Deon Loots

Gedagtes oor dissipelskap

Religion AF ↓ 196 episodes

Ek wissel hier gedagtes oor my verstaan van waaroor dit werklik gaan in Bybelse dissipelskap. Ongelukkig is daar baie verskillende en soms verwarrende gedagtes daaroor. Daarom probeer ek meer klaarheid gee waaroor dit in werklikheid na my mening gaan.

Author

Deon Loots

Category

Religion

Podcast website

podcasters.spotify.com

Latest episode

Jul 5, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

S3 Episode 4 - God se planne vir jou lewe 14.01.2024

In die episode gesels ek so bietjie oor hoe God se betrokkenheid by en plan vir jou lewe werk.

S3 Episode 3 - God jubel en juig oor jou! 07.01.2024

In die episode gesels ek oor hoe God na jou as sy kind kyk en hoe belangrik dit is om dit te weet, sodat jy ook op die regte manier na jouself kan kyk.

S3 Episode 2 - Nuwejaarsboodskap. Ons land het verloste mense nodig. 31.12.2023

Hierdie is 'n boodskap wat ek op 31 Des by Steytlerville gemeente gedeel het. Ek praat oor wat verlossing alles inhou en hoekom ons land verloste mense nodig het.

S3 Episode 1 - Wat het ons land in 2024 nodig? 31.12.2023

In die episode gesels ek oor wat ons werklik nodig het in 2024, vanuit die oogpunt van 'n dissipel van Christus.

S2 Episode 53 - Krag van die Allerhoogste ook vir jou... 24.12.2023

In die episode gesels ek daaroor dat die krag van God, die Allerhoogste, ook bedoel is om in jou lewe tot vervulling te kom en te werk.

S2 Episode 52 - Kan mens regtig altyd dankbaar wees? 17.12.2023

In die episode gesels ek oor wat dit beteken as Paulus ons aanmoedig om in alle omstandighede dankbaar te wees.

S2 Episode 51 - Jou lewe is maar 'n stukkie gras en tog... 10.12.2023

In die episode gesels ek oor hoe jou lewe wat eintlik maar baie nietig en verganklik is, wel waarde kan kry en vol van betekenis kan wees.

S2 Episode 50 - Om ligter te leef... 03.12.2023

In die episode gesels ek oor hoe die lig van God wat op jou val, jou vry maak en verlos van die ego, sodat jy ligter kan leef.

S2 Episode 49 Die volheid van God binne jou! 26.11.2023

In die episode gesels ek oor watter ontsaglike rykdom jou erfenis inhou, aangesien die volheid van God in jou kom woning maak het.

S 2 Episode 48 Wag op God TOTDAT... 19.11.2023

In die episode gesels ek oor hoe belangrik dit is om te leer wag op God TOTDAT jy wysheid en insig ontvang.

S2 Episode 47 - Kies dan vandag... 12.11.2023

In die episode gesels ek oor wat dit beteken om vir God met ontsag te dien.

S2 Episode 46 - Dissipels is dienaars 05.11.2023

In die episode gesels ek oor wat dit inhou om werklik te dien in nederigheid.

S2 Episode 45 - Sukkel jy ook om lief te hê? 29.10.2023

In hierdie episode gesels ek oor die opdrag om lief te. hê en hoekom dit so moeilik is.

S2 Episode 44 - Rus lê daarin dat jy met God saamgaan 22.10.2023

In hierdie episode gesels ek oor hoe ons in God se rus kan leef en ervaar.

S 2 Episode 43 - Vrede hang saam met die vind van die plek wat God vir jou bestem het. 15.10.2023

In die episode gesels ek oor hoe ons vrede leer ken deur ons in God te verbly, Hom na te volg en so uit te kom by die plek wat Hy vir ons bestem het om te wees.

S 2 Episode 42 - Om Christus te leer ken, regtig te ken. 08.10.2023

In die episode gesels ek oor watter diep waarde en betekenis daarin lê om ingestel te wees daarop om Christus te leer ken.

S 2 Episode 41 - Om te leef met die gesindheid van Christus 01.10.2023

In die episode gesels ek oor wat dit inou om met die gesindheid van Christus te leef.

S 2 Episode 40 - Vir my is die lewe Christus 24.09.2023

In die episode gesels ek oor watter verskil dit in jou lewe kan maak, as Christus jou totale lewe is.

S2 Episode 39 - In ALLES behoort ek aan Christus 17.09.2023

In die episode gesels ek oor die gedagte dat dissipelskap iets is wat vir alle mense bedoel is, nie net vir sommig nie.

S2 - Episode 38 Al wat jy ander skuld, is liefde 10.09.2023

In die episode gesels ek oor ons oorspronklike manier en aard van lewe, naamlik vanuit liefde met liefde vir almal rondom ons.

S2 Episode 37 - rig jou gedagtes op dit wat goed is vir ALLE mense 03.09.2023

In die episode gesels ek oor hoe belangrik dit is om deur die Gees vernuwe te word, sodat ons na ALLE mense kan kyk soos God na hulle kyk.

S2 Episode 36 - God leef BINNE jou 27.08.2023

In die episode gesels ek oor die feit dat jou liggaam God se tempel is. Die tempel waarin Hy woon en waardeur Hy werk in hierdie wêreld.

S 2 Episode 35. Wat kom uit jou hart? 20.08.2023

In die episode gesels ek oor hoe ons kan waak oor ons harte en kan bid vir 'n rein hart.

S 2 Episode 34 Om nooit alleen te wees nie... 13.08.2023

In die episode gesels ek dat die manier waarop mens nooit alleen is in hierdie lewe nie, kom deur te leer om alleen met die Vader te wees.

S2 Episode 33 - Om te hoor en gehoor te word 06.08.2023

In die episode gesels ek oor die belangrikheid van luister na God en om ook deur God gehoor te word.

Listen to the Gedagtes oor dissipelskap podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.