Alwyn de Klerk

Baardberaad

News AF ↓ 127 episodes

Ons gesels oor aktuele sake uit n Boere-Afrikaner oogpunt. Ons is konserwatief Afrikaans.

Be sure to visit the podcast's website and support the creator: podcasters.spotify.com

Author

Alwyn de Klerk

Category

News

Podcast website

podcasters.spotify.com

Latest episode

Mar 20, 2025

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android almost 10M downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Baardberaad 150 - Verset teen tirannie (Deel 1) 20.03.2025

Ek en dr. Adi gesels oor verset teen tirannie.

Baardberaad 149 - Selfvoorsienend: die pad na n volkstaat 14.03.2025

Ek en Johan gesels oor die begroting, tuine en boerdery.

Baardberaad 148 - Hoogverraad! 07.03.2025

Ek en Tiaan gesels oor Ernst, hoogverrad, Amerika en ander sake.

Baardberaad 147 - #joostpraatnamensmy 20.02.2025

Ek en Joost strydom gesels oor Trompe, Vryheid en Orania.

Baardberaad 146 - Vakansie dinge 04.12.2024

Ek. Johan en George gesels oor vakansie planne.

Baardberaad 145 - Dapper stapper 27.11.2024

Ek gesels met Liam May oor sy komende staptog.

Baardberaad 144 - Watter water? 23.10.2024

Ek en Johan gesels oor die moontlike water krisis en ander sake.

Baardberaad 143 - Ons praat weer 25.09.2024

Ek en Johan gesels weer en oor die weer.

Baardberaad 142 - Jou geld, jou geheim? 11.09.2024

Ek en Johan gesels oor of jou salaris algemene kennis moet wees en ons bring hulde aan die brandweermanne.

Baardberaad 141 - Boere Geheime - Wat maak ons volk spesiaal? 04.09.2024

Ek en Johan gesels oor wat ons volk spesiaal maak.

Baardberaad 140 - Verkleurmannetjies en -vroutjies 21.08.2024

Ek en Johan gesels oor mense wat soos verkleurmannetjies lewe.

Baardberaad 139 - ) Boereplaas 14.08.2024

Ek gesels oor ons verbintenis met die plaas, plaasname ens.

Baardberaad 138 - Samesweringsteoriee 31.07.2024

Ek en Johan gesels oor samesweringsteoriee.

Baardberaad 137 - Jagstories, liegstories, spookstories 24.07.2024

Ek en Johan gesels oor jagstories, liegstories en spookstories.

Baardberaad 136 - Boertopia 10.07.2024

Ek en Johan gesels oor die ideale Boerestaat.

Baardberaad 135 - Doringbos of brandende bos? 03.07.2024

Ek en Johan gesels politiek.

Baardberaad 133 - Bly of gly? 19.06.2024

Ek en Johan gesels politiek en of daar nog n toekoms vir die jeug hier in die land is.

Baardberaad 132 - Wouter se babelaas 29.05.2024

Ek en Tiaan gesels oor wat die kiesers kan verwag noudat die kruisies getrek is.

Baardberaad 130 - Geskiedenis van die Afrikanervolk 22.05.2024

Ek en oom Connie Bodenstein gesels oor sy lekker lees geskiedenis boek. n Moet vir elke boekrak.

Baardberaad 131 - Duimpies en ander verkiesingsverpestinge 22.05.2024

Ek en Johan gesels oor verpestings wat saam met n verkiesing loop.

Baardberaad 128 - Hoenders en goete 01.05.2024

Ek en Johan gesels oor hoenders en ander goete.

Baardberaad 127 - Oranje golf 20.03.2024

Ek en Johan gesels oor die Oranje golf. volkswelsyn en ander sake.

Baardberaad 126 - Volk simbole 14.03.2024

Ek en Johan gesels oor volk simbole en ander sake.

Baardberaad 125 - Grondgryp gedoentes 06.03.2024

Ek en Johan gesels oor die grondgrype in Bloemfontein en ander sake.a

Baardberaad 124 - BELA Wetgewing 05.03.2024

Ek en Cornelius gesels oor die BELA wetgewing.

Listen to the Baardberaad podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.