Radio Tygerberg 104FM

Draaipunt I Liomee Vosloo

Tv AF ↓ 150 episodes

Draaipunt is 'n getuienisprogram en word aangebied deur Liomee Vosloo. Die program word op Vrydagaande om 21h00 uitgesaai, met ‘n herhaling op Sondae om 17h30. Mense deel hul ervarings en hoe dit 'n draaipunt in hul lewens en hul verhouding met God teweeg gebring het.

Author

Radio Tygerberg 104FM

Category

Tv

Podcast website

www.radiotygerberg.co.za

Latest episode

Apr 17, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Draaipunt | Elwina Johnson 19.08.2022

Draaipunt is 'n getuienisprogram en word aangebied deur Liomee Vosloo. Die program word op Vrydagaande om 21h00 uitgesaai, met ‘n herhaling op Sondae om 17h30. Mense deel hul ervarings en hoe dit 'n draaipunt in hul lewens en hul verhouding met God teweeg gebring het.

Draaipunt | Dilia Cults 12.08.2022

Draaipunt is 'n getuienisprogram en word aangebied deur Liomee Vosloo. Die program word op Vrydagaande om 21h00 uitgesaai, met ‘n herhaling op Sondae om 17h30. Mense deel hul ervarings en hoe dit 'n draaipunt in hul lewens en hul verhouding met God teweeg gebring het.

Draaipunt | Herman Theart 05.08.2022

Draaipunt is 'n getuienisprogram en word aangebied deur Liomee Vosloo. Die program word op Vrydagaande om 21h00 uitgesaai, met ‘n herhaling op Sondae om 17h30. Mense deel hul ervarings en hoe dit 'n draaipunt in hul lewens en hul verhouding met God teweeg gebring het.

Draaipunt | Aletta Williams 29.07.2022

Draaipunt is 'n getuienisprogram en word aangebied deur Liomee Vosloo. Die program word op Vrydagaande om 21h00 uitgesaai, met ‘n herhaling op Sondae om 17h30. Mense deel hul ervarings en hoe dit 'n draaipunt in hul lewens en hul verhouding met God teweeg gebring het.

Draaipunt | Diane Brown 22.07.2022

Draaipunt is 'n getuienisprogram en word aangebied deur Liomee Vosloo. Die program word op Vrydagaande om 21h00 uitgesaai, met ‘n herhaling op Sondae om 17h30. Mense deel hul ervarings en hoe dit 'n draaipunt in hul lewens en hul verhouding met God teweeg gebring het.

Draaipunt | Sharon Alexander 15.07.2022

Draaipunt is 'n getuienisprogram en word aangebied deur Liomee Vosloo. Die program word op Vrydagaande om 21h00 uitgesaai, met ‘n herhaling op Sondae om 17h30. Mense deel hul ervarings en hoe dit 'n draaipunt in hul lewens en hul verhouding met God teweeg gebring het.

Draaipunt | Muhammad April 08.07.2022

Draaipunt is 'n getuienisprogram en word aangebied deur Liomee Vosloo. Die program word op Vrydagaande om 21h00 uitgesaai, met ‘n herhaling op Sondae om 17h30. Mense deel hul ervarings en hoe dit 'n draaipunt in hul lewens en hul verhouding met God teweeg gebring het.

Draaipunt | Dries de Kock | Die Here se bewaring elke dag 01.07.2022

Draaipunt is 'n getuienisprogram en word aangebied deur Liomee Vosloo. Die program word op Vrydagaande om 21h00 uitgesaai, met ‘n herhaling op Sondae om 17h30. Mense deel hul ervarings en hoe dit 'n draaipunt in hul lewens en hul verhouding met God teweeg gebring het.

Draaipunt | Elvernon Goliath 17.06.2022

Draaipunt is 'n getuienisprogram en word aangebied deur Liomee Vosloo. Die program word op Vrydagaande om 21h00 uitgesaai, met ‘n herhaling op Sondae om 17h30. Mense deel hul ervarings en hoe dit 'n draaipunt in hul lewens en hul verhouding met God teweeg gebring het.

Draaipunt | Warren Jafta huweliksmaat 10.06.2022

Draaipunt is 'n getuienisprogram en word aangebied deur Liomee Vosloo. Die program word op Vrydagaande om 21h00 uitgesaai, met ‘n herhaling op Sondae om 17h30. Mense deel hul ervarings en hoe dit 'n draaipunt in hul lewens en hul verhouding met God teweeg gebring het.

Draaipunt | Ds. Tertius Bezuidenhout | Tannie Rosie Khakele 27.05.2022

Draaipunt is 'n getuienisprogram en word aangebied deur Liomee Vosloo. Die program word op Vrydagaande om 21h00 uitgesaai, met ‘n herhaling op Sondae om 17h30. Mense deel hul ervarings en hoe dit 'n draaipunt in hul lewens en hul verhouding met God teweeg gebring het.

