Gereformeerde kerk Bergbron

Bergbron Gereformeerde Kerk Preke

Religion AF ↓ 363 episodes

Preekopnames van Bergbron Gereformeerde Kerk se eredienste. Bergbron is ‘n Omgee Gemeente Gesalf vir Genesing en BevrydingOm mense hulle identiteit in Christus te laat ontdek omdat Christus hulle vrygemaak het om werklik in oorwinning te kan lewe tot eer van God.

Author

Gereformeerde kerk Bergbron

Category

Religion

Podcast website

www.bergbron.org.za

Latest episode

Jul 5, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Sondag 14 Desember 2025 Chris Raath 14.12.2025

Lees: Eksodus 14: 1 – 19 Fokus: Eksodus 14: 13, 14 Die Here sal self vir julle veg. Julle moet net stilbly.

Sondag 7 Desember 2025 Stephan Briel 07.12.2025

Lees:  1 Joh 4: 7-21.  Fokus:  1 Joh 4: 18.  Volmaakte liefde in Christus verdryf vrees.  ·       Baie van ons loop permanent rond met ‘n mate van vrees in ons harte sonder dat ons weet waarvoor – ‘n algemene vrees vir alles wat voorlê en kan gebeur.  ·       Ons leef dikwels (ook in ons verhouding met God) volgens die wêreldse standaard: Jy ontvang wat jy verdien! Johannes noem dit: “vrees verwag...

Sondag 23 November 2023 Lewis Sebanda 23.11.2025

Lees: Isaiah 1: 1 – 31 Being Children of God

Sondag 11 November 2025 Stephan Briel 09.11.2025

Lees:  Eks 20:1-21. Fokus:  Eks 20:18-21. Nader tot God!  ·       Die doel van die wet van God was nooit dat dit 'n vereiste is om gered of aanvaar te word nie.  ·       Redes waarom mense dikwels op 'n afstand bly vanaf God: 1. Verkeerde aanname dat God ontoeganklik is en Hy jou nooit kan liefhê vanweë jou sondige verlede nie (v 19). 2. Party mense vermy God reeds omdat hulle wil aanhou s...

Sondag 2 November 2025 Stephan Briel 02.11.2025

Lees:  Eks 17: 8-16. Fokus:  Eks 17: 15 (AFR53). Die Here is my banier van oorwinning!  ·       Moses se voorbidding by die Here was bepalend vir die goeie uitslag in die stryd teen die vyand van die verbondsvolk. Daarom bou Moses ‘n altaar en noem dit: “Die Here is my banier.”  ·       Die Here is self by sy volk teenwoordig in hulle stryd. Sy volk vergader rondom Hom soos rondom ‘n banier. Hy bi...

Sondag 26 Oktober 2025 Lewis Sibanda 26.10.2025

Psalm 101:1-3 and 1 Timothy 3:15As my Household, so shall the church be.

Sondag 19 Oktober 2025 Stephan Briel 19.10.2025

Lees:  Eks 17:8-16.  Fokus:  Eks 17:11.  Om te lewe deur die geloof is om ook tegelykertyd al jou kragte in te span (deel 2).   ·       Terwyl Moses alles van God verwag en voorbidding doen op die heuwel, het Josua en sy manne onder geveg teen die Amalekiete.  ·       Wat jy glo kom uit in jou optrede. As jy iets glo, sal jy dit ook doen. As jy nie doen nie, is jou geloof maar net wensdenkery.  · ...

Sondag 28 September 2025 Müller Crauwcamp, FEBA Radio 28.09.2025

Pastoor Müller Crauwcamp van FEBA Radio gaan vandag die Woordbediening doen. Lees: Johannes 1: 4 – 5 Lig...

Sondag 21 September 2025, Stephan Briel 21.09.2025

Lees:  Eks 16:1-4, 13-21 en 17:8-16.  Fokus:  Eks 17:11.  Om te lewe deur die geloof is om alles van God te verwag.   ·       Moses is die heuwel op om voorbidding te gaan doen ogv God se beloftes.  ·       Ons kan in die geloof verseker weet dat God ons gebede hoor, want ons bid in die Naam van onse Here Jesus Christus.  ·       Elke dag moet jy nuwe vars manna van God ontvang (Eks 16:4) – dit is...

Woensdag 17 September 2025, Bemoedeginde Boodskap Stephan Briel 17.09.2025

'n Bemoedigende boodskap uit Eks 33:12-17 met die tema: Die Here se teenwoordigheid bring vrede!

