Jacques Loots
InJesus Bybelstudie
n Bybelstudie reeks waarin die fokus op ons Here Jesus gerig is en Sy fantastiese volmaakte werk aan die kruis. Ons wil jou graag help om 'n ware dissipel te wees van Jesus, iemand wat Hom dupliseer, sodat jý Jesus kan wees vir 'n stukkende wêreld. Jy is welkom om ons dienste op 'n Sondag by te woon om 16:00 elke Sondag middag by 93 Parkland dr, Kempton Park
Author
Jacques Loots
Category
Podcast website
Latest episode
Jul 10, 2026
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Ep5 - Die Pasga en Paasnaweek 07.04.2026 6:25
EXODUS 12:4Maar as 'n huisgesin te klein is vir 'n lam, dan moet hy en sy buurman wat die naaste aan sy huis is, dit neem volgens die sieletal; na wat elkeen gewoond is om te eet, moet julle die getal op die lam bereken. '
Ep4 - Die Pasga en Paasnaweek 01.04.2026 7:13
Die Pasga lam het in die 5dae wat hy in die huis van die Israeliete was, verander van "die" lam, na "sy" lam. Daar was 'n baie persoonlike verhouding teen die tyd wat die lam geslag is
Ep3 - Die Pasga en Paasnaweek 30.03.2026 8:18
Kyk saam met ons vandag hoekom moes die pasgalam juis 5 dae voor hy geslag sou word, in die huis in geneem, en hoe stem dit ooreen met Jesus, en die week voor Hy gekruisig is.
Ep2 - Die Pasga en Paasnaweek 28.03.2026 9:48
Palm Sondag Waar kom die naam vandaan? Was dit toevallig of was dit intensioneel?
In watter Adam is jy? 27.03.2026 34:07
I Kor 15:45 leer ons dat daar 'n eerste Adam en 'n laaste Adam is. En ons is almal in die eerste Adam gebore, totdat ons wedergebore word in Jesus, die laaste Adam. So dit maak nie saak hoe goed of heilig jy leef in die eerste Adam nie. Wat saak maak is die geregtigheid van God in die laaste Adam, naamlik Jesus.
Ep1 - Die Pasga en Paasnaweek 26.03.2026 9:37
Ons begin 'n nuwe reeks om vir jou te wys hoedat Jesus ook die Pasga vervul het.
Ep18 - Antwoorde op moeilike Skrifte 24.03.2026 7:53
Deel 5 - Paulus se doring in die vlees. Was Paulus besig om blind te word?
Ep17 - Antwoorde op moeilike Skrifte 19.03.2026 6:58
Paulus se doring in die vlees - Deel 4 Ons is nie gevrywaar van vervolging nie
Ep16 - Antwoorde op moeilike Skrifte 17.03.2026 9:05
Paulus se doring in die vlees - Gedeelte 3 Toe Jesus vir Paulus sê "My genade is vir jou genoeg" het Hy nie bedoel "Suck it up" nie. Hy het hom herhinder aan wat alles tot sy beskikking is.
Ep15 - Antwoorde op moeilike Skrifte 16.03.2026 11:07
Paulus se omstrede doring in die vlees - Deel 2 Dit was nie God wat hom die doring gegee het nie.
Ep14 - Antwoorde op moeilike Skrifte 12.03.2026 9:01
Paulus se doring in die vlees... Dit was nooit 'n fisiese siekte in sy vlees nie, maar 'n Ou Testamentiese metafoor. Kom reis saam met ons.
Ep13 - Antwoorde op moeilike Skrifte - Job 07.03.2026 8:50
Job het in Job 1:21 gesê dat dit God se skuld is dat sy kinders dood is, God het hulle geneem. Maar wat sê Jesus hieroor?
Ep12 - Antwoorde op moeilike Skrifte - Job 06.03.2026 6:30
Kom kyk asseblief vandag saam met ons wat sê Job in hoofstuk 42, nadat hy vir 4 hoofstukke deur God ondervra en geleer is.
Ep11 - Antwoorde op moeilike Skrifte - Job 05.03.2026 8:23
Job - Nie alles wat in die Bybel opgeteken is, is deur God gesê en is waarheid nie. Alles is deur die Heilige Gees geïnspireer, maar nie alles is wat God gesê het nie. Soms het mense dinge kwyt geraak uit hulle vlees... Kom luister gerus saam sodat ek kan verduidelik.
Ep10 - Antwoorde op moeilike Skrifte 26.02.2026 9:38
Job - Met wie vereenselwig jy jouself, Job of Jesus?
Ep9 - Antwoorde op moeilike Skrifte - Job 24.02.2026 10:20
Job, onder watter verbond het hy gestaan?
Ep8 - Antwoorde op moeilike Skrifte 18.02.2026 10:05
Die Nagmaal - Deel 5 Dit gaan nie oor watse brood jy gebruik of wat in jou beker is nie. Dit gaan oor waaraan dit jou herinner!!
Ep7 - Antwoorde op moeilike Skrifte 17.02.2026 8:20
Nagmaal - Deel 4 Die nagmaal is nie 'n nuwe weergawe van die pasga nie.
Ep6 - Antwoorde op moeilike Skrifte 13.02.2026 10:06
Nagmaal (Deel 3)
Ep5 - Antwoorde op moeilike Skrifte 11.02.2026 8:30
Nagmaal - Deel 2
Ep4 - Antwoorde op moeilike Skrifte 10.02.2026 8:58
Deel 1 van die nagmaal.
Ep3 - Antwoorde op moeilike Skrifte 05.02.2026 8:38
Deel 3 - Matt 7:21 "Nie elkeen wat vir My sê: Here, Here! sal ingaan in die koninkryk van die hemele nie..." Wat beteken dit vir ons?
Ep2 - Antwoorde op moeilike Skrifte 03.02.2026 7:53
Matt 7:21 "Nie elkeen wat vir My sê: Here, Here! sal ingaan in die koninkryk van die hemele nie..." Hierdie is ons 2de gedeelte waarna ons kyk hoe om hierdie Skrif reg te verstaan.
Ep1 - Antwoorde op moeilike Skrifte 29.01.2026 8:33
'n Teks wat baie mense laat twyfel in hul redding en identiteit as wedergebore seuns van God, is Matt 7:21 "Nie elkeen wat vir My sê: Here, Here! sal ingaan in die koninkryk van die hemele nie..." Maar dit hoef nie so te wees nie. Kom luister gerus saam.
Ep9 - Finansies in God se Koninkryk 28.01.2026 7:27
Vandag kyk ons na Fillipense 4:18 wat hierdie amazing stelling maak "Maar ek het alles ontvang, en ek het oorvloed. Ek het dit volop noudat ek van Epafrodítus ontvang het wat deur julle gestuur is, ' n lieflike geur, 'n welgevallige offer, welbehaaglik by God ." Kan jy glo dat finansiele offer die hemel kan laat lekkerder ruik?
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.