InVia Gemeente
InVia Gemeente
InVia is a contemplative community based in Stellenbosch and Cape Town in the Western Cape. We are passionate about the journey of transformation in wholeness.
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Jou hart het 'n wagwoord deur Theo Geyser 29.01.2026 13:06
Jou hart het 'n wagwoord deur Theo Geyser by InVia Gemeente
Merke! Gereed? deur Frieda van den Heever 14.01.2026 29:03
Merke! Gereed? deur Frieda van den Heever by InVia Gemeente
Nuwejaarsboodskap: Onthou Om Te Speel deur Deon Meiring 14.01.2026 11:25
Nuwejaarsboodskap: Onthou Om Te Speel deur Deon Meiring by InVia Gemeente
Oujaarsboodskap: 'n Sug van Verligting deur Theo Geyser 14.01.2026 14:06
Oujaarsboodskap: 'n Sug van Verligting deur Theo Geyser by InVia Gemeente
Kersdiens: heiLIG, veiLIG, LIGgaam deur Frieda van den Heever 14.01.2026 16:19
Kersdiens: heiLIG, veiLIG, LIGgaam deur Frieda van den Heever by InVia Gemeente
Advent: Wag deur Deon Meiring 14.01.2026 14:37
Advent: Wag deur Deon Meiring by InVia Gemeente
Advent: Verrassing deur Frieda van den Heever 14.01.2026 23:17
Advent: Verrassing deur Frieda van den Heever by InVia Gemeente
Advent: 'n Magtige Redder deur Theo Geyser 14.01.2026 15:47
Advent: 'n Magtige Redder deur Theo Geyser by InVia Gemeente
Advent: Hoop deur Frieda van den Heever 02.12.2025 32:23
“I said to my soul, be still, and wait without hope. For hope would be hope of the wrong thing.” T.S. Eliot (East Coker)
Wildbewaring vir die hart deur Deon Meiring 17.11.2025 22:40
“…Jesus was nie alleen nie. Die wilde diere van die veld was by Hom en die engele het gesorg dat Hy alles het wat nodig was.” Markus 1:13 (Die Boodskap)
DIe Lewe is 'n Lied deur Frieda van den Heever 04.11.2025 23:26
Someday, after mastering the winds, the waves, the tides and gravity, we shall harness for God the energies of love, and then, for a second time in the history of the world, man will have discovered fire. - Pierre Teilhard de Chardin
Lui die klok, breek die brood, vertel die storie deur Frieda van den Heever 29.10.2025 19:41
“The world isn't just the way it is. It is how we understand it, no? And in understanding something, we bring something to it, no? Doesn't that make life a story?” Yann Martel, Life of Pi
Stil-weg - InVia-Gespreksreeks by die Toyota Stellenbosch Woordfees met Carel Anthonissen en Theo Geyser 21.10.2025 50:57
Luister na die gesprek oor Carel Anthonissen se boek Stil-weg by die Toyota Stellenbosch Woordfees op 19 Oktober hier.
Ont-doof - InVia-Gespreksreeks by die Toyota Stellenbosch Woordfees met Theo Geyser en Frieda van den Heever 15.10.2025 54:28
Luister na die gesprek oor Theo Geyser se nuwe boek Ont-doof / UnMute by die Toyota Stellenbosch Woordfees op 12 Oktober hier.
Wil jy gesond word? deur Frieda van den Heever 06.10.2025 23:29
“There are two ways to live your life. One is as though nothing is a miracle. The other is as though everything is a miracle.” - Albert Einstein
Skoonheid: Is jy nie meer werd nie? deur Theo Geyser 30.09.2025 17:32
Die soeke na skoonheid is in essensie die soeke na God self. Wanneer ‘n mens se hart aangeraak word deur ‘n lied, of die siel stil raak in die aanskoue van ’n berg, dan word daar ’n venster oopgemaak na die Ewigheid.
Wie het vir jou gesê dat jy naak is? deur Theo Geyser 23.09.2025 23:52
Kwesbaarheid is nie swakheid nie – dit is moed. Dit is die moed om jou wegkruip te los en te sê: "Hier is ek, gebreek en al."
Waar was jy? deur Frieda van den Heever 17.09.2025 24:20
Si comprehendis, non est deus. - St. Augustinus = As jy dit kan bereken, begryp, bevind, bepaal of behaal, is dit nie God nie...
Wat is waar van waar ek is? deur Deon Meiring 17.09.2025 25:02
“…only an ‘understanding heart’, and neither mere reflection nor mere feeling, makes it bearable for us to live with other people, strangers for ever, in the same world and makes it possible for them to bear with us.” – Hannah Arendt
Die Heil In Humor deur Frieda van den Heever 01.09.2025 37:18
Die Heil In Humor deur Frieda van den Heever by InVia Gemeente
Die Here Is My Herder: My Beker Loop Oor deur Theo Geyser 28.08.2025 23:41
5b U maak my hoof vet met olie; my beker loop oor. 6 Net goedheid en guns sal my volg al die dae van my lewe; en ek sal in die huis van die Here bly in lengte van dae. Psalm 23
Die Here Is My Herder: 'n Skaduwee ken Sy lig deur Deon Meiring 18.08.2025 17:49
“Unfortunately, our natural instinct is to try to fix pain, to control it, or even, foolishly, to try to understand it […] [Faith] is the ability to stand in liminal space, to stand on the threshold, to hold the contraries, until we are moved by grace to a much deeper level and a much larger frame.” – Richard Rohr...
Die Here Is My Herder: Tussen Sterre en Stof deur Frieda van den Heever 12.08.2025 28:02
… “Hy verkwik my siel; Hy lei my in die spore van geregtigheid ter wille van sy Naam.” Ps. 23:3...
Die Here Is My Herder: Waters Van Rus deur Theo Geyser 05.08.2025 19:17
Contemplation means rest, suspension of activity… withdrawal into the mysterious interior solitude in which the soul is absorbed in the immense and fruitful silence of God. - Thomas Merton
Die Here Is My Herder: Brood En Belofte deur Frieda van den Heever 29.07.2025 25:12
"Steep your life in God-reality, God-initiative, God-provisions. Don’t worry about missing out. You’ll find all your everyday human concerns will be met. - from Matthew 6 (The MSG)"
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.