GROOTfm 90.5
Ander programme
Enige ander lekker GROOT onderhoude oor spesiale geleenthede wat buite ons normale program-formaat val.
Author
GROOTfm 90.5
Category
Podcast website
Latest episode
Jun 28, 2026
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Jennifer het met Pastoor Philip Botha van Fresh Africa gesels 09.09.2019 20:07
Enige ander lekker GROOT onderhoude oor spesiale geleenthede wat buite ons normale program-formaat val.
Goeie Nuus Vrydag 16.08.2019 4:15
GROOTfm 90.5 en Pharma Valu se omgeeprojek skop af!
Jennifer het met Nadia van Bet-Seber huis van hoop gepraat. 12.08.2019 22:50
Enige ander lekker GROOT onderhoude oor spesiale geleenthede wat buite ons normale program-formaat val.
Jennifer gesels met Willem Botha 08.08.2019 15:41
Enige ander lekker GROOT onderhoude oor spesiale geleenthede wat buite ons normale program-formaat val.
Jennifer gesels met ReBORN 06.08.2019 13:31
Jennifer het met die nuwe groep ReBORN gesels oor hulle nuwe enkelsnit-Long Road en hulle planne voorentoe.
Mandela Dag - SPAR Northrand 18.07.2019 4:39
SPAR Northrand het besluit om vir Madibadag 154 van hulle winkels uit te daag om blikkies kos te skenk vir GROOTfm90.5 se #lositbeter projek! Ons het by hulle ‘n draai gaan maak waar 'n span van 18 mense al van vroeg die oggend die telefone wit warm gebel het om seker te maak ons kan 'n hele paar leë koskaste bietjie beter los as wat ons dit gekry het... 'n Baie opwindende "telethon" en teen 10:30...
#JouMenseMyMense – 25 Junie – Just Being Marinel 25.06.2019 7:14
Nelmari en IP van Niekerk is beide onderwysers. Nelmari by Hoërskool Montana en IP by Hoërskool Akasia. Hulle is in 2008 getroud en hulle pragtige dogtertjie, Marinel is in 2010 gebore. Alles het aanvanklik perfek gelyk tot op so 9 maande oud. Marinel kon nog nie sit nie en IP en Nelmari is na die Babaterapiesentrum verwys waar die terapeute hulle op ‘n paar duidelike agterstande gewys het ten ops...
#JouMenseMyMense - 18 Junie 2019 - Kosmos Care Centre 18.06.2019 7:16
Die “Kosmos Care Centre” in Onderstepoort is al vir 27 jaar lank ‘n veilige hawe vir van bejaardes en persone met verskillende gestremdhede tot desperaat arm en behoeftige mense en selfs verslaafdes wat weer op hulle voete probeer kom. Die hoeveelheid inwoners wissel soms van dag tot dag, maar winter is verseker die besigste tyd soos mense sonder enige ander heenkome kom aanklop op soek na skuilin...
Jennifer het met Carina Nel, Jacques Blignaut en Candice Weber 16.06.2019 40:37
Carina Nel, Jacques Blignaut en Candice Weber gesels oor hoe hulle hulle gawes uitleef in die vermaaklikheids bedryf en terselfde tyd goeie rolmodelle vir die jeug kan wees.
Intiem onderhoud 11.06.2019 13:36
BOU VERTROUE IN JOU HUWELIK”
Intiem onderhoud 06.06.2019 13:10
“PASOP VIR DIE VIER GEVAARSONES.” “BESKERM JOU HUWELIK SO.”
Jennifer gesels met Etienne Piek van Mergon 02.06.2019 5:39
Enige ander lekker GROOT onderhoude oor spesiale geleenthede wat buite ons normale program-formaat val.
#JouMenseMyMense - 28 Mei 2019 - Hospitaalbesoek: Chardiney Ludick 28.05.2019 5:41
Chardiney Ludick (4) het ongeveer 3 maande gelede aanvalle begin kry wat dokters aanvanklik gedink het is epileptiese aanvalle. Na verskeie toetse het hulle later bevestig dat dit deur ‘n breingewas veroorsaak word, wat vermoedelik oor die afgelope jaar gegroei het. Chardiney het begin met medikasie om te kyk wat die uitwerking op die gewas sal wees, maar toe sy laas Dinsdagoggend weer ‘n aanval b...
Goeienuus Vrydag 24 Mei 15:30 24.05.2019 4:02
Goeie Nuus Vrydag 24 Mei 2019 – ‘n Terugblik op ons besoek aan Wollies saam met die span van Cosmo Industrial en die Woeries van Hoërskool Centurion het gewoeker om ‘n hele berg baadjies in te samel.
#JouMenseMyMense saam met SPAR – die versorgers van Wollies – 21 Mei 2019 21.05.2019 7:52
Wollies se oorspronklike doel toe Cilla Trexler in 2003 begin het, was om so veel as moontlik diere te steriliseer. Dit het egter nie daar gestop nie. Sy en haar span het meer en meer betrokke geraak om verwaarloosde en mishandelde diere te help en so het hulle spoedig ontwikkel tot ‘n volskaalse operasie en niewinsgewende organisasie wat vandag bekend staan as “Wollies Animal Shelter” – ‘n dieres...
