Jacques Loots
InJesus Bybelstudie
n Bybelstudie reeks waarin die fokus op ons Here Jesus gerig is en Sy fantastiese volmaakte werk aan die kruis. Ons wil jou graag help om 'n ware dissipel te wees van Jesus, iemand wat Hom dupliseer, sodat jý Jesus kan wees vir 'n stukkende wêreld. Jy is welkom om ons dienste op 'n Sondag by te woon om 16:00 elke Sondag middag by 93 Parkland dr, Kempton Park
Author
Jacques Loots
Category
Podcast website
Latest episode
Jul 10, 2026
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Episode 3: Ep.3 Psalm 91 en die Boom vd Lewe 04.11.2024 17:39
Daar is 'n verstommende ooreenkoms in Psalm 91 met die Boom vd Lewe.
Episode 2: Ep.2 Fokus op die regte boom 28.10.2024 13:43
Los die boom vd kennis van goed en kwaad, en fokus op die Boom vd Lewe, dan sal jy moeitevry doen wat reg is.
Episode 1: Ep.1 Gered uit genade deur geloof 25.10.2024 19:11
In die liggaam van Christus is daar soms verwarring rondom genade en geloof. Genade is dit wat God vir ons gedoen het. Ons kry toegang daartoe deur geloof.
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.