Deon Loots
Gedagtes oor dissipelskap
Ek wissel hier gedagtes oor my verstaan van waaroor dit werklik gaan in Bybelse dissipelskap. Ongelukkig is daar baie verskillende en soms verwarrende gedagtes daaroor. Daarom probeer ek meer klaarheid gee waaroor dit in werklikheid na my mening gaan.
Author
Deon Loots
Category
Podcast website
Latest episode
Jul 5, 2026
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Om uit genade te leef 11.01.2026 4:58
In die episode gesels ek oor wat dit beteken om elke dag vanuit genade te leef.
Wat is die heel. belangrikste in jou lewe? 04.01.2026 5:22
In die episode gesels ek oor dit wat ek glo die heel belangrikste in elke kind van God se lewe is.
Gebed vir jouself en vir jou geliefdes 28.12.2025 4:49
In die episode gesels ek oor hoe ons vir onsself en mekaar kan bid.
S4 Episode 1. Kersfees 2025 21.12.2025 4:35
In hierdie episode gesels ek so bietjie oor Kersfees, ons gesindheid tydens Kersfees, hoe beleef ons vrede in die tyd.
S3 Episode 49 - God se teenwoordigheid verander alles 24.12.2024 5:18
In die episode gesels ek oor hoe God se teenwoordigheid 'nverskil in ons lewens maak.
S3 Episode 48 - Wat les jou dors? 24.11.2024 5:34
In die episode gesels ek oor hoe God in werklikheid die enigste Bron is wat ons diepste dors kan les.
S3 Episode 47 - God is in alles! 17.11.2024 5:21
In die episode gesels ek oor die werklikheid van God se teenwoordigheid by ons; selfs al ervaar ons dit nie altyd nie.
S3 Episode 46 - Is jy bang vir die dood? 10.11.2024 5:43
In die episode gesels ek oor ons verganklikheid (hier op aarde) en hoekom dit nie nodig is om bang te wees vir die dood nie.
S3 Episode 45 - Here, kom my gou te hulp! 03.11.2024 5:14
In die episode gesels ek oor hoe en hoekom ons met vrymoedigheid na God kan uitroep wanneer dit voel asof alles teen ons gedraai het.
S3 Episode 44 - Wees stil en wag op Here 27.10.2024 4:58
In die episode gesels ek oor wat dit inhou om jou vreugde in God te vind en op Hom te wag
S3 Episode 43 - Uit Hom, ''n stroom van genietinge! 20.10.2024 5:04
In die spisode gesels ek oor hoe God vir ons 'n fontein van lewe en nuutheid kan wees.
S 3 Episode 42 - Die Here trek 'n laer rondom jou 13.10.2024 5:05
In die episode gesels ek oor wat dit beteken dat God se kinders geen gebrek ly aan dit wat goed is nie.
S3 Episode 41 - God se Woord skep lewe in jou 06.10.2024 5:06
In die episode gesels ek oor hoe God deur sy Woord skep, beide in die natuur en in ons lewens.
S3 Episode 40 - God stel belang in jou... 29.09.2024 5:08
In die episode gesels ek oor God se betrokkenheid by ons van dag tot dag.
S3 Episode 39 - My tye is in U hand 22.09.2024 5:37
In die episode gesels ek oor God se betrokkenheid by ons lewens.
S 3 Episode 38 - Die een konstante in jou lewe - God se goedgesindheid 15.09.2024 5:23
In die episode gesels ek oor God se goedgesindheid teenoor jou en hoe dit nooit kan verander nie.
S 3 Episode 37 - Hoe leef mens in aanbidding? 08.09.2024 5:06
In die episode gesels ek oor wat 'n lewe van aanbidding inhou.
S3 Episode 36 - God is jou krag en skild 01.09.2024 5:26
In die episode gesels ek oor die feit dat God vir ons ''n bron van krag en 'n skild in moeilike tye is.
S3 Episode 35 - God is my lig, ten spyte van... 25.08.2024 5:35
In die episode gesels ek oor die verskil wat God se teenwoordigheid in ons lewens maak.
S3 Episode 34 - Suiwer my emosies en gedagtes 18.08.2024 5:34
In die episode gesels ek oor hoe belangrik dit is om na God te draai sodat Hy jou gedagtes en emosies kan suiwer
S3 Episode 33 - Verlos my van my kwellinge 11.08.2024 5:33
In die episode gesels ek oor hoe ons verlos kan word van onnodige kwellinge deur God se "paaie" te volg.
S3 Episode 32 - Die Here is my Herder, ek kom niks kort nie 04.08.2024 5:31
In die episode gesels ek oor die betekenis van die woorde, "ek kom niks kort nie".
S3 Episode 31 - Wanneer niks sin maak nie 28.07.2024 5:34
In die episode gesels ek oor hoe God werk in die donker tye van ons lewens.
S3 - Episode 30 Dissipels leef in die Naam van God 21.07.2024 5:29
In die episode gesels ek oor hoe bevrydend dit kan wees om in die Naam van God te leef.
S 3 - Episode 29. Die bepeinsing van jou hart en die woorde van jou mond... 14.07.2024 5:29
In die episode gesels ek oor die groot invloed wat God se woord op ons denke en harte kan hê .
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.