Draaipunt | Arnold Gouws | Sy droom tydens covid 20.05.2022

Draaipunt is 'n getuienisprogram en word aangebied deur Liomee Vosloo. Die program word op Vrydagaande om 21h00 uitgesaai, met ‘n herhaling op Sondae om 17h30. Mense deel hul ervarings en hoe dit 'n draaipunt in hul lewens en hul verhouding met God teweeg gebring het.

Draaipunt | Jurich Robain | Genesing en Wonders 13.05.2022

Draaipunt is 'n getuienisprogram en word aangebied deur Liomee Vosloo. Die program word op Vrydagaande om 21h00 uitgesaai, met ‘n herhaling op Sondae om 17h30. Mense deel hul ervarings en hoe dit 'n draaipunt in hul lewens en hul verhouding met God teweeg gebring het.

Draaipunt | Kimmi Samuels | Miskrame 06.05.2022

Draaipunt is 'n getuienisprogram en word aangebied deur Liomee Vosloo. Die program word op Vrydagaande om 21h00 uitgesaai, met ‘n herhaling op Sondae om 17h30. Mense deel hul ervarings en hoe dit 'n draaipunt in hul lewens en hul verhouding met God teweeg gebring het.

Draaipunt | Gregory Noble | 29.04.2022

Draaipunt is 'n getuienisprogram en word aangebied deur Liomee Vosloo. Die program word op Vrydagaande om 21h00 uitgesaai, met ‘n herhaling op Sondae om 17h30. Mense deel hul ervarings en hoe dit 'n draaipunt in hul lewens en hul verhouding met God teweeg gebring het.

Draaipunt | Jaylee Gerste | 22.04.2022

Draaipunt is 'n getuienisprogram en word aangebied deur Liomee Vosloo. Die program word op Vrydagaande om 21h00 uitgesaai, met ‘n herhaling op Sondae om 17h30. Mense deel hul ervarings en hoe dit 'n draaipunt in hul lewens en hul verhouding met God teweeg gebring het.

Draaipunt | Andrew de Vries | Mesaanval 15.04.2022

Drie dag het begin soos alle ander vir Andrew de Vries, Bestuurder van Koelenhof Winery. Onverwags word hy aangeval deur 'n voormalige werknemer wat hom verwoed steek met 'n mes en vir dood agterlaat. Dis toe dat die wonderwerke begin. Andrew self vertel

Draaipunt | Petra Smith | Genees van depressie 08.04.2022

Die lewe loop soms krom draaie en veral die afgelope twee jaar het baie mense gesukkel om hulle kop en gemoed bo water te hou. Na 'n tydperk van moedeloosheid en depressie, getuig Petra vandag van God se groot genade in haar lewe

Draaipunt | Amelia Swart | 01.04.2022

Amelia word deur dokters beskryf as die ekstreemste van ekstreme Covid 19 gevalle beskryf. Sy en haar man beland in die ICU en vandaar begin Amelia se pad afdraend loop. Die Draaipunt kom onverwags na 'n asembenemde hemelse ervaring

Draaipunt | Erastus Beukes | Vermis op see 31.03.2022

Enkele maande nadat Erastus Beukes wonderbaarlik oorleef het nadat hy vir 2 ure in die middel van die oseaan gedryf het, het hy en 2 ander bemanningslede met feitlik geen kos nog 'n wonderwerk beleef.

Draaipunt I Ds Tertius Bezuidenhout en Francois | Wonderwerk Genesing 31.03.2022

Francois word eenmiddag in spitsverkeer van sy motorfiets geruk deur 'n trok en hy beland onder die wiele van 'n 4x4 voertuig wat dwarsoor sy bors ry. Dokters gee die tyding: hy sal nie oorleef nie. Sy lewe hang aan 'n draadjie en toe kom die deurbraak deur volgehoue gebed en geloof van 'n groep mense wat weier om die diagnose te aanvaar

Draaipunt I Gys de Kock | Motorfietsbotsing teen 230 km/u 31.03.2022

Wat maak jy met jou tweede kans? En as jy so gelukkig is soos Gys de Kock om meer as een oorbegin te kry, hoe benut jy die geleentheid?

Draaipunt | Corlia Du Plessis | Mishandeling as kind 25.03.2022

Corlia word groot in 'n geweldadige huishouding en word as jongmeisie byna verkrag deur haar pa. Hierdie gebeure het 'n blywende letsel gelaat totdat Corlia die waarheid van die Evangelie ontdek.

Draaipunt I Melanie Coetzee | Satan die leuenaar 11.03.2022

Een middag laat nadat al haar werkers huistoe is, voel Melanie skielik 'n baie donker en bose teenwoordigheid wat haar wil oorreed om 'n einde aan alles te maak.

Draaipunt | Mardus Strydom | Byna Verdrink 04.03.2022

Saam met 'n groep mense gaan Mardus vroeg een oggend in die koue oseaan in om die dag te begin. Na 40 minute besluit hy om uit te swem strand toe en besef skielik hy kan nie beweeg nie. Sy liggaamstemperatuur het so ernstig gedaal dat hy besef het hy gaan dit nie maak nie

Listen to the Draaipunt I Liomee Vosloo podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.