RSG
Brêkfis met Derrich
'n Op en wakker Sateroggendkuier met musiek, kompetisies en alles van visvang en tuinmaak tot omgewingsake en pleisters vir jou siel.
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Brêkfis met Derrich 29.02.2020 6:11
Andries Maree het die jongste hengelnuus.
Brêkfis met Derrich 22.02.2020 4:34
Andries Maree het die jongste hengelnuus.
Brêkfis met Derrich 22.02.2020 7:41
Prof. Juanee Cilliers van Noordwes-Universiteit praat oor lugbesoedeling en gesigmaskers.
Brêkfis met Derrich 22.02.2020 9:01
Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor bye en gif; clivias se blare; garingbome; pekanneutbome; wat om op 'n balkon by die see te plant; mosterdbome; en bome wat geel word. Die plant van die week is Anthericum Starlight.
Brêkfis met Derrich 22.02.2020 8:55
Nico Smit praat oor viertrekvoertuie.
Brêkfis met Derrich 15.02.2020 5:48
Nico Smit praat oor die invloed van die son op motorbande.
Brêkfis met Derrich 15.02.2020 6:02
Andries Maree het die jongste hengelnuus.
Brêkfis met Derrich 15.02.2020 7:01
Prof. Juanee Cilliers van Noordwes-Universiteit praat oor die impak van lugbesoedeling.
Brêkfis met Derrich 15.02.2020 8:54
Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor groen ruspes op druiwepriële; die hoeveelheid kompos om in jou tuin te gebruik; watter voeding om vir amarillas te gee; hoe kort om jou grasperk te sny; en 'n nuwe soort byekorf.
Brêkfis met Derrich 08.02.2020 6:22
Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor klippe as deklae tussen plante; en seisoenale plante. Die plant van die week is Salvia Ember's Wish.
Brêkfis met Derrich 08.02.2020 4:40
Andries Maree het die jongste hengelnuus.
Brêkfis met Derrich 08.02.2020 7:50
Nico Smit praat oor boeke, dokumentêre programme en rolprente wat handel oor motors.
Brêkfis met Derrich 08.02.2020 6:36
Prof. Juanee Cilliers van Noordwes-Universiteit praat oor die omgewingsimpak van weggooibare babadoeke.
Brêkfis met Derrich 01.02.2020 7:55
Prof. Juanee Cilliers van Noordwes-Universiteit praat oor ongesuiwerde rivierwater.
Brêkfis met Derrich 01.02.2020 7:14
Andries Maree het die jongste hengelnuus.
Brêkfis met Derrich 01.02.2020 8:16
Nico Smit praat oor die veiligheidstoetse wat op motors gedoen word met "crash test dummies".
Brêkfis met Derrich 01.02.2020 8:55
Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor rooi spinnekoppe op 'n frangipani; skoenlapperruspes op 'n wildeperske; die foute wat gemaak word wanneer gifstowwe en nutriënte in die tuin aangewend word; spekbome; en Euphorbia tirucalli 'Firesticks'. Die plant van die week is die Endless Summer Krismisroos.
Brêkfis met Derrich 25.01.2020 10:06
Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor die versorging van orgideë; mielieboorder-wurms; en wat om in hierdie tyd in jou tuin te doen. Die plant van die week is Dahlia dalaya.
Brêkfis met Derrich 25.01.2020 7:26
Prof. Juanee Cilliers van Noordwes-Universiteit praat oor die omgewingsimpak van kougom.
Brêkfis met Derrich 25.01.2020 7:24
Nico Smit praat oor elektriese motors.
Brêkfis met Derrich 18.01.2020 7:53
Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor spekbome; broodbome; philodendronsteggies; die ent van plante; somersaailinge; en klimaatsverandering en jou tuin. Die plant van die week is Rose Flower Carpet Pink Supreme.
Brêkfis met Derrich 18.01.2020 5:42
Andries Maree het die jongste hengelnuus.
Brêkfis met Derrich 18.01.2020 6:34
Nico Smit praat oor nuwe tegnolgie vir motors.
Brêkfis met Derrich 18.01.2020 7:49
Prof. Juanee Cilliers van Noordwes-Universiteit praat oor e-afval en gevaarlike huidhoudelike afval.
Brêkfis met Derrich 11.01.2020 5:49
Andries Maree praat oor voorbereiding vir groot byeenkomste, en vertel onder meer van die stand van damme na die reën.
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.