Doxa Deo New Zealand

Doxa Deo Auckland Afrikaans

Religion AF ↓ 168 episodes

Doxa Deo funksioneer as een gemeente in ‘n stad met ‘n verskeidenheid kampusse en bedieninge. Alles wat ons doen fokus op die toerusting en oprigting van ons mense sodat hulle agente van positiewe verandering kan wees in hulle wêreld. Ons is op ‘n missie om die positiewe invloed van Jesus se waardes te neem na elke sektor van die samelewing. Ons glo dat kerk, opvoedkunde, sosiale dienste, besigheid, media, kunste, sport en plaaslike regering sal floreer as die lewegewende waardes van Jesus in al hierdie sektore sigbaar word.

Be sure to visit the podcast's website and support the creator: www.doxadeo.org

Author

Doxa Deo New Zealand

Category

Religion

Podcast website

www.doxadeo.org

Latest episode

Sep 27, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android almost 10M downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Diensbaarheid // Jaques van Wyk // RelationTips Deel 1 20.10.2024

Ons delf in die woord in vir Bybelse beginsels om gesonde verhoudings te handaaf. Vandag verduidelik Jaques vir ons wat dit betekn om "onderdanig" aan mekaar te wees soos die woord sê in Efesiërs 5.

Krag // Andreas van Tonder // Doelgerig Deel 6 13.10.2024

Ons 40 dae reeks (campaign) hierdie jaar fokus op my en jou skeppingsdoel. Ons vertroue is dat die Here elke een van ons gaan help om nog meer van ons skeppingsdoel te ontdek en uit te leef.

Doel in Aksie // Jaques van Wyk // Doelgerig Deel 5 06.10.2024

Ons 40 dae reeks (campaign) hierdie jaar fokus op my en jou skeppingsdoel. Ons vertroue is dat die Here elke een van ons gaan help om nog meer van ons skeppingsdoel te ontdek en uit te leef.

Gawes // Neels Janse van Rensburg // Doelgerig Deel 4 29.09.2024

Ons 40 dae reeks (campaign) hierdie jaar fokus op my en jou skeppingsdoel. Ons vertroue is dat die Here elke een van ons gaan help om nog meer van ons skeppingsdoel te ontdek en uit te leef.

Kerk is God se Strategie // Jaques van Wyk // Doelgerig Deel 3 23.09.2024

Ons 40 dae reeks (campaign) hierdie jaar fokus op my en jou skeppingsdoel. Ons vertroue is dat die Here elke een van ons gaan help om nog meer van ons skeppingsdoel te ontdek en uit te leef.

Uniekheid // Andreas van Tonder // Doelgerig Deel 2 15.09.2024

Ons 40 dae reeks (campaign) hierdie jaar fokus op my en jou skeppingsdoel. Ons vertroue is dat die Here elke een van ons gaan help om nog meer van ons skeppingsdoel te ontdek en uit te leef.

Wat Is My Skeppingsdoel? // Jaques van Wyk // Doelgerig Deel 1 08.09.2024

Ons 40 dae reeks (campaign) hierdie jaar fokus op my en jou skeppingsdoel. Ons vertroue is dat die Here elke een van ons gaan help om nog meer van ons skeppingsdoel te ontdek en uit te leef.

Die Groot Vrae Van Die Lewe // Jaques van Wyk 02.09.2024

"Hoekom lewe ek? Maak my lewe saak? Wat maak hier?". Vandag vat Jaques ons deur ń paar belangrike gedagtes rondom vrae oor ons doel, bestaansreg, en betekenisvolheid in lewe.

Geld en Gierigheid // Jaques van Wyk // Botom Line Deel 4 26.08.2024

Ons leef in 'n uitdagende tyd met hoë lewenskostes, rentekoerse en baie onsekerheid hoe om die toekoms te benader finansieël. In hierdie reeks wil ons kyk na wat sê die Woord vir ons rondom finansies. Ons kyk na interessante fokusse onder andere skuld, voorsienining en rentmeesterskap. Die doel is om God se wil te volg, hoop te bring en saam die Here te vertrou vir deurbrake en guns in ons fin...

Wat sê Die Woord oor Skuld? // Jaques van Wyk // Bottom Line Deel 3 18.08.2024

Ons leef in 'n uitdagende tyd met hoë lewenskostes, rentekoerse en baie onsekerheid hoe om die toekoms te benader finansieël. In hierdie reeks wil ons kyk na wat sê die Woord vir ons rondom finansies. Ons kyk na interessante fokusse onder andere skuld, voorsienining en rentmeesterskap. Die doel is om God se wil te volg, hoop te bring en saam die Here te vertrou vir deurbrake en guns in ons fin...

Bottom Line // Week 2 // Neels Janse van Rensburg 11.08.2024

Ons leef in 'n uitdagende tyd met hoë lewenskostes, rentekoerse en baie onsekerheid hoe om die toekoms te benader finansieël. In hierdie reeks wil ons kyk na wat sê die Woord vir ons rondom finansies. Ons kyk na interessante fokusse onder andere skuld, voorsienining en rentmeesterskap. Die doel is om God se wil te volg, hoop te bring en saam die Here te vertrou vir deurbrake en guns in ons fin...

