Doxa Deo New Zealand

Doxa Deo Auckland Afrikaans

Religion AF ↓ 156 episodes

Doxa Deo funksioneer as een gemeente in ‘n stad met ‘n verskeidenheid kampusse en bedieninge. Alles wat ons doen fokus op die toerusting en oprigting van ons mense sodat hulle agente van positiewe verandering kan wees in hulle wêreld. Ons is op ‘n missie om die positiewe invloed van Jesus se waardes te neem na elke sektor van die samelewing. Ons glo dat kerk, opvoedkunde, sosiale dienste, besigheid, media, kunste, sport en plaaslike regering sal floreer as die lewegewende waardes van Jesus in al hierdie sektore sigbaar word.

Author

Doxa Deo New Zealand

Category

Religion

Podcast website

www.doxadeo.org

Latest episode

Jul 5, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Hoe Sit Ek ń Stop Tot Slegte Gewoontes? // Jaques van Wyk // Holy Habits Deel 3 19.01.2025

Ons probeer verander, en probeer beter wees, maar slaag nie altyd nie en eindig dan op om juis te doen wat ons nie wou doen nie. Wat is die regte benadering tot verbetering, en hoe kan ons werklik n lewe leef wat eer bring tot die Here?

Die Krag Van Klein Keuses // Andreas van Tonder // Holy Habits Deel 2 12.01.2025

Ons probeer verander, en probeer beter wees, maar slaag nie altyd nie en eindig dan op om juis te doen wat ons nie wou doen nie. Wat is die regte benadering tot verbetering, en hoe kan ons werklik n lewe leef wat eer bring tot die Here?

Hope Won't Change You, Habits Will // Andreas van Tonder // Holy Habits Deel 1 05.01.2025

Hoekom val meeste van ons voornemings plat en slaag ons nie in ons doelwitte om te verbeter nie? En hoe kan ons sukses verseker? Om te verseker dat ek en jy groei en onsself verbeter, moet ons hoop om beter te wees, maar meer as dit, moet ons die regte gewoontes kweek in ons lewens om ń lewe te leef wat eer bring tot die Here.

The Joy of Sacrificial Giving // Neels Janse van Rensburg 26.12.2024

Ons kyk terug na rolspelers in die geboorte en koms van Jesus, en hoe hulle van hulself gegee het. Wat kan ons daaruit leer vandag?

Prepare The Way // Neels Janse van Rensburg 22.12.2024

Ons kyk na van die grootste name in die Bybel, wat ń weg voorberei het vir die koms van Jesus. Naamlik Johannes die doper, Maria, Jesaja en Jeremiah. En vra dan die vraeg, wat kan ons by hulle leer, om ń weg voor te berei vir die koningkryk van God.

Koninkryk // Jaques van Wyk // Ons Glo Deel 4 16.12.2024

Wat het Jesus op aarde kom doen? Die antwoord is hy het die Koninkryk van God kom aankondig, n nuwe manier van dink, doen en lewe. Wat alle Jesus volgelinge nou van deel is. Hoe sien ons dat die Koninkryk van God gevestig sal word op die aarde, soos dit in die hemel is?

Redding en Sakramente // Jaques van Wyk // Ons Glo Deel 3 08.12.2024

Hoe verstaan ons "Redding" en hoekom is dit belangrik? Vandag kuier Jaques met ons oor die grondliggende verstaan van redding, asook die sakramente wat daarmee gepaard gaan, naamlik die doop van die gelowige en nagmaal.

Hoekom Het Ons Die Bybel Nodig? // Jaques van Wyk // Ons Glo Deel 2 01.12.2024

As die vroë Christene nie die Bybel gehad het soos ons dit ken nie, hoekom is dit belangrik dat ons die Bybel ernstig opvat en dit eer as die fondasie van ons geloof?

Drie-Eenheid // Andreas van Tonder // Ons Glo Deel 1 24.11.2024

Hoekom is dit belangrik om in die Drie-Eenheid te glo? En wat is die implikasies daarvan? Vandag gesels Andreas rondom een van die fondamentele dele van ons geloof. Die Drie-Eenheid.

DANKDIENS 2024 // Jaques van Wyk 17.11.2024

Ons vier ons jaarlikse Dankdiens waar ons terug kyk in dankbaarheid vir die Here se guns oor ons lewens en ons gemeente. Met die oog op wat 2025 vir ons inhou, waarvoor vertrou ons Hom?

One Another // Neels Janse Van Rensburg // RelationTips Deel 4 11.11.2024

Ons delf in die woord in vir Bybelse beginsels om gesonde verhoudings te handaaf. Vandag verduidelik Neels vir ons hoe om algemene verhoudings te benader uit die woord uit.

Huweliks Paneel // RelationTips Deel 3 03.11.2024

Die skrifvers: "Vrouens, julle moet julle mans onderdanig wees" kan soms baie spanning bring. Hoe benader ons hierdie? Well, vandag het ons ń paneel van huweliks paartjies wat saam gesels rondom die grootste huweliks uitdagings hoe ons ons huwelike benader uit die woord van God uit.

