Jacques Loots

InJesus Bybelstudie

Religion AF ↓ 228 episodes

n Bybelstudie reeks waarin die fokus op ons Here Jesus gerig is en Sy fantastiese volmaakte werk aan die kruis. Ons wil jou graag help om 'n ware dissipel te wees van Jesus, iemand wat Hom dupliseer, sodat jý Jesus kan wees vir 'n stukkende wêreld. Jy is welkom om ons dienste op 'n Sondag by te woon om 16:00 elke Sondag middag by 93 Parkland dr, Kempton Park

Author

Jacques Loots

Category

Religion

Podcast website

www.podomatic.com

Latest episode

Jul 10, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Ep63 - Jou Identiteit in Christus 19.06.2025

Die krag en outoritiet om elke siekte en elke kwaal te genees is reeds in jou, dis 'n geskenk.

Ep62 - Jou Identiteit in Christus 19.06.2025

Jesus is jou kwalifikasie

Ep61 - Jou Identiteit in Christus 19.06.2025

Begin dink soos 'n seun van God

Ep60 - Jou Identiteit in Christus 19.06.2025

Om te groei tot 'n volwasse seun

Episode 59: Ep59 - Jou Identiteit in Christus 04.06.2025

Ons het die vermoë om te vergewe soos Jesus

Episode 58: Ep58 - Jou Identiteit in Christus 04.06.2025

Ons is wedergebore op dieselfde manier as wat Jesus in die wêreld in vlees geword het, deur die onverganklike saad van die Woord van God

Episode 57: Ep57 - Jou Identiteit in Christus 31.05.2025

Jesus is ons model IV

Episode 56: Ep56 - Jou Identiteit in Christus 30.05.2025

Jesus is ons model III

Episode 55: Ep55 - Jou Identiteit in Christus 29.05.2025

Jesus is ons voorbeeld en ons model

Episode 54: Ep54 - Jou Identiteit in Christus 27.05.2025

Ons moet Jesus naboots want Hy is ons model

Episode 53: Ep53 - Jou Identiteit in Christus 23.05.2025

Die selfde krag wat Jesus uit die dood uit opgewek het, leef in en vir jou

Episode 52: Ep52 - Jou Identiteit in Christus 22.05.2025

God kan baie meer doen as wat jy kan bid of dink, maar dis volgens Sy krag in jóú!

Episode 51: Ep51 - Jou Identiteit in Christus 20.05.2025

Die krag vd Woord om te onderskei tussen jou siel (gedagtes) en jou gees

Episode 50: Ep50 - Jou Identiteit in Christus 16.05.2025

Maar wat van Job? Ons kyk vandag dat die vyand nie meer voor God kan verskyn en met ons maak wat hy wil nie. En ons sien ook dat Job erken dat hy uit totale onkunde gepraat het.

Episode 49: Ep49 - Jou Identiteit in Christus 14.05.2025

Maar wat van Job

Episode 48: Ep48 - Jou Identiteit in Christus 13.05.2025

God is GOED, en Hy wil vir jóú GOED wees!

Episode 1: Moedersdag 2025 12.05.2025

Ek vra groot onverskoning, ek't gister die boodskap opgeneem, maar totaal-en-al vergeet om hom op te laai op die podcast 🤦

Episode 47: Ep 47 - Jou Identiteit in Christus 08.05.2025

Daar is geen krag daarin om die wet te hou om voor God geregverdig te word nie. Die krag is in jou nuwe wedergebore mens.

Episode 46: Ep46 - Jou Identiteit in Christus 07.05.2025

As ons fokus op die Gees sal ons soos Hy begin leef

Episode 45: Ep45 - Jou Identiteit in Christus 02.05.2025

Is dit sonde wat ons laat val van die genade van God?

Episode 44: Ep44 - Jou Identiteit in Christus 30.04.2025

Lewe is in die Gees, nie in die wet nie en ook nie in 'n kombinasie van die twee nie. Paulus noem die wet die bediening vd dood.

Episode 43: Ep43 - Jou Identiteit in Christus 30.04.2025

Die wet gee aan sonde krag, nie aan mense nie. Die wet is heilig, maar dit kan jou nie heilig maak nie. Die wet is regverdig, maar dit kan jou nie regverdig maak nie.

Episode 42: Ep42 - Jou Identiteit in Christus 25.04.2025

Rus van die effort om God te beïndruk, maar doen moeite om Sy rus in te gaan.

Episode 41: Jou Identiteit in Christus - Ep41 24.04.2025

Hoekom het die Vader juis dit verander hoe die verlore seun gelyk het?

Episode 40: Ep40 - Jou Identiteit in Christus 23.04.2025

Ywer jou om in Sy rus in te gaan. Wat beteken dit?

Listen to the InJesus Bybelstudie podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.