Newskoop
Ecoskoops (Afrikaans)
Ecoskoops, aangebied deur Isabel Potgieter, word elke Dinsdag en Donderdag uitgesaai. Die program bied ʼn oorsig van die talle dringende kwessies wat ons omgewing vorm, van klimaatsverandering tot bewaring. Ons bring belangrike omgewingsnuus en insiggewende onderhoude met kundiges oor biodiversiteit, volhoubare boerdery, grondgesondheid, agro-ekologie, hernubare energie, afvalbestuur, beleid, koolstofkrediete en die herwinning van e-afval. Vind meer uit oor praktiese oplossings, tendense en die stories van almal wat aan die voorpunt staan van die stryd vir 'n volhoubare toekoms. Luister na Ecos...
Be sure to visit the podcast's website and support the creator: rss.iono.fm
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Ecoskoops - 3 Maart 2026 03.03.2026 3:49
In vandag se episode van Ecoskoops gesels ons oor water. Die uitvoerende hoof van Maskam Water, Gerhard Cronje, vertel vir ons meer oor hoe hul innoverende afvalwaterbehandelingstelsels waterbesoedeling drasties kan verminder en volhoubare alternatiewe vir huise, plase en gemeenskappe kan bied. Hy gesels met ons oor hoe slim ingenieurswese afvalwater in 'n hulpbron in plaas van 'n risiko kan omske...
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.