RSG

Brêkfis met Derrich

Science AF ↓ 3197 episodes

'n Op en wakker Sateroggendkuier met musiek, kompetisies en alles van visvang en tuinmaak tot omgewingsake en pleisters vir jou siel.

Author

RSG

Category

Science

Podcast website

www.rsg.co.za

Latest episode

Jul 11, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Brêkfis met Derrich 11.04.2020

Andries Maree het die jongste hengelnuus.

Brêkfis met Derrich 11.04.2020

Prof. Juanee Cilliers van Noordwes-Universiteit praat oor die voordele en uitdagings van e-onderrig.

Brêkfis met Derrich 11.04.2020

Nico Smit vertel hom om jou motor in stand te hou tydens die inperking.

Brêkfis met Derrich 04.04.2020

Prof. Juanee Cilliers van Noordwes-Universiteit praat oor ouetehuise en mediese afval.

Brêkfis met Derrich 04.04.2020

Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor boomvarings; soetrissies en steggies. Die plant van die week is Camellia Sasanqua Julia Robinson.

Brêkfis met Derrich 04.04.2020

Andries Maree het die jongste hengelnuus.

Brêkfis met Derrich 04.04.2020

Nico Smit praat oor motors as beleggings.

Brêkfis met Derrich 28.03.2020

Andries Maree het die jongste hengelnuus.

Brêkfis met Derrich 28.03.2020

Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor tuinmaak tydens die inperkingstydperk; hoe goud ou saad sal groei; hoe om van uintjies op die grasperk ontslae te raak; en watter groente om nou te saai. Die plant van die week is Dichondra Silver Falls.

Brêkfis met Derrich 28.03.2020

Nico Smit praat oor motorwas en -skoonmaak.

Brêkfis met Derrich 28.03.2020

Prof. Juanee Cilliers van Noordwes-Universiteit praat oor Covid-19 en weerstoestande.

Brêkfis met Derrich 21.03.2020

Prof. Juanee Cilliers van Noordwes-Universiteit praat oor risikobestuur tydens die COVID-19 krisis.

Brêkfis met Derrich 21.03.2020

Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor wanneer jy avokadopere kan pluk; wanneer om pampoene te oes; #plantboostchallenge; en groentetuinvoorbereiding. Die plant van die week is Euphorbia Diamond Frost.

Brêkfis met Derrich 21.03.2020

Andries Maree het die jongste hengelnuus.

Brêkfis met Derrich 21.03.2020

Nico Smit praat oor windweerstand.

Brêkfis met Derrich 14.03.2020

Andries Maree het die jongste hengelnuus.

Brêkfis met Derrich 14.03.2020

Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor die oorgang na herfs; kunsmis wat biokoolstof bevat; en beplanning vir jou groentetuin. Die plant van die week is Alternanthera Little Ruby.

Brêkfis met Derrich 14.03.2020

Prof. Juanee Cilliers van Noordwes-Universiteit praat oor die voordele daarvan om van die huis af te werk.

Brêkfis met Derrich 07.03.2020

Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor plante en gras wat in skaduwee groei, en hoe om saad op die regte manier te oes. Die plant van die week is Abelia Lemon & Lime.

Brêkfis met Derrich 07.03.2020

Nico Smit praat oor motorolie.

Brêkfis met Derrich 07.03.2020

Andries Maree het die jongste hengelnuus.

Brêkfis met Derrich 07.03.2020

Prof. Juanee Cilliers van Noordwes-Universiteit praat oor herwinning en gesondheid.

Brêkfis met Derrich 29.02.2020

Prof. Juanee Cilliers van Noordwes-Universiteit praat oor huisplante en die kwaliteit van die lug in jou huis.

Brêkfis met Derrich 29.02.2020

Nico Smit praat oor hoe om veilig in die reën te ry.

Brêkfis met Derrich 29.02.2020

Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor binneshuiseplante, grondbedekkers en eetbare plante. Die plant van die week is miniatuur aalwyne.

Listen to the Brêkfis met Derrich podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.