RSG
Brêkfis met Derrich
'n Op en wakker Sateroggendkuier met musiek, kompetisies en alles van visvang en tuinmaak tot omgewingsake en pleisters vir jou siel.
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Brêkfis met Derrich 31.03.2018 6:02
Prof. Juanee Cilliers van die Noordwes-Universiteit praat oor water besparing
Brêkfis met Derrich 31.03.2018 8:20
Nico Smit praat oor wat jy alles moet doen na jy in 'n ongeluk was.
Brêkfis met Derrich 31.03.2018 7:36
Andries Maree gesels oor hoe vol Suid-Afrika se damme is.
Brêkfis met Derrich 31.03.2018 5:43
Emil Wessels gee sy top 10 idees hoe om goeie foto's te neem
Brêkfis met Derrich 24.03.2018 5:11
Andries Maree gee terugvoer oor die kompetisies
Brêkfis met Derrich 24.03.2018 1:27
Afneem in die reën
Brêkfis met Derrich 24.03.2018 8:01
Nico gee weer raad oor die enjintipes.
Brêkfis met Derrich 24.03.2018 7:24
Prof. Juanee Cilliers van die Noordwes-Universiteit praat oor water besparing
Brêkfis met Derrich 24.03.2018 7:49
JJ praat oor gras vir diere en tuingras
Brêkfis met Derrich 17.03.2018 6:12
Nico Smit praat oor die verskille tussen turbo en superaanjaer (compressor).
Brêkfis met Derrich 17.03.2018 4:22
Andries Maree staan in vir Gawie. Hy het nuus oor paar hengelkompetisies.
Brêkfis met Derrich 17.03.2018 2:24
Emil Wessels praat oor profielfotos en die agtergrond.
Brêkfis met Derrich 17.03.2018 9:09
Prof. Juanee Cilliers van die Noordwes-Universiteit praat oor grondwater en boorgate.
Brêkfis met Derrich 17.03.2018 6:24
Die plant van die week deur is die Hydrangea Endless Summer-reeks. Daar is vier variëteite beskikbaar, pienk, blou, Blushing Bride en Bloomstar. Die plante blom so te sê dwarsdeur die jaar. Dis koue gehard, word sowat 1 meter hoog by 1.5 meter wyd, en hou van semi-skadu.
Brêkfis met Derrich 10.03.2018 8:41
JJ Janse van Rensburg praat oor die hopies grond wat mens soms op die grasperk sien. Die plant van die week is die Hibiscus.
Brêkfis met Derrich 10.03.2018 8:16
Prof. Juanee Cilliers van die Noordwes-Universiteit praat oor kieme en besoedeling in die lug.
Brêkfis met Derrich 10.03.2018 6:12
Nico Smit praat oor bandrukmeters.
Brêkfis met Derrich 10.03.2018 7:44
Andries Maree staan in vir Gawie. Hy gee terugvoer oor 'n klagte van 'n luisteraar wat sê die strand is vuil gelaat na 'n kompetisie. Daar is ook meer inligting oor die komende Hengel Olimpiese Spele.
Brêkfis met Derrich 09.03.2018 1:32
Emil Wessels vertel wat jy met al jou elektroniese vakansiefoto's kan doen.
Brêkfis met Derrich 03.03.2018 6:25
Nico Smit praat oor watter motors behoort aan sekere vervaardigers
Brêkfis met Derrich 03.03.2018 8:49
Emil Wessels gesels oor foto's wat hy geneem het op die filmstel, Shaka Zulu
Brêkfis met Derrich 03.03.2018 9:40
JJ Janse van Resnburg antwoord vra van luisteraars
Brêkfis met Derrich 03.03.2018 9:24
Prof. Juanee Cilliers van die Noordwes-Universiteit praat oor wêreld wildlewedag
Brêkfis met Derrich 03.03.2018 5:31
Andries Maree gesels oor visvang kompetisies
Brêkfis met Derrich 24.02.2018 5:53
Andries Maree staan in vir Gawie Strydom, en gee 'n paar kompetisie-uitslae.
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.