Deon Loots

Gedagtes oor dissipelskap

Religion AF ↓ 196 episodes

Ek wissel hier gedagtes oor my verstaan van waaroor dit werklik gaan in Bybelse dissipelskap. Ongelukkig is daar baie verskillende en soms verwarrende gedagtes daaroor. Daarom probeer ek meer klaarheid gee waaroor dit in werklikheid na my mening gaan.

Author

Deon Loots

Category

Religion

Podcast website

podcasters.spotify.com

Latest episode

Jul 5, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

S2 Episode 32 - Wie kan teen jou wees? God is dan vir jou... 30.07.2023

In hierdie episode gesels ek oor die gedagtes in Romeine 8 wat sê dat Christus vir ons gekies het en daarom maak dit nie saak wie in hierdie wêreld teen ons is nie.

S2 Episode 31 God sit sy hand op jou skouer 23.07.2023

In die episode gesels ek oor hoe God ons versorg na aanleiding van Ps 139.

S2 Episode 30 - 'n Lewe deur die Gees 16.07.2023

In die episode gesels ek oor die kontras tussen 'n lewe in die Gees en 'n lewe volgens die voorskrifte van die vlees, na aanleiding van Romeine 8.

S2 Episode 29 - Leer die ongeforseerde ritmes van die lewe 09.07.2023

In die episode gesels ek oor wat dit beteken om rus te vind by God as ons reageer op sy uitnodiging om na Hom toe te kom.

S 2 Episode 28 - Die Stem wat jou lei 02.07.2023

In die episode gesels ek oor hoe God se stem heeltemal anders klink en lei as die stem van jou ego.

S2 Episode 27 - God maak jou deel van sy simofonie orkes 25.06.2023

In hierdie episode gesels ek oor hoe God ons deel gemaak het van die wonderlike musiek wat Hy vir ons lewens en vir die wêreld komponeer het. Elkeen van ons word ingetrek in sy groot simfonie orkes, waar elkeen sy of haar deeltjie bydra tot die musiek wat sy Naam verheerlik.

S2 Episode 26 God draai sy oor na jou en luister na jou 18.06.2023

In die episode gesels ek oor wat dit alles inhou as die Woord sê dat God na ons luister.

S 2 - Episode 25 As Jesus in jou oë kyk. 11.06.2023

In die episode probeer ek my inleef in Levi se ervaring toe Jesus hom geroep het as dissipel.

S2 Episode 24 Dissipels is draers van vrede en liefde 04.06.2023

In die episode gesels ek oor hoe ons toegerus word om as God se verteenwoordigers liefde en vrede met die wêreld te deel.

S2. Episode 23 - Strome lewende water! 28.05.2023

In die episode gesels ek oor hoe God ons weer teruggebring het na Hom as Bron, sodat ons weer vanuit sy strome lewende water kan voed en leef.

S2 Episode 22 - Alles van die Vader behoort ook aan my 21.05.2023

In die episode gesels ek oor hoe God Homself, sy volheid met ons deel.

S2 Episode 21 - God praat die hele dag met jou! 14.05.2023

In hierdie episode gesels ek oor die feit dat ons in ons kom woning maak het en elke dag deurlopend Homself aan ons bekend maak en met ons kommunikeer. Ons word genooi om aan Hom aandag te gee en om te leer luister na Hom.

S2 Episode 20 - Sorgvry in die sorg van God. 07.05.2023

In die episode gesels ek oor hoe ons kan leer om werklik in God se sorg te ontspan.

S2 Episode 19 - In die voetspore van Jesus 30.04.2023

In die episode gesels ek daaroor dat ons nie net gered word om "hemel toe te gaan" nie, maar om hier op aarde te leef as dissipels, volgelinge, verteenwoordigers van God. Ons word geroep om Hom sigbaar te maak, teenwoordig te maak en sy gesindheid aan die wêreld bekend te stel.

S2 Episode 18 - Om lief te hê vanuit 'n rein hart... 23.04.2023

In die episode gesels ek oor hoe ons kan leer om lief te hê vanuit 'n hart wat gereinig is en gereining word.

S2 Episode 17 - Die lewe is nie altyd net maklik nie, inteendeel. 16.04.2023

In die episode gesels ek oor die feit dat die lewe nie net maklik is nie en wat God gedoen het om ons in hierdie lewe te kom bystaan.

S2 Episode 16. Saam met Christus opgewek 09.04.2023

In die episode gesels ek oor wat dit beteken dat ons saam met Christus opgewek is.

S2 Episode 15 - Die kruis in jou lewe 07.04.2023

In die episode gesels ek op Goeie Vrydag oor die dieper betekenis van die kruis vir ons eie lewens.

S2 Episode 14 Getsemane 02.04.2023

In die episode gesels ek oor Jesus se ervaring in Getsemane en wat dit onder andere vir ons beteken.

S2 Episode 13 - Die Gees kom om lewe en vrede te deel 26.03.2023

In die episode gesels ek oor hoe die Gees in en deur ons God se lewe en vrede deel, iets wat net in die oomblik van NOU kan gebeur.

S2 Episode 12 Hoe kan jy uitbranding vermy? 19.03.2023

In die episode gesels ek oor hoe ons 'n lewensritme kan vind wat verhoed dat ons uitbrand. Dit word baie duidelik vir ons demonstreer deur die lewe van Jesus.

S2 - Episode 11 God se liefde in ons harte uitgestort 13.03.2023

In die episode gesels ek oor wat dit beteken dat die liefde van God in ons harte uitgestort is. Dit gaan oor die Gees van God wat in ons kom woning maak sodat Hy ons voortgaande kan verlos van alles wat ons skei van God.

S2 Episode 10 - Hoe sien God my? 05.03.2023

In die episode gesels ek oor wie ek en jy in die oë van God is. 

S2 Episode 9 - Heers saam met Christus 26.02.2023

In die episode gesels ek oor hoe ons toegerus word om saam met Christus in die wêreld te heers om daarvan 'n beter plek te maak. 

S2 - Episode 8 - Waarop fokus jy? 19.02.2023

In die episode gesels ek oor hoe dit waarop jy fokus, ook in 'n groot mate bepaal hoe jy voel en dink oor die lewe. 

Listen to the Gedagtes oor dissipelskap podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.