Verhoudings in die Werksplek // Jaques van Wyk met Nick & Cathy // RelationTips Deel 2 27.10.2024

Wat doen jy as mense saam wie jy moet werk spanning bring in jou lewe? Hoe benader jy mense wat nie jou geloof deel nie of nie dieselfde waardes het nie? Vandag luister ons na Jaques, Nick en Cathy om ons te inspireer met praktiese "RelationTips" sodat ons verhoudinge in die werksplek kan floreer.

Diensbaarheid // Jaques van Wyk // RelationTips Deel 1 20.10.2024

Ons delf in die woord in vir Bybelse beginsels om gesonde verhoudings te handaaf. Vandag verduidelik Jaques vir ons wat dit betekn om "onderdanig" aan mekaar te wees soos die woord sê in Efesiërs 5.

Krag // Andreas van Tonder // Doelgerig Deel 6 13.10.2024

Ons 40 dae reeks (campaign) hierdie jaar fokus op my en jou skeppingsdoel. Ons vertroue is dat die Here elke een van ons gaan help om nog meer van ons skeppingsdoel te ontdek en uit te leef.

Doel in Aksie // Jaques van Wyk // Doelgerig Deel 5 06.10.2024

Ons 40 dae reeks (campaign) hierdie jaar fokus op my en jou skeppingsdoel. Ons vertroue is dat die Here elke een van ons gaan help om nog meer van ons skeppingsdoel te ontdek en uit te leef.

Gawes // Neels Janse van Rensburg // Doelgerig Deel 4 29.09.2024

Ons 40 dae reeks (campaign) hierdie jaar fokus op my en jou skeppingsdoel. Ons vertroue is dat die Here elke een van ons gaan help om nog meer van ons skeppingsdoel te ontdek en uit te leef.

Kerk is God se Strategie // Jaques van Wyk // Doelgerig Deel 3 23.09.2024

Ons 40 dae reeks (campaign) hierdie jaar fokus op my en jou skeppingsdoel. Ons vertroue is dat die Here elke een van ons gaan help om nog meer van ons skeppingsdoel te ontdek en uit te leef.

Uniekheid // Andreas van Tonder // Doelgerig Deel 2 15.09.2024

Ons 40 dae reeks (campaign) hierdie jaar fokus op my en jou skeppingsdoel. Ons vertroue is dat die Here elke een van ons gaan help om nog meer van ons skeppingsdoel te ontdek en uit te leef.

Wat Is My Skeppingsdoel? // Jaques van Wyk // Doelgerig Deel 1 08.09.2024

Ons 40 dae reeks (campaign) hierdie jaar fokus op my en jou skeppingsdoel. Ons vertroue is dat die Here elke een van ons gaan help om nog meer van ons skeppingsdoel te ontdek en uit te leef.

Die Groot Vrae Van Die Lewe // Jaques van Wyk 02.09.2024

"Hoekom lewe ek? Maak my lewe saak? Wat maak hier?". Vandag vat Jaques ons deur ń paar belangrike gedagtes rondom vrae oor ons doel, bestaansreg, en betekenisvolheid in lewe.

Geld en Gierigheid // Jaques van Wyk // Botom Line Deel 4 26.08.2024

Ons leef in 'n uitdagende tyd met hoë lewenskostes, rentekoerse en baie onsekerheid hoe om die toekoms te benader finansieël. In hierdie reeks wil ons kyk na wat sê die Woord vir ons rondom finansies. Ons kyk na interessante fokusse onder andere skuld, voorsienining en rentmeesterskap. Die doel is om God se wil te volg, hoop te bring en saam die Here te vertrou vir deurbrake en guns in ons fin...

Wat sê Die Woord oor Skuld? // Jaques van Wyk // Bottom Line Deel 3 18.08.2024

Ons leef in 'n uitdagende tyd met hoë lewenskostes, rentekoerse en baie onsekerheid hoe om die toekoms te benader finansieël. In hierdie reeks wil ons kyk na wat sê die Woord vir ons rondom finansies. Ons kyk na interessante fokusse onder andere skuld, voorsienining en rentmeesterskap. Die doel is om God se wil te volg, hoop te bring en saam die Here te vertrou vir deurbrake en guns in ons fin...

Bottom Line // Week 2 // Neels Janse van Rensburg 11.08.2024

Ons leef in 'n uitdagende tyd met hoë lewenskostes, rentekoerse en baie onsekerheid hoe om die toekoms te benader finansieël. In hierdie reeks wil ons kyk na wat sê die Woord vir ons rondom finansies. Ons kyk na interessante fokusse onder andere skuld, voorsienining en rentmeesterskap. Die doel is om God se wil te volg, hoop te bring en saam die Here te vertrou vir deurbrake en guns in ons fin...

Bottom Line // Week 1 // Jaques van Wyk 04.08.2024

Ons leef in u'n uitdagende tyd met hoë lewenskostes, rentekoerse en baie onsekerheid hoe om die toekoms te benader finansieël. In hierdie reeks wil ons kyk na wat sê die Woord vir ons rondom finansies. Ons kyk na interessante fokusse onder andere skuld, voorsiening en rentmeesterskap. Die doel is om God se wil te volg, hoop te bring en saam die Here te vertrou vir deurbrake en guns in ons fina...

Listen to the Doxa Deo Auckland Afrikaans podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.