RSG
Brêkfis met Derrich
'n Op en wakker Sateroggendkuier met musiek, kompetisies en alles van visvang en tuinmaak tot omgewingsake en pleisters vir jou siel.
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Omgewingspraatjie 13 Maart 2021 13.03.2021 7:28
Sumari Hattingh van die Noordwes-Universiteit praat oor groen verpakking.
Hengel 13 Maart 2021 13.03.2021 6:23
Andries Maree het die jongste hengelnuus.
Wiele 6 Maart 2021 06.03.2021 7:18
Nico Smit praat oor die sleep van voertuie.
Groenvingers 6 Maart 2021 06.03.2021 8:23
Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor die plant van roossteggies; wintersaad; lente- en somerbolle wat nou gaan rus; en die beplanning van volgende somer se tuin. Die plant van die week is Aloe Peri-Peri.
Hengel 6 Maart 2021 06.03.2021 6:18
Andries Maree het die jongste hengelnuus.
Wiele 27 Februarie 2021 27.02.2021 6:09
Nico Smit praat oor hibriede-tegnologie.
Groenvingers 27 Februarie 2021 27.02.2021 4:55
Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor bome se takke wat afbreek wanneer daar baie reën is; plante wat baie saad en blomme "mors"; die snoei en sny van gevormde plante; en aalwurms. Die plant van die week is Lagerstroemia Black Diamond.
Omgewingspraatjie 27 Februarie 2021 27.02.2021 8:56
Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor hittegolwe.
Hengel 27 Februarie 2021 27.02.2021 6:52
Andries Maree het die jongste hengelnuus.
Wiele 20 Februarie 2021 20.02.2021 7:07
Nico Smit praat oor die nuwe Land Rover Defender.
Groenvingers 20 Februarie 2021 20.02.2021 8:22
Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor hoe kort en wanneer om 'n grasperk te sny; wintersaad en -saailinge; fungus en insekte in die tuin; en die omskakeling van 'n swembad in 'n koipond. Die plant van die week is Trachelospermum asiaticum 'summer sunset'.
Omgewingspraatjie 20 Februarie 2021 20.02.2021 8:36
Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor die omgewingsimpak van elektries aangedrewe voertuie en watersrof aangedrewe voertuie.
Hengel 20 Februarie 2021 20.02.2021 8:14
Andries Maree het die jongste hengelnuus.
Wiele 13 Februarie 2021 13.02.2021 6:09
Nico Smit praat oor die goue reëls van veilige bestuur.
Groenvingers 13 Februarie 2021 13.02.2021 7:16
Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor die snoei en voeding van druiwepriële; blomme vir Valentynsdag; die verandering van die kleur van blomme; die voeding van vrugtebome; die gebruik van kunsmis in tuine; en grenadellaplante. Die plant van die week is Salvia Love and Wishes.
Omgewingspraatjie 13 Februarie 2021 13.02.2021 7:49
Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor tektoniese plate.
Hengel 13 Februarie 2021 13.02.2021 4:38
Andries Maree het die jongste hengelnuus.
Wiele 6 Februarie 2021 06.02.2021 5:15
Nico Smit praat oor afslaankappe.
Groenvingers 6 Februarie 2021 06.02.2021 8:01
Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor luise op spekbome, die dikte van tamaties se skille, kunsmis en water vir potplante, bonsaibome, en moteiers wat op broombome gelê word. Die plant van die week is Plumbago Royal Cape.
Omgewingspraatjie 6 Februarie 2021 06.02.2021 10:04
Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor reën en wat met die water gebeur wat op die aarde val.
Wiele 30 Januarie 2021 30.01.2021 8:19
Nico Smit praat oor sintetiese olie en ratkasse.
Groenvingers 30 Januarie 2021 30.01.2021 8:21
Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor die gebruik van piesangs, piesangskille, koffiemoer en eierdoppe as kompos en voeding in die tuin. Die plant van die week is Nandina Obsession.
Omgewingspraatjie 30 Januarie 2021 30.01.2021 9:19
Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor die integrasie van tegnologie in ons omgewing.
Hengel 30 Januarie 2021 30.01.2021 6:00
Andries Maree het die jongste hengelnuus.
Wiele 23 Januarie 2021 23.01.2021 6:25
Nico Smit praat oor "turbo lag".
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.