Goeienuus Vrydag 17 mei 10:30 17.05.2019 6:57
Afrikaans Hoër Meisieskool en Hoërskool Waterkloof het kragte saamgespan vir GROOTfm 90.5 se #BlikkiesenBaadjies Winterprojek 2019! Bjorn Barnard, Onderhoofseun van Waterkloof in die portefeulje van lewensverryking saam met Waterkloof se onderhoofdogter, Suzaan de Villiers het verskillende skole genader om saam te werk aan die insameling vir GROOTfm se projek ten bate van Pen en Helpende Hand. Mil...
Goeie Nuus Vrydag - #JouMenseMyMense 17.05.2019 4:51
‘n Goeie Nuus Vrydag terugblik op ons #JouMenseMyMense projek van 14 Mei 2019 ten bate van Juffrou Maretha Kruger van Hoërskool Centurion, moontlik gemaak deur ons borge We Buy Cars, Cosmo Industrial, King Price, Vision Properties en SPAR.
#JouMenseMyMense saam met SPAR - Juffrou Maretha Kruger 14.05.2019 8:35
Toe die Woeries vanoggend 10 uur op die skool se aantreeblad bymekaar kom, het niemand geweet wat vir geliefde Juffrou Maretha Kruger (44) voorlê nie... Inteendeel, min mense het tot vandag geweet dat sy na ‘n lang dag op haar voete voor in die Duitse klas of op die sportveld waar sy Netbal, Sagtebal en Hokkie afrig, in die aand omtrent net kan lê met warmsakkies vir die pyn of dat sy op 5-jarige...
Intiem onderhoud 13 Mei 13.05.2019 8:53
Enige ander lekker GROOT onderhoude oor spesiale geleenthede wat buite ons normale program-formaat val.
#JouMenseMyMense 7 Mei 2019 - SPAR en COSMO Industrial versorg-die-versorgers 07.05.2019 5:18
“My oom Loeks van Niewenhuizen en my tannie het hier by Huis Silversig gebly. My Tannie het 10 jaar voor dit ‘n beroerte gehad en sy kon nie praat nie. Toe my oom op sy einde was, het hulle my laat weet om te kom. Ek het hier by hom gesit en gesien hoe hulle hom versorg. Daai laaste 2, 3 ure voor hy oorlede is... hoe mooi hulle met hom gewerk het. Hulle het ‘n ander talent. Dit was vir my baie spe...
Jesus Film Projek 05.05.2019 31:09
Hullebediening is drievoudig: 1.) Mike is verantwoordelik vir al die Jesus Film Projek spanne in Suid Africa se film wys toerusting. 2.) Natasha is die koördineerder vir die Magdalena Vroue Film strategie in Suid Afrika en 3.) Hulle is die stigters van Eco Ministry waar ons uitreik onder staf met die Jesus Film Projek Strategie in die eko toerisme bedryf.
#JouMenseMyMense saam met SPAR – 30 April 2019 – Huis Gracia se ma van vele 30.04.2019 7:38
“Ek was ‘n nommer, ‘n bed en ‘n bord kos,” beskryf een dogter haar kinderhuis lewe voor sy by Huis Gracia, ‘n plek van veiligheid in die noorde van Pretoria kom bly het. Vir baie ander soos sy, was dit ‘n laaste uitweg en kans. Net 12 van die 82 kinders het enige kontak met enige familie, maar hier word vreemd-vir-mekaar kinders wat ook elkeen deur ‘n hofbevel met ‘n tas vol seer en verniel by die...
Goeie Nuus Vrydag – 26 April 2019 – Martie Venter 26.04.2019 5:03
Martie se gesondheidstryd het 2 weke na haar geboorte begin toe sy ‘n bloedoortapping moes kry. Daar was komplikasies wat Atetose meegebring het en Martie se balans, gehoor en spraak aangetas het. Sy is op 19 jarige ouderdom - 29 jaar gelede - die eerste keer met kanker gediagnoseer: o.a. baarmoederkanker, borskanker, maagkanker tot waar sy die afgelope 4 jaar geen meer vaste kos kan eet nie. In 2...
#JouMenseMyMense – Martie Venter – 23 April 2019 23.04.2019 6:27
Martie se German Sherperd, Flekkie keer eers beskermend by die voordeur van haar woonstel voor ons as’tware sy toestemming het om in te stap. Ons weet nie heeltemal wat om te verwag nie. Amper soos Ria toe Martie daardie eerste dag voor haar huis stop om na die woonstel te kom kyk. Sy kon nie mooi hoor wat Martie oor die foon probeer sê nie. As jy haar ontmoet sien jy eers net haar vriendelike ges...
#JouMenseMyMense – 16 April 2019 – Oom Danie en Sungardens Hospice 16.04.2019 6:08
“Ek wil julle harte pick,” was die woorde waarmee Danie Engelbrecht sy briefie begin het. “Ek wil graag iets vir Sungardens Hospice doen, want vir die eerste keer in my lewe besef ek hoe afhanklik terminaal siek mense van ‘n plek en diens soos dié van Hospice is.” Op 28 Januarie 2019 het Danie sy pa by die lughawe gaan aflaai om in Namibië by Danie se broer te gaan kuier. Twee weke later toe hy te...
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.