Jacques Loots

InJesus Bybelstudie

Religion AF ↓ 228 episodes

n Bybelstudie reeks waarin die fokus op ons Here Jesus gerig is en Sy fantastiese volmaakte werk aan die kruis. Ons wil jou graag help om 'n ware dissipel te wees van Jesus, iemand wat Hom dupliseer, sodat jý Jesus kan wees vir 'n stukkende wêreld. Jy is welkom om ons dienste op 'n Sondag by te woon om 16:00 elke Sondag middag by 93 Parkland dr, Kempton Park

Author

Jacques Loots

Category

Religion

Podcast website

www.podomatic.com

Latest episode

Jul 10, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Episode 14: Jou Identiteit in Christus - Ep14 25.02.2025

Is dit jou doelwit om te groei tot mate van die volle grootte van Christus?

Episode 13: Jou Identiteit in Christus - Ep13 25.02.2025

As jy toelaat dat Jesus jou bedien, sal jy weet hoe, waar en wanneer om Hom te bedien.

Episode 12: Jou Identiteit in Christus - Ep12 22.02.2025

Laat toe dat Jesus jou bedien

Episode 11: Jou Identiteit in Christus - Ep11 22.02.2025

Die Woord is ons hoogste gesag

Episode 10: Jou Identiteit in Christus - Ep10 18.02.2025

Die liefde van God verdryf alle vrees.

Episode 9: Jou Identiteit in Christus - Ep9 18.02.2025

1 Johannes 4:19

Episode 8: Jou Identiteit in Christus - Ep8 18.02.2025

II Korinthiërs 3:18

Ep7: Jou Identiteit in Christus 13.02.2025

Begin in jou gedagtes dink wat die Woord sê die waarheid is. Wie jy in werklikheid is in Jesus

Ep6: Jou Identiteit in Christus 13.02.2025

Om te kan verander het ons nodig om anders te dink. Ons moet die ou mens aflê en die nuwe mens aantrek wat soos God lyk.

Ep5: Jou Identiteit in Christus 07.02.2025

Efesiërs 5:22-24 sê ons wedergebore gees is deur God herskep in Sy geregtigheid en heiligheid. Jy het reeds die geregtigheid van God en jy is reeds heilig. Dis nie iets wat jy nog moet bereik nie

Ep4: Jou identiteit in Christus - Laat toe dat Sy Woord jou gedagtes verander 07.02.2025

Wou jy al dinge in jou lewe verander? Jou humeur, jou depressie, jou vrees... noem maar op. Daar is 'n maklike manier volgens God se Woord. Kom kyk saam met ons wat sê Sy Woord.

Ep3: Jou Identiteit in Christus 06.02.2025

Waar jy op fokus in jou gedagtes is vanwaar jy jou lewe gaan ervaar.

Ep2: Jou identiteit in Christus 02.02.2025

Reis saam met ons deur die Woord en ontdek jou ware Identiteit.

Ep1: Jou identiteit in Christus 01.02.2025

Stap saam met ons deur hierdie reeks en ontdek die lewensveranderende waarheid van jou identiteit in Jesus

Episode 1: Emmánuel, God met ons 20.01.2025

Deur Sy naam verbind God Homself aan Sy karakter, en deur hierdie verbintenis het ons 'n belofte om aan vas te hou vir 2025... Jesus is altyd met ons. Maak nie saak hoe die omstandighede lyk nie, Jesus is met jou!!

Episode 13: Ep.13 Ons het beheer oor ongeloof 20.12.2024

Ongeloof kan ons pootjie, en keer wat God in ons lewens wil doen, maar ons het beheer oor ongeloof.

Episode 12: Ep.12 Jy is nie maar net 'n mens nie! 19.12.2024

Jy is nie maar net 'n mens nie. Jou gees is wedergebore deur die Gees van God, die volheid van die Godheid leef binne in jou. Die selfde krag wat Jesus uit die dood uit opgewek het, is binne in jou.

Episode 11: Ep.11 Twyfel neutraliseer die krag van Sy Woord 13.12.2024

Twyfel en ongeloof kan dit wat God graag in jou lewe wil doen, stop. Jy stem nie saam nie? Kom kyk asseblief saam na God se Woord.

Episode 10: Ep.10 Praat met jou berg, in geloof 11.12.2024

Ek en jy het die outoriteit om self met ons berge te praat sodat hulle sal padgee. Baie keer pleit ons by God om dit te doen, terwyl Hy in Sy Woord sê dat ons dit moet doen.

Episode 9: Ep.9 Geloof draai nie God se arm nie. 07.12.2024

Baie Christene dink dat hoe harder hy glo, hoe meer sal God vir hom doen. Die waarheid is egter dat God reeds ALLES gedoen het en vir ons alles gegee het wat ooit sal nodig hê, en ons noem dit genade. Geloof is slegs ons reaksie op Sy genade en gee ons toegang tot Sy genade.

Episode 8: Ep.8 Geloof draai nie God se arm nie. Deel 1 28.11.2024

God het reeds uit genade alles voorsien wat ons ooit sal nodig hê. Geloof is die sleutel tot die toegang tot daardie genade.

Episode 7: Ep.7 Geloof - Feite is nie Waarheid nie 25.11.2024

Daar is 'n groot verskil tussen feite en waarheid. Feite verander, maar waarheid kan nooit verander nie, anders was dit nie waarheid om mee te begin nie.

Episode 6: Ep.6 Geloof - Geloof kom deur die Woord 23.11.2024

Geloof kom nie deur harder te probeer nie. Maar Rom 10:17 leer ons dat geloof kom deur die Woord van God.

Episode 5: Ep.5 Geloof kom deur die Woord 19.11.2024

Ons bron van geloof is die Woord. Ons kry nie meer geloof deur harder te probeer of deur op ons tande te kners nie. Romeine 10:17 sê geloof kom deur die Woord van God.

Episode 4: Ep.4 Geloof - Die Nuwe Verbond en geloof. 15.11.2024

Ons begin 'n nuwe reeks oor geloof. Kom stap saam met ons op hierdie "mind blowing journey"

Listen to the InJesus Bybelstudie podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.