Deon Loots
Gedagtes oor dissipelskap
Ek wissel hier gedagtes oor my verstaan van waaroor dit werklik gaan in Bybelse dissipelskap. Ongelukkig is daar baie verskillende en soms verwarrende gedagtes daaroor. Daarom probeer ek meer klaarheid gee waaroor dit in werklikheid na my mening gaan.
Author
Deon Loots
Category
Podcast website
Latest episode
Jul 5, 2026
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
S3 - Episode 28: God verlig my donkerte 07.07.2024 5:20
In die episode gesels ek oor hoe God ons lewens en pad verlig, insig gee, krag gee en vir ons ruimte maak.
S3 Episode 27 - Hou my voete op die pad van die lewe 30.06.2024 5:34
In die episode gesels ek oor wat God se pad vir ons inhou
S3 Episode 26 - God wys die pad van die LEWE 23.06.2024 5:09
In die episode gesels ek oor hoe God ons deur sy Gees lei en onderrig.
S3 Episode 25 - Hoe lank nog Here? 17.06.2024 5:25
In die episode gesels ek oor ervarings wat dikwels nie sin maak nie.
S3 Episode 24 - Wat "doen" God se suiwer woord? 09.06.2024 5:46
In die episode gesels ek oor hoe belangrik dit is om meer aandag te gee aan die suiwer woord wat van God af kom, as aan al die onsuiwer woorde wat deur mense in die wêreld uitgestrooi word.
S3 Episoder 23 - Waarom soveel ellende in die wêreld? 02.06.2024 5:42
In die episode gesels ek oor ons voortdurende stryd en moeite om ellende, swaarkry en korrupsie te verstaan.
S3 Episode 22 - Bly bewus van God se wonderdade 26.05.2024 4:45
In die episode gesels ek oor wat dit beteken om God se Naam te ken, en so bewus te word van sy wonderdade.
S3 Episode 21 - Jy, met eer en majesteit gekroon! 19.05.2024 5:06
In die episode gesels ek oor hoe God elke mens met eer en majesteit kroon en op hulle reis vergesel.
S3 Episode 20 - God omring jou soos 'n skild 12.05.2024 5:01
In die episode gesels ek oor hoe God jou elke dat omring met 'n skild van welwillendheid en sorg.
S3 Episode 19 - Gaan lê en raak dadelik aan die slaap... 05.05.2024 5:11
In die episode gesels ek oor Dawid se raad vir slaaploosheid.
S3 Episode 18 - God as my skild en skuilplek 28.04.2024 5:30
In die episode gesels ek oor hoe ons in God kan skuiling vind wanneer ons op allerhande maniere "aanvalle" op ons menswees beleef.
S3 Episode 17 - Geplant langs 'n waterstroom 21.04.2024 5:09
In die episode gesels ek oor wat gebeur as ons die Woord in ons harte bêre en oordink.
S3 Episode 16 - Laat U aangesig oor ons skyn 16.04.2024 5:22
In die episode deel ek ''n paar gedagtes oor God wat sy aangesig oor ons laat skyn na aanleiding van Psalm 4.
S3 Episode 15 - Om in die LIG te ;lewe 07.04.2024 5:43
Ek gesels oor wat dit beteken om werklik van dag tot dag in God se lig te lewe.
S3 Episode 14 'n Feesmaal voorberei 31.03.2024 5:42
In die episode gesels ek oor wat die feesmaal inhou wat God met Paasfees vir ons voorberei het.
S3 Episode 13 - Wie is 'n voorspoedige mens? 24.03.2024 5:18
In die episode gesels ek oor werklike voorspoed, die wat God met ons deel.
S3 Episode 12 - God wil vir JOU ''n God wees 17.03.2024 5:04
In die episode gesels ek oor wat dit beteken as God sê dat Hy vir ons 'n God wil wees en wil hê dat ons sy kinders sal wees.
S3 Episode 11 - ALREEDS in die "hemel" 10.03.2024 5:30
In hietdie episode gesels ek oor wat dit beteken dat ons alreeds saam met Christus 'n plek in die hemel ontvang het.
S3 Episode 10 - Die Woord wat lewe gee 03.03.2024 4:51
In die episode gesels ek oor die wonderlike skat wat ons het in die lewende Woord van God .
S2 Episode 9 - Wie is jy in die oë van God? 25.02.2024 5:12
In die episode gesels ek oor hoe jy jouself sien, hoe God jou sien en watter verskil dit maak as jy verstaan wie jy regtig is.
S3 Episode 8 - Wie is reg? Wie is verkeerd? Wat is waar? 18.02.2024 5:15
In die episode gesels ek oor die waarheid wat vry maak.
S 3 Episode 7 - Die "krag wat alles oortref" in jou ... 11.02.2024 5:19
In hierdie episode gesels ek oor wat dit inhou as ons bely dat die "krag wat alles oortref", God self, in ons aanwesig is en leef.
S3 Episode 6 - Die wat op die Here wag, kry nuwe krag... 04.02.2024 5:16
In die episode gesels ek oor die manier van lewe wat God vir sy kinders aanbied, 'n lewe wat rus in God se sorg en krag.
S3 Episode 5 - Om met ontsag voor God te leef 28.01.2024 5:20
In hierdie episode gesels ek oor wat dit inhou om met ontsag voor God te leef; en wanneer doen ons dit nie.
S3 Episode 4 - Net by God vind ek rus... 21.01.2024 5:36
In die episode gesels ek oor wat dit beteken om by God rus te vind.
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.