Bottom Line // Week 1 // Jaques van Wyk 04.08.2024

Ons leef in u'n uitdagende tyd met hoë lewenskostes, rentekoerse en baie onsekerheid hoe om die toekoms te benader finansieël. In hierdie reeks wil ons kyk na wat sê die Woord vir ons rondom finansies. Ons kyk na interessante fokusse onder andere skuld, voorsiening en rentmeesterskap. Die doel is om God se wil te volg, hoop te bring en saam die Here te vertrou vir deurbrake en guns in ons fina...

Familie Diens // Jaques van Wyk 28.07.2024

Een keer ń vier ons familie en hou saam kerk as families, met die kinders en jeug met ons. Vandag deel Jaques ń boodskap van hoop vir ons Families.

Die Krag Van Die Woord // Jaques van Wyk // Back To Bible Deel 3 21.07.2024

Hier is die ding…  Die Bybel  is natuurlik ń kritiese deel van ons geloof, maar tog het mense soveel vrae rondom dit: Hoe kan ek die Bybel vertrou? Hoe lees ek die Bybel dat dit vir my sin maak? Hoe weet ek dat dit wat die oorspronklike skrywers geskryf het, dieselfde is as wat vandag nog in my Bybel staan? Hierdie is alles vrae wat ons aanspreek in die volgende paar weke. Ons wil jou graag bemagt...

Hoe Lees Ek Die Bybel? // Jaques van Wyk // Back To Bible Deel 2 14.07.2024

Hier is die ding…  Die Bybel  is natuurlik ń kritiese deel van ons geloof, maar tog het mense soveel vrae rondom dit: Hoe kan ek die Bybel vertrou? Hoe lees ek die Bybel dat dit vir my sin maak? Hoe weet ek dat dit wat die oorspronklike skrywers geskryf het, dieselfde is as wat vandag nog in my Bybel staan? Hierdie is alles vrae wat ons aanspreek in die volgende paar weke. Ons wil jou graag bemagt...

Hoe Kan Ek Die Bybel Vertrou? // Andreas van Tonder // Back to Bible Deel 1 08.07.2024

Hier is die ding…  Die Bybel  is natuurlik ń kritiese deel van ons geloof, maar tog het mense soveel vrae rondom dit: Hoe kan ek die Bybel vertrou? Hoe lees ek die Bybel dat dit vir my sin maak? Hoe weet ek dat dit wat die oorspronklike skrywers geskryf het, dieselfde is as wat vandag nog in my Bybel staan? Hierdie is alles vrae wat ons aanspreek in die volgende paar weke. Ons wil jou graag bemagt...

Ek en My Huis // Jaques van Wyk // Deel 3 30.06.2024

Om hoop te bring na vandag se wêreld begin by hoe ons en ons eie huisgesinne die Here dien. Hoe posisioneer ons onsself en ons huisgesinne om werklik die Here te dien in alles?

Ek en My Huis // Jaques van Wyk // Deel 2 23.06.2024

Om hoop te bring na vandag se wêreld begin by hoe ons en ons eie huisgesinne die Here dien. Hoe posisioneer ons onsself en ons huisgesinne om werklik die Here te dien in alles?

Ek en My Huis // Jaques van Wyk // Deel 1 17.06.2024

Om hoop te bring na vandag se wêreld begin by hoe ons en ons eie huisgesinne die Here dien. Hoe posisioneer ons onsself en ons huisgesinne om werklik die Here te dien in alles? Vandag praat ons deur 3 elemente van n huis wat die Here dien: Christus se sentraliteit, gesonde leierskap en ń waarde van diensbaarheid.

Talente // Neels Janse van Rensburg // Gelykenisse Deel 3 09.06.2024

Ons kyk na die Gelykenisse wat Jesus vertel het. Kort stories, wat groot impak het en wat groot waarhede vir ons in hou vandag. Vandag staan ons stil by ń gelykenis wat Jesus vertel het rondom rentmeesterskap.

Vergifnes // Andreas van Tonder // Gelykenisse Deel 2 03.06.2024

Ons kyk na die Gelykenisse wat Jesus vertel het. Kort stories, wat groot impak het en wat groot waarhede vir ons in hou vandag. Vandag staan ons stil by ń gelykenis wat Jesus vertel het rondom vergifnes.

Waarop Bou Jy Jou Lewe? // Andreas van Tonder // Gelykenisse Deel 1 26.05.2024

Ons kyk na die Gelykenisse wat Jesus vertel het. Kort stories, wat groot impak het en wat groot waarhede vir ons in hou vandag. Vandag staan ons stil by die gelykenis van die twee fondasies.

Die Werking van Die Heilige Gees // Jaques van Wyk 20.05.2024

Ons vier Pinkster Sondag en kyk terug na die uitstorting van Die Heilige Gees, en wat dit vir ons vandag beteken.

Ons Sal Gered Word // Jaques van Wyk // Saved Deel 3 13.05.2024

As Christene praat ons baie oor redding. Hoe weet ek dat ek gered is? Hoe weet ek of ek die ewigheid saam met God sal deurbring? Maar wat beteken redding werklik? Wat moet ons doen om gered te word? Waarvan word ons gered, en waarna toe word ons gered?

Ek Word Gered // Jaques van Wyk // Saved Deel 2 05.05.2024

As Christene praat ons baie oor redding. Hoe weet ek dat ek gered is? Hoe weet ek of ek die ewigheid saam met God sal deurbring? Maar wat beteken redding werklik? Wat moet ons doen om gered te word? Waarvan word ons gered, en waarna toe word ons gered?

Listen to the Doxa Deo Auckland Afrikaans podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.