Deon Loots

Gedagtes oor dissipelskap

Religion AF ↓ 196 episodes

Ek wissel hier gedagtes oor my verstaan van waaroor dit werklik gaan in Bybelse dissipelskap. Ongelukkig is daar baie verskillende en soms verwarrende gedagtes daaroor. Daarom probeer ek meer klaarheid gee waaroor dit in werklikheid na my mening gaan.

Author

Deon Loots

Category

Religion

Podcast website

podcasters.spotify.com

Latest episode

Jul 5, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Gasvryheid en diens met liefde 05.07.2026

In die episode gesels ek oor hoe ons God verteenwoordig deur ons gasvryheid, diens, woorde en optrede.

Lewe deur die Gees 28.06.2026

In die episode gesels ek oor wat dit inhou om werklik deur die Gees te lewe, of die Gees toe te laat om jou gedrag te bepaal,sodat die vrug van die Gees in jou lewe na vore kan kom.

Seën almal wat op jou pad kom 21.06.2026

In die episode gesels ek oor die belangrikheid daarvan om vir alle mense tot seën te wees.

Wat beteken dit om heilig te leef? 14.06.2026

In die episode gesels ek oor wat dit van ons vra as God sê :Wees heilig, want Ek is heilig.

Alles wat goed is vir jou 07.06.2026

In die episode gesels ek oor hoe God alles wat goes is met jou deel en hoe jy kan seker maak dat jy dit alles ontvang.

God dink nooit meer aan jou sonde nie 30.05.2026

In die episode gesels ek oor wat die versoeningswerk van Christus vir ons van dag tot dag beteken.

Gaan God se RUS binne 24.05.2026

In die episode gesels ek oor wat dit beteken om God se rus binne te gaan, of om volledig in Hom tot rus te kom.

Dink aan jouself as 'n kanaal van God se liefde 17.05.2026

In die episode gesels ek oor hoe God sy oorspronklike bedoeling in ons kom herstel, sodat ons weer kanale van God se liefde kan word wat God se heerlikheid uitstraal.

Verlos om voluit te kan leef 10.05.2026

In die episode gesels ek oor wat verlossing alles vir ons beteken en inhou.

God vra net wat hy alreeds gegee het 03.05.2026

In die episode gesels ek oor hoe God alles vir ons gee wat ons nodig het, en dan net van ons vra wat Hy alreeds aan ons gegee het.

Kan mens altyd bly wees? 26.04.2026

In die episode gesels ek oor hoe ons kan leer om blydskap in God sy nabyheid en aanraking te vind.

Geroep vir...? 19.04.2026

In die episode gesels ek oor een van die groot redes waarom ons deur God geroep word.

Liefde genees - wag op Hom 12.04.2026

In die episode gesels ek oor hoe God se liefde genesend kan werk in tye van hartseer, verlies of trauma.

Wat beteken die opstanding vir jou? 05.04.2026

In die episode gesels ek oor die rede vir die kruis en die opstanding en dit wat God daardeur wou bereik.

Christus kom om VREDE te herstel 29.03.2026

In die episode gesels ek daaroor dat God se doel in ons lewens is om dit weer met sy vrede te vul, sodat ons weer volgens sy bedoeling kan leef.

Jou DOEL op aarde 22.03.2026

In die episode gesels ek oor wat ons werklike doel is hier op aarde.

Geseën om te seën 15.03.2026

In die episode gesels ek oor hoe ona kan deel kry aan die seën van God om dan weer tot seën vir ander te wees.

Ek leef nie meer nie... 08.03.2026

In die episode gesels ek oor wat Paulus bedoel as hy sê dat hy nie meer leef nie, maar Christus leef in hom.

Ons enigste "wapen`' 01.03.2026

In die episode gesels ek oor hoe ons as kinders van God aanvalle, kritiek of ook lof en prys wat na ons kant toe kom, kan hanteer

Die Gees maak van jou iemand wat eg mens is. 22.02.2026

In die Episode gesels ek oor hoe die Gees ons bekwaam maak om die mense te kan wees wat God bedoel het dat ons moet wees.

Ontspan in God se liefde 15.02.2026

In die episode gesels ek oor wat dit inhou om tuis te kom in die liefde van God .

God kies die wat swak en onbelangrik lyk 08.02.2026

In die episode gesels ek oor hoe God mense kies vir take wat Hy gedoen wil hê.

Goed vir ALLE MENSE 01.02.2026

In die episode gesels ek oor wat dit beteken om as geëndes van God te leef, wat weer vir ander tot seën is - en daarom te leef as iemand wat altyd bedink wat goed is vir alle mense.

NIKS kan jou skei van God se liefde nie 25.01.2026

In die episode gesels ek oor hoekom ons nie geskei kan word van God se liefde nie en oor die impak wat dit op ons het.

Om vir God te lewe 18.01.2026

In hierde episode gesels ek oor die feit dat ons met Christus verenig is, dat Hy IN ONS kom woning maak het, om ons sodoende toe te rus en te bemagtig om vir Hom te kan leef die doel waarvoor ons geskep is.

Listen to the Gedagtes oor dissipelskap podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.