RSG
Brêkfis met Derrich
'n Op en wakker Sateroggendkuier met musiek, kompetisies en alles van visvang en tuinmaak tot omgewingsake en pleisters vir jou siel.
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Groenvingers 8 Julie 2023 08.07.2023 10:30
Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor die snoei van rose. Die plant van die week is die ornamentele gras, Carex Feather Falls.
Omgewingspraatjie 8 Julie 2023 08.07.2023 7:17
Prof. Rialet Pieters van die Noordwes-Universiteit praat oor al die gebruike van afvalprodukte wat gepaard gaan met die maak en drink van koffie.
Hengel 8 Julie 2023 08.07.2023 7:08
Andries Maree het die jongste hengelnuus.
Wiele 1 Julie 2023 01.07.2023 7:38
Nico Smit vertel waarvoor om op die uitkyk te wees wanneer jy jou motor verkoop.
Groenvingers 1 Julie 2023 01.07.2023 8:51
Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor die snoei van vrugtebome. Die plant van die week is Loropetalum Plum Gorgeous.
Omgewingspraatjie 1 Julie 2023 01.07.2023 7:04
Prof. Rialet Pieters van die Noordwes-Universiteit praat oor supergeleiers. Hoe word supergeleiding bewerkstellig? Watter suiwer element kan nou by die lys van supergeleiers gevoeg word?
Hengel 1 Julie 2023 01.07.2023 5:14
Andries Maree het die jongste hengelnuus.
Wiele 24 Junie 2023 24.06.2023 8:38
Nico Smit beantwoord luisteraarsvrae oor outomatiese ratte en die druk en temperatuur van bande.
Groenvingers 24 Junie 2023 24.06.2023 7:14
Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor die snoei van krismisrose; die voeding van clivias; en die snoei van vrugte bome en druiwe. Die plant van die week is Camelia japonica.
Omgewingspraatjie 24 Junie 2023 24.06.2023 7:34
Prof. Rialet Pieters van die Noordwes-Universiteit praat oor malaria in Suid-Afrika, en dat insekdoder waarteen malariamuskiete voorheen weerstandig was, na verhitting, weer effektief teen die muskiete raak.
Hengel 24 Junie 2023 24.06.2023 7:10
Andries Maree het die jongste hengelnuus.
Wiele 17 Junie 2023 17.06.2023 6:12
Nico Smit praat oor die eienskappe van 'n goeie bestuurder.
Groenvingers 17 Junie 2023 17.06.2023 6:33
Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor wintergroentetuine. Die plant van die week is Buxus microphylla 'Faulkner Green Beauty'.
Omgewingspraatjie 17 Junie 2023 17.06.2023 10:02
Prof. Rialet Pieters van die Noordwes-Universiteit praat oor die rol wat omgewingstemperatuur speel in die bepaling van die geslag van sekere groepe werweldiere. Reptiele soos krokodille, skilpaaie en die tuatara se geslag word bepaal deur die temperatuur waarby die embrio's ontwikkel. Die geslag van sekere visspesies word bepaal deur temperatuur terwyl die vissie nog in die larwestadium is.
Hengel 17 Junie 2023 17.06.2023 6:02
Andries Maree het die jongste hengelnuus.
Wiele 10 Junie 2023 10.06.2023 7:24
Nico Smit praat oor die Le Mans 24 uur en die sensors van motors se veiligheidstelsels.
Groenvingers 10 Junie 2023 10.06.2023 7:51
Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor die hantering van binnenshuise plante in die winter, wintersaailinge en siklamens. Die plant van die week is Rhododendron Encore.
Omgewingspraatjie 10 Junie 2023 10.06.2023 10:29
Prof. Rialet Pieters van die Noordwes-Universiteit praat oor die voortplanting van sekere werweldiere wat kan plaasvind sonder die bydrae van ’n mannetjie. Dit staan bekend as partenogenese, en is al aangeteken by visse, amfibieërs, reptiele en voëls.
Hengel 10 Junie 2023 10.06.2023 6:28
Andries Maree het die jongste hengelnuus.
Wiele 3 Junie 2023 03.06.2023 4:51
Nico Smit praat oor watter tegnologiese funksies in motors nodig is.
Groenvingers 3 Junie 2023 03.06.2023 5:06
Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor miswurms en erdwurms. Die plant van die week is die varing, Microlepia strigosa.
Omgewingspraatjie 3 Junie 2023 03.06.2023 10:10
Prof. Rialet Pieters van die Noordwes-Universiteit praat oor waarom dit belangrik is om biodiversiteit te bewaar.
Hengel 3 Junie 2023 03.06.2023 8:23
Andries Maree het die jongste hengelnuus.
Wiele 27 Mei 2023 27.05.2023 6:39
Nico Smit praat oor voor- en nadele van stikstof in motorbande.
Groenvingers 27 Mei 2023 27.05.2023 8:03
Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor kweker Andy De Wet van The Aloe Farm in Hartebeespoort, wat NUWE PLANT VAN DIE JAAR gewen het by die Chelsea Blommeskou met sy donkerpers Agapanthus, Black Jack. Hy praat ook oor witvlieg en kanker by aalwyne. Die plant van die week is die bamboespalm, Dypsis lutescens.
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.