeness.
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Hoekom swem ek stroomop? deur Johan Geyser 19.08.2024 36:26
"In die woelige waters van ons daaglikse bestaan moet ek dikwels swem teen die stroom. Dit is nie 'n maklike pad nie, maar een wat ek doelbewus kies. Hoekom? Die antwoord ontvou diep onder die watervlak van ons alledaagse ervarings..."
Siel-Kundig: Seën my siel deur Frieda van den Heever 12.08.2024 24:25
"Jou siel het seën nodig. En nodig om te seën. Dis nie net ‘n Bybelse ding nie, dis ‘n mensding. Dis nie net ‘n geestelike daad nie, dit sluit die liggaam en hart en verstand in."
Siel Kundig - Sielsverduistering deur Theo Geyser 06.08.2024 25:02
"Die "Donker Nag van die Siel" is presies die begin van ware geloof. In daardie duisternis, wanneer ons niks oor het nie, wanneer ons voel daar is geen God nie, kan God begin om op 'n suiwer manier in ons in te vloei. Omdat ons innerlike godsdienstige vermoëns verlam is, kan ons nie langer ons ervaring van God manipuleer, vervals, onsself daarin projekteer, of dit gebruik om goddelike toestemming...
Siel Kundig - Ons praat in (hospi)tale deur Frieda van den Heever 29.07.2024 23:42
"Wat jy sien en dalk aflei is nie alles nie. Daar is meer as wat jy dink jy sien..."
Siel Kundig - Waar kry ek my siel? deur Deon Meiring 23.07.2024 22:42
As ek luister na hoe Jesus daaroor praat besef ek: Elke siel het onmeetbare waarde, maar dit beteken nie ek hoef desperaat te gryp daarna nie...
Siel Kundig - Wat vra my siel van my? deur Theo Geyser 16.07.2024 22:42
"Jesus leer ons dat die manier hoe ons omgaan met die lewe (wêreld) het ‘n bewese effek op ons siel..."
Wanneer Moses sy moses teëkom deur Frieda van den Heever 09.07.2024 22:55
"Om onderdompel te word in God se goedertierenheid, Sy verbond (steadfast LOVE), is die begin van dankbaarheid en bewustheid wat wysheid bring. ."
Be-heer of die Heer deur Frieda van den Heever 02.07.2024 24:51
"Ons komplimenteer graag iemand wat alles met “oorgawe” aanpak en bedoel dan eintlik seker: voluit, met passie. Maar oorgawe is nie iets wat mens kan byvoeg, soos ‘n bestanddeel in ‘n resep nie: meng dit MET melk. Oorgawe is die mengbak. Dis nie met nie; dis in."
Fopspene vir Dummies deur Deon Meiring 25.06.2024 25:34
Ek begryp self nie wat ek doen nie, want wat ek wil doen, dit doen ek nie, maar wat ek haat, juis dit doen ek. – Rom.7:15 (1983 Vertaling)
Wie Bid Nou Eintlik... Ek of my Ego? deur Theo Geyser 19.06.2024 29:50
"May it be the real I who speaks. May it be the real Thou that I speak to." CS Lewis
Skadu-weë... Projek: ek deur Frieda van den Heever 10.06.2024 25:34
Skaduwerk het alles te doen met my geloof, of ek dit nou wil weet of nie. Dis om te glo en te aanvaar dat alles wat ‘n voorkant het, ook ‘n agterkant het.
Bekering... Projek: ek deur Theo Geyser 04.06.2024 28:11
“You can't keep true self hidden forever; before long you'll be exposed. You can't hide behind a religious mask forever; sooner or later the mask will slip and your true face will be known.” Luk 12:2"...
Hoe Kies Ek? Stem In deur Frieda van den Heever 28.05.2024 27:47
In a few hundred years, when the history of our time will be written from a long-term perspective, it is likely that the most important event historians will see is not technology, not the Internet, not e-commerce. It is an unprecedented change in the human condition. For the first time – literally – substantial and rapidly growing numbers of people have choices. For the first time, they will have...
Stem In... Saam Met Ander met Deon Meiring 20.05.2024 21:08
"Om saam te werk is nie altyd om met alles saam te stem nie. Ook nie om net te glo wat logies lyk nie."...
Hoe Luister Ek? Stem In... met Theo Geyser 13.05.2024 25:19
"Die meeste leiding wat ons soms van God ontvang is slegs ‘n bevestiging van dit wat ons reeds glo."....
Bang Jan Óf Dooie Jan deur Frieda van den Heever 06.05.2024 29:38
"… anyone who holds on to life just as it is destroys that life. But if you let it go, reckless in your love, you’ll have it forever, real and eternal …" from John 12 (THE MESSAGE)
Haastige Hond deur Theo Geyser 29.04.2024 24:39
“But let patience have her perfect (complete) work, that you may be perfect and entire (fully developed), wanting nothing”. - James 1:4
Knorpot deur Frieda van den Heever 22.04.2024 26:24
“Faced with an outrage, anger is the price we pay for paying attention. It is the rage that ought to come out, because, when faced with an outrage, it is a sin not to be angry." - Allen Dwight Callahan
Klakouse deur Theo Geyser 16.04.2024 21:07
“Only those who give thanks for little things receive big things. We prevent God from giving us great spiritual gifts because we do not give thanks for daily gifts.” - D. Bonhoeffer ...
Knyp Die Kat... deur Frieda van den Heever 09.04.2024 17:09
"Om ‘n geheim te deel is ‘n betekenisvolle daad van intimiteit omdat daar soveel kwesbaarheid en vertroue betrokke is – dis hoe ons ons laat ken. Wedersydse openbaarmaking is een van die kragtigste bestanddele in ‘n verhouding."
Opstanding Sondag: Waarom Glo Ek? 03.04.2024 18:33
Opstanding Sondag: Waarom Glo Ek? by InVia Gemeente
Goeie Vrydag: Is Oorgee Opgee? 03.04.2024 13:56
Goeie Vrydag: Is Oorgee Opgee? by InVia Gemeente
Volksverraad (Palm Sondag) deur Theo Geyser 25.03.2024 13:03
"Laaste klompie dae in Jesus se lewe was baie moeilik. Jy kan dit maar lees as ‘n verslag van verraad. Hy word bedrieg, daar word leuens oor Hom vertel, die massas draai teen hom, en die hartseer is, dit is mense naby aan hom. ‘n Mens kan nie anders as om hierdie mense te veroordeel nie. Wie is hierdie mense? Kan hulle nie sien wat hulle doen nie? Hoekom is hulle so blind?..."
Stil-weg met Carel Anthonissen 19.03.2024 39:28
"I've cultivated a quiet heart. Like a baby content in its mother's arms, my soul is a baby content." - Psalm 131: 2
Trek die leisels in... met jou Woorde! deur Frieda van den Heever 11.03.2024 23:55
"Die Woord is vol woorde oor woorde. Spreuke wemel daarvan. Oor die krag van woorde. Hoe ‘n blote woord, ‘n paar letters in ‘n string geryg, ‘n sin(dikaat) kan vorm, ‘n mens kan platslaan of ophef. So probeer ons oomblik vir oomblik dinge sê om onsegbare dinge te verwoord..."
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.