RSG
Brêkfis met Derrich
'n Op en wakker Sateroggendkuier met musiek, kompetisies en alles van visvang en tuinmaak tot omgewingsake en pleisters vir jou siel.
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Groenvingers 24 April 2021 24.04.2021 7:24
Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor die herstel vam gras wat beskadig is; rose wat na bekendes vernoem is; plantfeeste; miere; Bougainvilleas; en die terugsny van plante. Die plant van die week is die Loropetalum Plum Gorgeous.
Omgewingspraatjie 24 April 2021 24.04.2021 6:33
Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor Aardedag.
Hengel 24 April 2021 24.04.2021 6:18
Andries Maree het die jongste hengelnuus.
Groenvingers 17 April 2021 17.04.2021 7:02
Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor die verplanting van struike; fosfate; kalium; en winter- en lentebolle. Die plant van die week is die Camelia sasanqua-variëteite.
Wiele 17 April 2021 17.04.2021 6:30
Nico Smit praat oor spaarbande.
Omgewingspraatjie 17 April 2021 17.04.2021 8:05
Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor groen geboue.
Hengel 17 April 2021 17.04.2021 7:05
Andries Maree het die jongste hengelnuus.
Wiele 10 April 2021 10.04.2021 5:58
Nico Smit praat oor waarskuwingsliggies in motors.
Groenvingers 10 April 2021 10.04.2021 7:54
Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor Pride of India; onkruid op plaveisel; kalium vir blomvorming; bolplante; boslelies; die oorbenatting van tuine; en die behandeling van kleigrond. Die plant van die week is Aloe Porcupine.
Omgewingspraatjie 10 April 2021 10.04.2021 7:05
Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor die uitlaatgasse van kragopwekkers.
Hengel 10 April 2021 10.04.2021 5:53
Andries Maree het die jongste hengelnuus.
Wiele 3 April 2021 03.04.2021 7:22
Nico Smit praat oor sensors in motors
Groenvingers 3 April 2021 03.04.2021 6:11
Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor dodder; amarillas; onkruid; en wintersaailinge. Die plant van die week is Cupressus macrocarpa Snowcrest.
Omgewingspraatjie 3 April 2021 03.04.2021 7:57
Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor sy pad met Covid-19.
Hengel 3 April 2021 03.04.2021 8:02
Andries Maree het die jongste hengelnuus.
Wiele 27 Maart 2021 27.03.2021 6:21
Nico Smit praat oor die tegnologie wat motorvervaardigers in hulle modelle wil gebruik in antwoord op die sukses van Tesla se tegnologie.
Groenvingers 27 Maart 2021 27.03.2021 8:17
Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor die plant van gras; winterbolle; en groentesaad en -saailinge; Die plant van die week is Abelia Lemon & Lime.
Omgewingspraatjie 27 Maart 2021 27.03.2021 6:06
Sumari Hattingh van die Noordwes-Universiteit praat oor 'n "uitgestorwe" Australiese bysoort wat onlangs herontdek is.
Hengel 27 Maart 2021 27.03.2021 5:52
Andries Maree het die jongste hengelnuus.
Wiele 20 Maart 2021 20.03.2021 7:15
Nico Smit praat oor die nuwe regulasies oor motors se diens- en onderhoudsplanne.
Groenvingers 20 Maart 2021 20.03.2021 8:37
Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor die kweek van jou eie plante; roes op krismisrose; en die beste grond vir pynappelplante. Die plant van die week is Carex oshimensis Everest.
Omgewingspraatjie 20 Maart 2021 20.03.2021 7:06
Sumari Hattingh van die Noordwes-Universiteit praat oor omgewingsvriendelike koffieplantasies.
Hengel 20 Maart 2021 20.03.2021 8:12
Andries Maree het die jongste hengelnuus.
Wiele 13 Maart 2021 13.03.2021 4:56
Nico Smit praat oor die veiligheid van vroue enkelbestuurders.
Groenvingers 13 Maart 2021 13.03.2021 5:41
Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor groen varkore; die uitdun van bolle; die voer van plante voor die winter; larwes op broodbome; en kewers op rose. Die plant van die week is Mandevilla Sundaville Cosmos White.
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.