Jacques Loots
InJesus Bybelstudie
n Bybelstudie reeks waarin die fokus op ons Here Jesus gerig is en Sy fantastiese volmaakte werk aan die kruis. Ons wil jou graag help om 'n ware dissipel te wees van Jesus, iemand wat Hom dupliseer, sodat jý Jesus kan wees vir 'n stukkende wêreld. Jy is welkom om ons dienste op 'n Sondag by te woon om 16:00 elke Sondag middag by 93 Parkland dr, Kempton Park
Author
Jacques Loots
Category
Podcast website
Latest episode
Jul 10, 2026
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Episode 39: Ep39 - Jou Identiteit in Christus 10.04.2025 8:22
Jy behoort nou aan Jesus wat opgestaan het. Jy is nou vrou van die wet maar behoort aan 'n ander, Jesus wat opgewek is.
Episode 38: Jou Identiteit in Christus - Ep38 09.04.2025 9:18
Jou Identiteit as bruid van Jesus. Die huwelik is 'n tipe, 'n skadu van die verhouding tussen Jesus en Sy gemeente. Dis 'n verborgenheid wat in die nuwe verbond aan ons geopenbaar word.
Episode 37: Jou Identiteit in Christus - Ep37 08.04.2025 11:42
Kan jy glo dat Hy só goed wil wees vir jóú?
Episode 36: Jou Identiteit in Christus - Ep36 06.04.2025 7:41
Wat beteken dit vir my dat my ou mens saam met Jesus gekruisig is?
Episode 35: Ep35 - Jou Identiteit in Christus 04.04.2025 10:40
Nie net het jou ou mens saam met Jesus gesterf nie, maar jou nuut gebore gees het ook saam met Hom opgestaan.
Episode 34: Jou Identiteit in Christus - Ep34 03.04.2025 8:54
Jou ou mens, jou ou sondige natuur, is saam met Jesus gekruisig en begrawe
Episode 33: Jou Identiteit in Christus - Ep33 02.04.2025 8:38
As wedergebore seun en dogter van God, is jy soos Jesus, nou, in hierdie wêreld, volgens 1 Joh 4:17.
Episode 32: Jou Identiteit in Christus - Ep32 28.03.2025 10:49
Jesus se opdrag was dat ons sou dissipels maak, nie om mense te kry om op te sondig net sodat hulle die hemel kan maak nie.
Episode 31: Jou Identiteit in Christus - Ep31 26.03.2025 7:57
Jesus het gekom sodat ons lewe kan hê, nou. En daardie lewe is 'n lewe van intimiteit met Hom. En dit is vir nou, nie vir eendag wanneer ons dood is nie.
Episode 30: Jou Identiteit in Christus - Ep30 25.03.2025 8:51
Baie mense se vraag is: Gaan ek die hemel maak? As wedergebore seuns van God, behoort die hemel nie ons doelwit te wees nie!
Episode 29: Jou Identiteit in Christus - Ep29 24.03.2025 8:09
Jou geregtigheid is deel van jou erfporsie volgens Jesaja 54:17, en dit kom van God af, dis nie uit jouself nie.
Episode 28: Jou Identiteit in Christus - Ep28 21.03.2025 7:39
Jy is wedergebore in God in ware geregtigheid. Beklee jou nou met dié nuwe Identiteit.
Episode 27: Jou Identiteit in Christus - Ep27 20.03.2025 9:50
Volgens Romeine 5:17 sal ons kan heers in hierdie lewe as ons die geskenk van geregtigheid sou ontvang.
Episode 26: Jou Identiteit in Christus - Ep26 19.03.2025 9:40
Wat beteken "Die geregtigheid van God"
Episode 25: Jou Identiteit in Christus - Ep25 18.03.2025 9:56
Jesus het die sonde van die wêreld reeds op Hom geneem en daarvoor betaal.
Episode 24: Jou Identiteit in Christus - Ep24 17.03.2025 9:21
In Levitikus 1:4 lees ons dat die brandoffer lam deur God as ons plaasvervanger aangesien is. In II Kor 5:21 sien ons hoe Jesus hierdie rol vervul het.
Episode 23: Jou Identiteit in Christus - Ep23 17.03.2025 8:36
In Romeine 5:17 staan dat ons sal heers in hierdie lewe as ons die oorvloed van genade en die geskenk van geregtigheid ontvang.
Episode 22: Jou Identiteit in Christus - Ep22 12.03.2025 9:24
Jy is 'n volwaardige seun van God want jy is gebore uit die onverganklike saad van God se Woord.
Episode 21: Jou Identiteit in Christus - Ep21 11.03.2025 8:46
Jesus en Paulus leer ons om God aan te spreek as Abba Vader. As Hy dan ons Pa is, is ons mos volwaardige seuns en het ons alles wat Seun het...
Episode 20: Jou Identiteit in Christus - Ep20 10.03.2025 8:21
Wedergebore uit die onverganklike saad van die Woord
Episode 19: Jou Identiteit in Christus - Ep19 08.03.2025 8:20
Jy is 'n nuwe skepsel, 'n nuwe spesie naamlik, seun van God
Episode 18: Jou Identiteit in Christus - Ep18 06.03.2025 8:51
Liefde het hierin volmaak geword, dat ons soos Jesus is... 1 Johannes 4:17
Episode 17: Jou Identiteit in Christus - Ep17 05.03.2025 9:21
Ons kan in oorwinning leef, want ons leef vanaf die identiteit dat ons reeds soos Jesus is, in hierdie wêreld.
Episode 16: Jou Identiteit in Christus - Ep16 04.03.2025 8:38
Dankbaarheid haal ons fokus van ons probleme af en help ons om op ons ware Bron, Jesus Christus te fokus
Episode 15: Jou Identiteit in Christus - Ep12 01.03.2025 9:01
Dankbaarheid skuif jou fokus na Jesus
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.