Maroela Media
Taaltoffie
Ons gesels met skrywers, deel interessanthede oor boeke en luister saam na boekvoorlesings. "Taaltoffie" word vervaardig deur Maroela Media.
Koniecznie odwiedź stronę podcastu i wesprzyj twórcę: maroelamedia.co.za
Gdzie słuchać?
Podcasty w aplikacji Replaio Radio Już wkrótcePodcasty trafią do aplikacji już wkrótce. Zainstaluj teraz i jako pierwszy zobacz nowe podejście do podcastów
Odcinki
‘Joie de vivre’-swerfjaar vir Marita en haar Franse man 12.09.2025 23:52
“Daar was baie onsekerhede. Dit is deel van die ‘vrees’ in die titel, maar hier is ons vandag en kan ons terugkyk op ʼn wonderlike jaar met baie herinneringe.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media
Marion Erskine bring nuwe jeugroman huis toe 11.09.2025 20:50
Hoewel Marion Erskine nou al ʼn geruime tyd in die buiteland woon, koester hy deur die Lekkerleesboekrak-gemeenskap, waarvan hy die stigter is, nog ʼn hegte band met Suid-Afrika en sy mense. Facebook · Toetentaal op Maroela Media
‘Die uitvaart’ ondersoek hoe ons oor die dood dink 23.08.2025 12:13
“Dit kan nie maklik wees om elke dag in ʼn morbiede omgewing te werk nie.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media
Bettie Kemp stof Ta’ Miem se Afrikaans af 19.08.2025 21:36
“Jy moet nou onthou, sy het 100 jaar geleef: van 1875 tot 1975. Daar is Afrikaanse woorde in haar werk wat selfs ek nie meer verstaan nie.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media
Afrikaans se storie in ‘Sagmoedige Neelsie’ vertel 12.08.2025 39:36
Kom luister saam na “Sagmoedige Neelsie”, die verhaal van Afrikaans se ontstaan soos CJ Langenhoven dit ervaar het. Facebook · Toetentaal op Maroela Media
Geloof die goue draad in Karlien se storie 03.08.2025 12:53
“Daar is definitief dinge wat ek nie eksplisiet uitgespel het nie, omdat ek baie respek het vir mense en die paaie wat hulle loop.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media
Demi-Leigh vind identiteit in hemelse kroon 11.07.2025 19:28
“Dit is so spesiaal om te weet dat hierdie boek ook op my eie dogtertjie se boekrak gaan wees.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media
Elke vrou se storie waardig, veilig in God se hande 04.07.2025 12:57
“My boodskap aan vroue is dat jy God se geliefde is. Hy het ʼn plan met jou lewe en jou storie.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media
Boekvoorlesing | ‘Sielstryd’ neem jou na hart van geveg teen Bela-wet 30.06.2025 37:04
Bela is nie net ʼn wetsontwerp nie – dit is ʼn sielkundige grens. In “Sielstryd” skryf dr. Dirk Hermann van die oomblik toe ʼn gemeenskap opgestaan het vir hul regte. Kom luister na ʼn kort opsomming van dié boek, voorgelees deur Hermann. Facebook · Toetentaal op Maroela Media
Dié vredemaker loop die pad saam met God 28.06.2025 12:42
“As ek en jy vrede het met wie ons is, dan loop ons die wêreld as heel mense in en dit help om die wêreld ʼn beter plek te maak.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media
Nalatenskapjoernaal vir mans wil help om stories te bewaar 08.06.2025 13:55
“Mense voel dat hulle lewensverhale nie eintlik belangrik is nie, maar my ma s’n is ʼn gewone storie. Sy het geskryf oor hoe sy oor alledaagse dinge dink en voel.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media
Legio stories oor Afrikaans om te vertel 31.05.2025 19:52
“Daar is soveel stories van Afrikaans soos wat daar groeperings in die groter taalgemeenskap is.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media
Letterprojek vier Afrikaans in al sy prag 17.04.2025 11:52
Nege reusagtige, kleurvolle letters wat die woord “Afrikaans” spel, vertrek op 1 Mei saam met ʼn konvooi uit Pretoria. Facebook · Toetentaal op Maroela Media
Ma se ode aan seun met downsindroom 11.04.2025 16:19
“Dit is ʼn ode aan my seun, want hy is tien monumente op die dorpslein werd.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media
Willie Spies optimisties oor ‘eierigting’ in SA 30.11.2024 17:58
“Dit is ongelooflik opwindend, want as jy jou eie ding op jou manier doen dan word dit hanteer soos wat dit jou pas.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media
Kroos lei Felicia Snyman-du Toit na kinderboekwêreld 22.11.2024 13:23
“Vandat ek elke aand saam met my kinders lees, het ek mettertyd begin dink aan stories wat ek self graag saam met hulle sal wil lees.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media
Só word geliefde prof. Hans onthou 02.11.2024 16:53
Maroela Media het ʼn insetsel saamgestel met ʼn paar huldeblyke van mense wie se lewens hy aangeraak het. Facebook · Toetentaal op Maroela Media
Prof. Hans du Plessis se verwerking van 1 Korinthiërs 13 27.10.2024 1:19
Prof. Hans du Plessis se verwerking van 1 Korinthiërs 13. Voorgelees deur Johny Klein. Facebook · Toetentaal op Maroela Media
Ilse Verster lewe in lig ná donker verlede 18.10.2024 11:15
“Daar is ʼn lewe ná mishandeling, egskeiding en eensaamheid. Jou lewe kan verander, solank jy net onwrikbaar vashou aan God se redding.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media
‘Bloedbroers’ se ervarings van Smokeshell onthou 12.10.2024 11:29
“Min mense het geweet hoe fel die Bosoorlog in die noorde van die destydse Suidwes-Afrika en die suide van Angola regtig was.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media
Genesingspad vir Johnny Davids ná kinderjare se seer 23.09.2024 11:52
Die bekende aanbieder se outobiografie vertel die verhaal van sy onstuimige grootwordjare op die Kaapse Vlakte en hoe hy bo sy omstandighede uitgestyg het. Facebook · Toetentaal op Maroela Media
Afrikaanse humor op sy beste 18.09.2024 4:52
Min dinge kom by Afrikaanssprekendes se byna natuurlike manier om die humor in situasies raak te sien en met oorgawe te lag. Facebook · Toetentaal op Maroela Media
Raak só by Afrikaans 100 betrokke 13.09.2024 10:36
“Mense moenie dink hulle moet komitees stig en derduisende rande uitgee om deel te neem en Afrikaans se eeufeeswording te vier nie.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media
Goeie dosis humor in taalskatte 11.09.2024 4:26
Jou bene onder die arms neem, soos ʼn sleg gestopte kafsak lyk, om ronde beentjies te hê … Kom luister wat Leon en Amanda de Stadler oor humor in idiomatiese Afrikaans sê. Facebook · Toetentaal op Maroela Media
Taalryke erfenis van Afrikaanse spreekwoorde 03.09.2024 5:49
“Omdat Afrikaans en Engels so naby aan mekaar in Suid-Afrika leef as omgangstaal of spreektale, is dit tog logies dat ons woorde en begrippe by mekaar sal gaps en gebruik.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media
Podobne podcasty
Replaio nie jest wydawcą podcastów; nazwy audycji, okładki i audio należą do ich autorów i są rozpowszechniane przez publiczne kanały RSS