RSG

Brêkfis met Derrich

Science AF ↓ 3197 episodes

'n Op en wakker Sateroggendkuier met musiek, kompetisies en alles van visvang en tuinmaak tot omgewingsake en pleisters vir jou siel.

Author

RSG

Category

Science

Podcast website

www.rsg.co.za

Latest episode

Jul 11, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Brêkfis met Derrich 26.05.2018

Die tuinboukundige, JJ Janse van Rensburg van Gardenworld, praat oor die spekboom, gousblomme en litrose.

Brêkfis met Derrich 26.05.2018

Prof. Juanee Cilliers van die Noordwes-Universiteit praat oor kweekhuisgasse en jou persoonlike koolstofvoetspoor.

Brêkfis met Derrich 26.05.2018

Nico Smit praat oor jou motor se ligte.

Brêkfis met Derrich 19.05.2018

Prof. Juanee Cilliers van die Noordwes-Universiteit praat oor geraasbesoedeling.

Brêkfis met Derrich 19.05.2018

Nico Smit noem vyf dinge wat jy nie van motorvervaardigers geweet het nie.

Brêkfis met Derrich 19.05.2018

Die tuinboukundige, JJ Janse van Rensburg van Gardenworld, praat oor kompos en hoe om avokadopere ryp te maak.

Brêkfis met Derrich 12.05.2018

Prof. Juanee Cilliers van die Noordwes-Universiteit praat oor die beste moeders in die natuur.

Brêkfis met Derrich 12.05.2018

Nico Smit gee 'n paar feite van motorvervaardigers.

Brêkfis met Derrich 12.05.2018

Die tuinboukundige, JJ Janse van Rensburg van Gardenworld, se plant van die week is Aloe Firechief.

Brêkfis met Derrich 05.05.2018

Die tuinboukundige, JJ Janse van Rensburg van Gardenworld, se plant van die week is die inheemse gras, Anthericum Starlight.

Brêkfis met Derrich 05.05.2018

Prof. Juanee Cilliers van die Noordwes-Universiteit vertel hoe om jongmense te inspireer om groen te leef.

Brêkfis met Derrich 05.05.2018

Nico Smit praat oor motors wat kan "sien" en self stop

Brêkfis met Derrich 28.04.2018

Nico Smit praat oor die tegnologie in die nuwe Volvo XF40.

Brêkfis met Derrich 28.04.2018

Die tuinboukundige, JJ Janse van Rensburg van Gardenworld, gee wenke vir tuinmaak.

Brêkfis met Derrich 28.04.2018

Prof. Juanee Cilliers van die Noordwes-Universiteit praat oor onsigbare plastiekbesoedeling.

Brêkfis met Derrich 21.04.2018

JJ Janse van Rensburg praat oor tierlelies, plante wat slange weghou en wintersaad wat nou gesaai moet word. Die plant van die week is Roselia Firecracker.

Brêkfis met Derrich 21.04.2018

Prof. Juanee Cilliers van die Noordwes-Universiteit praat oor die oorlog teen plastiekafval.

Brêkfis met Derrich 21.04.2018

Nico Smit vertel hoe om 'n werktuigkundige te kies.

Brêkfis met Derrich 14.04.2018

Prof. Juanee Cilliers van die Noordwes-Universiteit praat oor weggooibabadoeke.

Brêkfis met Derrich 14.04.2018

JJ Janse van Rensburg vertel watter take jy nou in jou tuin moet verrig, Die plant van die week is Nandina Obession.

Brêkfis met Derrich 14.04.2018

Nico Smit praat oor vere en skokbrekers.

Brêkfis met Derrich 07.04.2018

JJ Janse van Rensburg het raad met blare. Die Plant van die Week is Aloe Porcupine.

Brêkfis met Derrich 07.04.2018

Nico Smit praat oor outomatiese ratkasse.

Brêkfis met Derrich 07.04.2018

Prof. Juanee Cilliers van die Noordwes-Universiteit praat oor Wêreldomgewingsdag en ekoterapie.

Brêkfis met Derrich 31.03.2018

JJ gesels oor wat jy nou in jou tuin kan plant en doen

Listen to the Brêkfis met Derrich podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.