InVia Gemeente
InVia Gemeente
InVia is a contemplative community based in Stellenbosch and Cape Town in the Western Cape. We are passionate about the journey of transformation in wholeness.
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Die Psalms Leer Ons Van Jesus deur Deon Meiring 29.07.2025 23:53
“During times of peace, we must try and make space for ambiguity”. – Antjie Krog, Country of my skull..."
Die Psalms Leer Ons Huil Met Hoop deur Frieda van den Heever 16.07.2025 27:32
"Die Psalmdigter sing, bid en prys op maniere wat pyn omvorm in hoop en rou in moontlikheid. In hierdie uitdrukking, ontmoet sy vertroue in God en sy omhelsing van die menslike realiteit."
Genade... wat maak genade so onbeskryflik? deur Theo Geyser 10.07.2025 17:53
"I'm telling you to love your enemies. Let them bring out the best in you, not the worst. When someone gives you a hard time, respond with the energies of prayer, for then you are working out of your true selves, your God-created selves. This is what God does. He gives his best - the sun to warm and the rain to nourish - to everyone, regardless: the good and bad, the nice and nasty.’" Matt 5:44-45...
Die Psalms leer ons bid deur Theo Geyser 09.07.2025 26:58
"Die Psalms is nie ’n gids vir perfekte gebede nie — dit is ’n padkaart om teenwoordig vir jouself en God te wees. Dis die plek waar jy nie net vra nie, maar ook kla, wag en word — met lyf en siel. Dis nie ’n gekla om kla se onthalwe nie, maar waarheid wat woorde vind..."
Die Psalms leer ons sing deur Deon Meiring 01.07.2025 21:09
Die Psalms leer ons om te sing waar ons ook al is. Woedend, laggend, huilend, smekend, dankbaar en nog wat. Dis met hierdie opregtheid dat ons dit kan waag om onsself te vind, al bevind ons onsself uit plek uit.
Genade... is nie goedkoop nie deur Frieda van den Heever 23.06.2025 30:30
"God is being done unto us." - Fr. Richard Rohr
Werk... Ora et labora deur Frieda van den Heever 09.06.2025 31:33
"Vocation (calling) is responsibility and responsibility is the total response of the whole man or woman to the whole of reality.” - Dietrich Bonhoeffer
Werk... Teen watter prys? deur Theo Geyser 05.06.2025 16:18
"I have filled my life so completely that many days there is no time to think about the fact that I am living it." Roger Ebert
Werk... vir wie? deur Deon Meiring 27.05.2025 24:33
"Hoe ek vir God in my werksake ken gaan bepaal hoe ek my werk vir God aanpak. Ek ken nie vir God op ’n afstand soos ’n baas of slawedrywer nie. Ook nie as verskoning om agteroor te sit nie. Eerder as die een wat sorg vir my en besorg is oor my. Selfs in my alledaagse take. Natuurlik is dit vir myself ook, maar al die spanning daaroor kom my nie toe nie."
My 'shame' het 'n opstanding nodig... met Frieda van den Heever 21.05.2025 29:48
“Shame is the intensely painful feeling or experience of believing that we are flawed and therefore unworthy of love, belonging and connection.” - Brené Brown
My gedagtewêreld het 'n opstanding nodig deur Theo Geyser 13.05.2025 22:31
"The resurrection is not just a question of one day after death, but a lifelong journey in which we are being resurrected every day." - Ronald Rolheiser
My slaap het 'n opstanding nodig... deur Frieda van den Heever 06.05.2025 26:53
Slaap is die fasiliteerder van vergifnis, nuwe verbeeldingskrag, moed, perspektief, ontdekkings, uitvindings, onderskeiding, genade, genesing: Slaap is opstand-ing!
My liggaam het 'n opstanding nodig... deur Theo Geyser 06.05.2025 26:36
“The body is not just something we have, it is how we know the world. It is the first and last place we meet God.” - Barbara Brown Taylor
Opstandingsondag: Gesoek - Dood en Lewendig deur Frieda van den Heever 22.04.2025 24:14
“God (in Christ) became the bearer of flesh (for a time) so that humanity could become the bearer of Spirit forever.” - Athanasius
Goeie Vrydag: Hoe Gee Ek Oor? deur Theo Geyser 22.04.2025 22:40
Ware oorgawe is nie om vas te klou aan sekerheid, aanvaarding of mag nie, maar om dit — soos Jesus — sagkens los te laat, en jou te laat val in die liefdevolle misterie van God wat nie antwoorde gee nie, maar sy teenwoordigheid bied; dit is om selfs jou sterflikheid te sien as iets groters as die dood: “Vandag is jy saam met my in die paradys…”
Lent: Hoe Luister Ek Na God? deur Theo Geyser 15.04.2025 15:09
"Lent help ons om te weet waar ons God se stem kan hoor. Nie in die dinge wat ons wil hê of in dogmas wat God moet bevestig nie, maar eerder in die stemme wat vir ons sê wie ons regtig is."
Lent: Die Grootste Loser Wen deur Frieda van den Heever 15.04.2025 23:47
"Wat baat dit die mens as hy die hele wêreld wen, maar homself verloor?"
Lent: Om Welkom Te Heet deur Frieda van den Heever 15.04.2025 22:38
"In any situation in life, confronted by an outer threat or opportunity, you can notice yourself responding inwardly in one of two ways: Either you will brace, harden and resist, or you will soften, open and yield." - Cynthia Bourgeault
Lent: Kan ek gee wat ek begeer deur Deon Meiring 27.03.2025 19:01
Tydens Lent word ons veral herinner aan Jesus se woorde in die woestyn: “Jy kan nie van brood alleen lewe nie…” juis wanneer hy honger is en brood die maklikste antwoord op sy begeerte sou wees. Wat wil hierdie woestyntyd vir my wys oor my begeertes?
Lent: Oor vasklou en onthou deur Frieda van den Heever 24.03.2025 27:32
"Jy moet onthou om te kan ont-hou. En hoe vryer jy raak, hoe harder word jou honger vir vryheid. Hoe klink jou honger? Wat is die fluistering van hunkering wat jou dryf?... "
Waarom Lent? deur Theo Geyser 11.03.2025 25:17
"Lent is about baptismal renewal rather than penance. Our penance is only an expression of that renewal." - Ronald Rolheiser
Vrae: Waar is die ander nege? deur Theo Geyser 03.03.2025 14:41
Jesus leer dat ondankbaarheid 'n vorm van geestelike melaatsheid is wat ons isoleer van God, ander en wêreld...
Vrae: Wie het aan my geraak? deur Frieda van den Heever 03.03.2025 24:41
Hoe hoor jy vandag Jesus se woorde? Is jy bereid om alles wat jy dink jy weet te laat vaar om Hom te ken...
God Goed GELD deur Theo Geyser 17.02.2025 23:48
"Our relationship with money is a mirror of our deepest values and fears." - Parker Palmer
God GOED Geld deur Frieda van den Heever 11.02.2025 27:07
“We ask how much a man gives; Christ asks how much he keeps.” - Andrew Murray
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.