InVia Gemeente
InVia Gemeente
InVia is a contemplative community based in Stellenbosch and Cape Town in the Western Cape. We are passionate about the journey of transformation in wholeness.
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
GOD Goed Geld deur Frieda van den Heever 03.02.2025 21:51
"Van God durf ek skaars praat: ek ken hom min, al ken hy my tot in die laaste sel en laaste selfbedrog …” NP van Wyk Louw
Lewensvrae: "Met wie is jy op pad?" deur Theo Geyser 27.01.2025 33:28
"You can develop a healthy, robust community that lives right with God and enjoy its results only if you do the hard work of getting along with each other, and treating each other with dignity and honor.” Galatians 3:18
Lewensvrae: "Waarheen is ek op pad? deur Theo Geyser 21.01.2025 24:19
"Jou roeping lê nie in die ontdekking van een of ander voorkennis nie, maar in die nederige oorgawe aan geloof en liefde, reg binne die omstandighede waarin jy jouself bevind – of jy dit gekies het al dan nie."
Lewensvrae: "Wie is ek?" deur Frieda van den Heever 13.01.2025 23:05
Die geheim van my identiteit is weggesteek in die liefde en genade van God. Daarom is daar net een “probleem” waarop my hele bestaan, my vrede en my heilsaamheid berus: om myself te ontdek in die ontdekking van God.
Ontevrede op aarde deur Deon Meiring 08.01.2025 11:03
”The story of Jesus does not enable us to stretch ourselves up to God; it declares that God has come down to us, to meet us in our dust and ashes.” – N.T. Wright”
Wag deur Theo Geyser 08.01.2025 12:26
“In 'n wêreld wat ons aanmoedig om voortdurend te doen, is die gawe van wag 'n radikale daad. Dit is 'n uitnodiging om stil te staan, om te luister, om te wees. Om te wag is om ons verlangens te verdiep, om geduld te kweek, en om onsself oop te stel vir die onmoontlike.”
Vleeswording (Kersdiens) deur Frieda van den Heever 08.01.2025 17:22
“En die Woord het vlees geword en het onder ons gewoon – en ons het sy heerlikheid aanskou, ‘n heerlikheid soos van die Eniggeborene wat vol van die Vader kom – vol van genade en waarheid.” Joh. 1:14”
Herberge, Herders, Tente en Tempels deur Deon Meiring 08.01.2025 9:30
“A kind of intimacy develops when men and women walk and talk together, with no immediate agenda or assigned task except eventually getting to their destination and taking their time doing it.” – Eugene Peterson
Op eie akkoord: Kinders van die Wind deur Theo Geyser 08.01.2025 16:40
“The place where God calls you to is the place where your deep gladness and the world’s deep hunger meet.” - Frederick Buechner
Redding deur Frieda van den Heever 09.12.2024 19:46
"Jesus min my - dit is my heil, dis my redding, dis my salige lot. Nou..."
Hoop in moeilike tye deur Theo Geyser 02.12.2024 22:49
“Hope is not a matter of waiting for things to get better. Hope is about working to make things better while trusting in a larger grace...”
Hier. Is. Ek. deur Frieda van den Heever 25.11.2024 11:45
“In Maria sien ons ons eie onvermoë om geestelike goed te laat gebeur deur ons eie toestelle, ons eie intelligensie en met ons eie liggame; maar ek kan God vertrou en toelaat om dit in en deur my te doen. Al wat Maria eintlik gesê het is, “Hier is ek.”
Vry deur Liefde deur Theo Geyser 18.11.2024 23:49
Ons almal verlang na die liefde maar vrees dit. - Gerald May
Vrygewig: Voëlvry of Vuisvas deur Theo Geyser 15.11.2024 13:29
Ons siel het vrygeraak soos ‘n voël uit die vangnet van die voëlvangers; die vangnet is gebreek, en ons, ons het vrygeraak. Ons hulp is in die Naam van die HERE wat hemel en aarde gemaak het. - Psalm 124:6-8...
Rus in die onwis deur Frieda van den Heever 03.11.2024 25:47
“Birds don't sing because they have answers, they sing because they have songs." - Maya Angelou
Vergenoeg of vêr van genoeg? deur Theo Geyser 28.10.2024 18:23
"Waar vind jou hart rus of wie maak die leegte in hart stil? Hoe sal jy weet as God dit gedoen het?..."
Kom'in kom'in deur Frieda van den Heever 21.10.2024 22:37
“Our lives extend beyond our skins, in radical interdependence with the rest of the world.” - Joanna Macy
Bergpredikasie: Salig is die vredemakers deur Theo Geyser 14.10.2024 18:43
"Vrede was die kernboodskap van Jesus en waarop ons lewe gebou moet word. Hy praat 42 keer oor vrede en kom uit ‘n tradisie waar dit meer as 400 keer in Ou Testament genoem word. Die een woord vir vrede beteken letterlik “to repair the world” en by Jesus is daar geen twyfel dat dit moontlik is en dat die wêreld in harmonie kan leef.:
Koortjies, Katarakte en Karakters deur Frieda van den Heever 08.10.2024 21:40
“Ek druk julle dit op die hart: Laat julle lewenswandel in ooreenstemming wees met die roeping wat julle van God ontvang het." Ef. 4:1
Bergpredikasie: Salig is die wat barmhartig is deur Frieda van den Heever 30.09.2024 27:21
“We do not attain anything by our own holiness, but by ten thousand surrenders to mercy. A lifetime of received forgiveness allows you to become mercy.” - Richard Rohr
Bergpredikasie: Salig is die wat rein van hart is deur Deon Meiring 24.09.2024 17:34
“Geseënd is die wat rein van hart is, want hulle sal God sien.” (Matt.5:8)"
Bergpredikasie: Salig is die wat honger en dors is deur Frieda van den Heever 16.09.2024 19:14
"Die “honger en dors” waarvan hierdie saligspreking praat, staan eintlik in vir al ons verlangens en begeertes. En die “reg” waarna Matteus verwys is nie net die teenoorgestelde van verkeerd nie. Dis nie ‘n sinoniem vir “korrek” of “deugsaam” nie. Dis 'n veel meer dinamiese konsep in die Israel van Jesus se tyd. Dis 'n energiebelaaide sfeer van heilige teenwoordigheid. Om IN die geregtigheid van G...
Bergpredikasie: Salig is die wat treur deur Theo Geyser 09.09.2024 25:09
"Jesus sê dat ons salig (envied/blessed) is wanneer ons huil (Matt 5:4). Wanneer ons reg kan huil, belowe Jesus dat ons vertroos sal word."
Bergpredikasie: Salig is die sagmoediges deur Frieda van den Heever 05.09.2024 22:49
"Geseënd is die sagmoediges, want hulle sal die nuwe aarde ontvang."
Bergpredikasie: Arm van Gees deur Theo Geyser 27.08.2024 28:30
Jesus nooi ons uit om "arm van gees" te word. Die woord "arm" beteken "the very empty ones, those who are crouching," en Cynthia Bourgeault vertaal dit met "pouring empty into empty.
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.