Sondag 14 September 2025 Stephan Briel 14.09.2025

Lees:  Eks 15:20-27.  Fokus:  Eks 15:24-26.  Die Here genees bitterheid.   ·       Die woestynfase berei ons voor om God se beloftes te ontvang.  ·       Elke beproewing in die woestyn maak jou  bitter  of  beter.  ·       Soos die bitterheid van die lewe gekom het deur ‘n boom (van kennis van goed en kwaad), so sal ook die genesing kom deur ‘n boom – die boom van die kruis op Golgota (Gal 3:14,14...

Woensdag 10 September 2025, Bemoedeginde Boodskap - Pieter de Klerk 10.09.2025

'n Bemoedigende boodskap uit Matt 5:10-12 deur ouderling Pieter de Klerk.

Sondag 7 September 2025 Stephan Briel 07.09.2025

Lees:  Eks 16: 2-3; 17: 3; 32: 2-4 en Num 14: 1-4, 26-35.  Fokus:  Eks 16: 2-3.  God het ons vry gemaak in Christus om ons skeppingsdoel te kan lewe.   ·       Die woestynfase berei ons voor om God se beloftes te ontvang.  ·       “Die tirannie van die bekende.”  ·       Die vry mens in Christus sal eerder vergaan in die woestyn terwyl hy besig is om sy skeppingsdoel na te volg, as om terug te kee...

Woensdag 3 September 2025, Bemoedeginde Boodskap - Stephan Briel 03.09.2025

'n Bemoedigende boodskap uit Rom 12:3-5 met die tema: Ons het mekaar nodig!

Sondag 31 Augustus 2025 Stephan Briel 31.08.2025

Lees:  Psalm 16:1-11.  Fokus:  Psalm 16:8 (AFR53).  Wie gelowig die teenwoordigheid van die Here aanvaar, is verseker van ‘n vaste lewenskoers, veiligheid en vreugde.  ·       Die belewing van God se teenwoordigheid is ‘n werklikheid, want Jesus Christus het opgestaan uit die dood om saam met sy kerk te leef.  ·       Teenwoordigheid van die Here bring veiligheid (v 9).  ·       Teenwoordigheid va...

Woensdag 27 Augustus 2025, Bemoedeginde Boodskap - Chris Raath 27.08.2025

Lees Openbaring 3:14-21 Bemoedigende Boodskap deur ouderling Chris Raath

Sondag 24 Augustus 2025 Stephan Briel 24.08.2025

Lees:  Mal 4: 1-6.  Fokus:  Mal 4: 6 (AFR53).  Die eindtyd kerk openbaar die hart van God, vaders en kinders.  ·       Die hart van God.  ·       Die hart van vaders.  ·       Die hart van kinders.    Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens: ·       Wie is die profeet Elia in ons fokusvers wat gaan kom voor die dag van die Here?  ·       Wat is die taak en roeping van die eindtyd kerk...

Woensdag 20 Augustus 2025, Bemoedeginde Boodskap - Stephan Briel 20.08.2025

n Bemoedigende boodskap uit Hand 2:18,19 met die tema: Die Heilige Gees kom oor ons as dienaars en dienaresse.

Sondag 17 Augustus 2025 Marno du Toit 17.08.2025

Lees Psalm 42 O my siel, ek’s dors!

Woensdag 13 Augustus 2025 - Bemoedigende Boodskap Gert van Straaten 13.08.2025

Lees: Jakobus 1: 1-18

Sondag 10 Augustus 2025 Christiaan Mulder 10.08.2025

Lees Jesaja 63

Woensdag 6 Augustus 2025 Bemoedigende Boodskap, Stephan Briel 06.08.2025

'n Bemoedigende boodskap uit Joh 9:1-3 met die tema: Hoekom laat God lyding toe?

Sondag 3 Augustus 2025 Stephan Briel 03.08.2025

Lees:  Gal 5:13-26 (AFR53).  Fokus:  Gal 5:16-18.  Die stryd om die beheer van die siel.  As my siel nie in God se rus verkeer nie (ek nie vrede ervaar in my denke en emosies nie), dan kom my vlees met ‘n valse oplossing om beter te voel (alkohol, pornografie, koop, eet, ens).  As jy in God se rus verkeer (daar vrede in jou denke en emosies is), dan hou die vlees op om werksaam te wees.  Bring vre...

Sondag 27 Julie 2025 Dankbaarheidsdiens, Stephan Briel 27.07.2025

Lees:  Psalm 105.  Fokus:  Psalm 105:2.  Vertel dankbaar van al die Here se magtige dade!   

Woensdag 23 Julie 2025 Bemoedigende Boodskap - Stephan Briel 23.07.2025

Bemoedigende Boodskap deur Stephan Briel Lees Efesiërs 4:26-27

Listen to the Bergbron Gereformeerde Kerk Preke podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.