Jacques Loots
InJesus Bybelstudie
n Bybelstudie reeks waarin die fokus op ons Here Jesus gerig is en Sy fantastiese volmaakte werk aan die kruis. Ons wil jou graag help om 'n ware dissipel te wees van Jesus, iemand wat Hom dupliseer, sodat jý Jesus kan wees vir 'n stukkende wêreld. Jy is welkom om ons dienste op 'n Sondag by te woon om 16:00 elke Sondag middag by 93 Parkland dr, Kempton Park
Author
Jacques Loots
Category
Podcast website
Latest episode
Jul 10, 2026
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Geloof wat Berge Verskuif - Ep.21 10.07.2026 20:52
As ek en jy 'n afspraak maak vir 'n spesifieke tyd, moet ons seker maak dat ons hou by ons woord, want so leer ons ons vlees dat ons bedoel wat ons sê.
Geloof wat Berge Verskuif - Ep20 07.07.2026 19:40
Jou woorde, wat glo en saamstem met God se Worode, het die krag en die mag om die verloop van die toekoms, en sodoende geskiedenis, te verander.
Geloof wat Berge Verskuif - Ep19 03.07.2026 17:04
Ons geloof word deur ons woorde geaktiveer. As dissipels van Jesus is ons veronderstel om 'n honger en verwagting hê na die bonatuurlike wat God vir ons beskikbaar het.
Geloof wat Berge Verskuif - Ep18 30.06.2026 11:55
Daar is soveel meer krag in ons woorde as wat ons besef.
Geloof wat Berge Verskuif - Ep17 - Geloof is 'n bewys van dit wat ons nog nie sien nie 24.06.2026 16:17
Hebr 11:1 sê "Geloof dan ... is 'n bewys van die dinge wat ons nie sien nie." Hoe bewys ons wat ons glo?
Geloof wat Berge Verskuif - Ep16 18.06.2026 11:56
Volgens Hebr 11:1 is Geloof is vaste vertroue in die dinge wat ons hoop. Bybelse hoop is nie 'n 50/50 storie soos wat ons aan gewoond geraak het in ons elke dag manier van praat nie. Bybelse hoop is 'n verwagting in iets definitiefs. Kom luister gerus saam soos ons hierdie bietjie bekyk. #GeloofwatBergeVerskuif #Geloof #Hoop
Geloof wat Berge Verskuif - Ep15 16.06.2026 15:46
Ons kan nie lief hê sonder God nie. Dis onmoontlik. God is liefde. Hy is ons verwysingsraamwerk. Hy is ons BRON van liefde. Ons kan net lief hê as ons van Hom trek, as ons weet hoe lief Hy ons het. En wat is die bewys van Sy liefde? Is dit 'n gevoel? Is dit daai hoendervleis teen my rugraat af in die kerk? Kom luister saam wat sê die Woord
Geloof wat Berge Verskuif - Ep14 11.06.2026 11:56
Geloof wat deur Liefde werk - Dis waar die krag is.
Geloof wat Berge Verskuif - Ep13 08.06.2026 11:52
As Jesus sê, ons sal kan doen wat Hy gedoen het, wat het Hy daarmee bedoel?
Geloof wat Berge Verskuif - Ep12 03.06.2026 19:22
Soek Hom. Dit is die antwoord op al ons bekommernis en om te keer dat geld ons verlei. Ons moenie probeer om minder verkeerde dinge te doen nie, ons moet fokus op Hom en Hom soek. Jesus is ons oplossing!!!
Geloof wat Berge Verskuif - Ep.11 01.06.2026 14:44
Hoe kom jou bekommernisse jou vrug steel
Geloof wat Berge Verskuif - Ep.10 28.05.2026 18:16
Twyfel kan veroorsaak dat die Woord van God SY krag in ons lewens verloor.
Geloof wat Berge Verskuif - Ep.9 26.05.2026 15:57
Markus 4:16 Net so ook is hulle by wie op rotsagtige plekke gesaai word — wat, as hulle die woord hoor, dit dadelik met blydskap aanneem, 17 maar geen wortel in hulleself het nie; hulle is net vir 'n tyd. Later as daar verdrukking of vervolging kom ter wille van die woord, struikel hulle dadelik.
Geloof wat Berge Verskuif - Ep8 21.05.2026 14:03
In Matt 14:19 sê Jesus dat die Woord wat ons nie verstaan nie, dat Satan daardie Woord uit ons hart uit kan steel, wat beteken dat daai Woord nooit enige vrug in ons lewe gaan oplewer nie.
Geloof wat Berge Verskuif - Ep.7 20.05.2026 12:42
Markus 7:13 sê "So maak julle dan die woord van God kragteloos deur julle oorlewering wat julle bewaar het..." Dit is moontlik vir my en jou om die krag van die Woord, kragteloos te maak in ons lewens.
Geloof wat Berge Verskuif - Ep6 15.05.2026 17:28
Wat hoor mense van Jesus by ons?
Geloof wat Berge Verskuif - Ep5 14.05.2026 12:16
Wat is God se nommer 1 manier om geloof in ons aan te wakker?
Geloof wat Berge Verskuif - Ep4 08.05.2026 11:06
Geloof wat berge verskuif kom nie van ons wat harder probeer nie, maar dit kom van ons wat ons oë op Jesus gefokus hou.
Geloof wat Berge Verskuif - Ep3 05.05.2026 16:55
Genesing is God se idee
Geloof wat Berge Verskuif - Ep2 30.04.2026 11:51
Jesus sê in Joh 14:12 "Amen, amen, Ek sê vir julle: Wie in My glo, hy sal ook die werke doen wat Ek doen, en hy sal nog groter dinge as dit doen, omdat Ek na die Vader gaan." Is hierdie op ons radar? Om te kan doen wat Jesus gedoen het?
Geloof wat Berge Verskuif - Ep1 27.04.2026 11:47
Markus 11:22 - 24 gaan ons doelwit wees deur hierdie reeks. "22) Jesus antwoord en sê vir hulle: Julle moet geloof in God hê. 23) Want, voorwaar Ek sê vir julle dat elkeen wat vir hierdie berg sê: Hef jou op en werp jou in die see — en nie in sy hart twyfel nie, maar glo dat wat hy sê, sal gebeur — hy sal verkry net wat hy sê. 24) Daarom sê Ek vir julle: Alles wat julle in die gebed vra, glo...
Ep9 - Die Pasga en Paasnaweek 22.04.2026 7:34
Hoekom moes hulle die lam wat oorbly, gebrand het?
Ep8 - Die Pasga en Paasnaweek 15.04.2026 7:54
Hoekom moes die Pasga lam gebraai word?
Ep7 - Die Pasga en Paasnaweek 13.04.2026 6:55
Die bloed van die Pasga lam moes met hisop aan gesmeer word, 'n teken van geloof. Die bloed moes aan die buitekant van die deur aan gesmeer word, want net God kon die regte waarde aan die bloed heg, Die bloed moes ook aan die sy kante en aan die bo kant aan gesmeer word, maar nie onder nie, want die bloed is nie om op te trap nie. Lewe is in die bloed.
Ep6 - Die Pasga en Paasnaweek 08.04.2026 6:58
EXODUS 12:5Julle moet 'n lam hê sonder gebrek, 'n jaaroud rammetjie. Van die skape of van die bokke kan julle dit neem.
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.