Gereformeerde kerk Bergbron

Bergbron Gereformeerde Kerk Preke

Religion AF ↓ 363 episodes

Preekopnames van Bergbron Gereformeerde Kerk se eredienste. Bergbron is ‘n Omgee Gemeente Gesalf vir Genesing en BevrydingOm mense hulle identiteit in Christus te laat ontdek omdat Christus hulle vrygemaak het om werklik in oorwinning te kan lewe tot eer van God.

Author

Gereformeerde kerk Bergbron

Category

Religion

Podcast website

www.bergbron.org.za

Latest episode

Jul 5, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Sondag 1 Oktober 2017 Stephan Briel 14.04.2020

Lees Eksodus 25:10-22 Die mens se wedergebore gees

Sondag 24 September 2017 13.04.2020

Teks: Eks 25: 22 Die funksies van die menslike gees

Sondag 12 April 2020 Stephan Briel 12.04.2020

Die Here het opgestaan!

Vrydag 10 April 2020 Stephan Briel 10.04.2020

Mag die vergifnis van Jesus se kruis jou losmaak van alle veroordeling en jou versterk dat God jou Vader is in hierdie onsekere tyd van verlengde inperking.

Sondag 5 April 2020 Stephan Briel 05.04.2020

Teks: Josua 1:1-9 Fokus: Josua 1: 7-8 Hoe om 2020 suksesvol te leef.

Sondag 16 Februarie 2020 Stephan Briel 04.04.2020

Lees: 2 Sam 11:1-27. Fokus: 2 Sam 11:1-5. Die verskil tussen wellus en liefde. Drie vorms van liefde wat daar in die Christelike huwelik moet wees: erotiese liefde (eros), vriendskapsliefde (filia) en selfverloënende liefde (agape). Met eros-liefde kan jy ‘n Godgegewe seksuele begeerte hê vir jou huweliksmaat as die ander twee vorms van liefde ook teenwoordig is. Los van die ander twee vorms van l...

Woensdag 1 April 2020 Stephan Briel 01.04.2020

n Bemoedigende boodskap in die middel van die week gedurende die coronavirus inperking.

Sondag 29 Maart 2020 Stephan Briel 29.03.2020

Boodskap van Stephan Briel gedurende die Coronavirus inperking. Teks: 1 Samuel 30:1-8 In hierdie vreemde tyd van inperking, kom versterk jou in die Here ons God.

Sondag 23 Februarie 2020 Hendrik van Deventer 27.03.2020

Hendrik van Deventer is Missionêr- en Jeugleraar by Gereformeerde Kerk Linden Die Groot Uitnodiging : MATTEUS 22 Die gaste word genooi : Die koninkryk van die hemele is soos 'n koning wat ’n bruilof vir sy seun berei het 3 en sy diensknegte uitgestuur het om die genooides na die bruilof te roep, en hulle wou nie kom nie. Daarop sê hy vir sy diensknegte: Die bruilof is wel gereed, maar die genooide...

Sondag 1 Maart 2020 Stephan Briel 27.03.2020

Lees: Rom 6: 1-14 (1933/53 Vertaling). Fokus: Rom 6: 11, 12.. Oorwinning oor sonde . 1. In Christus is jy vir die sonde dood.  Baie Christene probeer vir die sonde sterf terwyl hulle alreeds dood is vir die sonde in Christus. By jou wedergeboorte, toe jy gekom het tot geloof in Jesus Christus, het jy gesterf.  Die dood van jou ou-self het formeel jou verwantskap, jou identifisering, jou verhoud...

Sondag 8 Maart 2020 Stephan Briel 25.03.2020

Lees: 2 Sam 11:1-27. Fokus: 2 Sam 11:1-5. Die ontstaan en oorwinning van wellus. 1. Ontstaan van wellus.   Desensitisering.   Rus en ontspanning.   Verkeerde plek op die verkeerde tyd.   Rasionalisasie.   Degenerasie(egbreuk, leuens en moord). 2. Oorwinning van wellus.   Bedink wat waar is in Jesus Christus.   Vlug van versoekings.   Gemeenskap van g...

Sondag 15 Maart 2020 Stephan Briel 25.03.2020

Lees: Jak 4:1-10 en Rom 7:15-25. Fokus: Jak 4:7. Bevryding van sondige gewoontes deur jouself aan God te onderwerp. Belydenis van sondes en vergifnis is die eerste stap om jouself onder die beheer van God te bring. Dit is ook waar die meeste van ons stop, maar dit is nie al nie. Om net met God saam te stem dat wat jy doen is verkeerd, los nie jou verslawing aan ‘n spesifieke sonde op nie. Jy het j...

Sondag 22 Maart 2020 Stephan Briel 25.03.2020

Preek van Sondag 22 Maart 2020 by Bergbron Gereformeerde Kerk deur Stephan Briel. Teks  1 Petrus 5: 1-11.

Listen to the Bergbron Gereformeerde Kerk Preke podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.