Radio Pulpit
Perspektief
Kry 'n Goddelike perspektief oor wêreldse kwessies. Perspektief is ‘n aktualiteits program op Radiokansel 657AM, dit neem besprekingspunte verder deur daarna te kyk deur die lens van die Skrif.
Koniecznie odwiedź stronę podcastu i wesprzyj twórcę: www.radiopulpit.co.za
Autor
Radio Pulpit
Kategoria
Strona podcastu
Ostatni odcinek
30 wrz 2026
Gdzie słuchać?
Podcasty w aplikacji Replaio Radio Już wkrótcePodcasty trafią do aplikacji już wkrótce. Zainstaluj teraz i jako pierwszy zobacz nowe podejście do podcastów
Odcinki
Het die wêreld sy hart verloor? 08.04.2026 52:28
Jannie Pelser en gaste, Gert van der Westhuizen, Dr. Braam Hanekom en Dr. Andre Bartlett gesels oor die vraag wat vandag voorstaan: het die wêreld sy hart verloor? Of, dalk meer direk vir ons tyd: het die maghebbers en nasies van hierdie aarde die plot totaal verloor in hul jag na vergelding en oorheersing? Perspektief
Die praktiese implikasie van die Paasgebeure in ons wêreld 01.04.2026 47:11
Jannie Pelser en Bernard Bekink gesels vandag oor die praktiese implikasie van die Paasgebeure in ons wêreld Perspektief
Menseregte: 'n Bybelse Mandaat of 'n Politieke Ideaal? 25.03.2026 52:07
Jannie Pelser en gaste, Dr. Jan Botha, Prof. Rothney Tshaka en Danielle Ellerbeck gesels oor menseregte - is dit 'n Bybelse mandaat of dalk 'n politieke ideeal? Perspektief
'n Teologie van Vrede 18.03.2026 55:00
Jannie Pelser en gaste, Prof. Jan-Albert van den Berg, Prof. Fanie Snyman, Dr. Jan Botha en Ds. Johan van der Merwe, gesels vandag oor die tema: alhoewel konflik tussen die VSA, Israel en Iran in intensiteit toeneem, styg daar ’n ander, gesamentlike stem op uit die wêreldwye geloofsgemeenskap. Van die Vatikaan tot by die Wêreld Raad van Kerke en ons eie Suid-Afrikaanse Raad van Kerke, is die boods...
Alle oë op die Midde Ooste 11.03.2026 53:13
Jannie Pelser en gaste, Prof. Barend Prinsloo, Roland Henwood en Dr. Oscar van Heerden, gesels oor die Midde-Ooste en hoe die konflik tussen Iran enersyds en Israel, met die ondersteuning van die VSA, andersyds gaan uitspeel Perspektief
Misdaad in SA & Midde Ooste 04.03.2026 54:44
Jannie Pelser en gaste, Willem Els, Herman Pretorius en Karin van Eck, gesels vandag weer oor die misdaad in SA en wat tans in die Midde Ooste aan die gang is Perspektief
Misdaad en geweld in SA - ons is in die knyp! 25.02.2026 51:30
Jannie Pelser en gaste, Dr Karin van Eck, Willie Els en Hermann Pretorius gesels oor misdaad en geweld in Suid Afrika - ons is in die knyp! Perspektief
STAATSREDE 2026 18.02.2026 54:03
Jannie Pelser en gaste, Prof Andre Duvenhage, Jan Bosman en Dr Pieter Mulder gesels vandag oor die STAATSREDE 2026 Perspektief
Plaaslike Verkiesings & die rol van Christene 11.02.2026 51:48
Jannie Pelser en gaste, Dr Jan Venter, Dr Braam Hanekom en Dawie Boonzaaier gesels oor die komende plaaslike verkiesings en die rol van Christene Perspektief
Midde Oosterse konflik & verandering van plekname 04.02.2026 53:45
Jannie Pelser gesels vandag met Ds Johan vd Merwe oor die Midde Oosterse konflik en vredesonderhandelinge. En dan gesels Jannie met Prof Hein Willemse en Dr Braam Hanekom oor die verandering van plekname en die sensitiwiteit daarvan Perspektief
Nuwe wêreldorde en die implikasies daarvan vir SA 28.01.2026 51:42
Jannie Pelser en gaste, Proffesore Pieter Duvenage, Andre Duvenhage en Jannie Rossouw gesels oor die sogenaamde nuwe wêreldorde en die implikasies daarvan vir Suid-Afrika Perspektief
Waarmee moet SA haarself besig hou in 2026? 21.01.2026 50:18
Jannie Pelser en gaste, Dr. Oscar van Heerden, Dr. Jan Venter en Herman Pretorius gesels oor waarmee moet Suid Afrika haarself besig hou in hierdie nuwe jaar 2026? Perspektief
Verwikkelinge tans in die wêreld 14.01.2026 50:11
Jannie Pelser en gaste, Theo Venter, Gert van der Westhuizen en Prof Anthoni van Nieuwkerk gesels vandag oor verwikkelinge wat tans in ons wêreld aan die gang in Perspektief
Groot nood in die Oos Kaap 07.01.2026 55:23
Jannie Pelser en gaste, Ds Eldrie Bester, Estelle Ellis en Ds Jan de Bruyn gesels oor die Oos Kaap en die groot nood in hierdie area Perspektief
Nuwejaars-wense 31.12.2025 42:43
Jannie Pelser en gaste, Barend le Grange, Jan Bosman, Bernard Bekink, Francois Botes en Jan Botha kom deel Nuwejaars-wense Perspektief
Kersgedagtes 2025 24.12.2025 44:59
Jannie Pelser en gaste, Gerhard Bothma, Roland Benwood, Juane van der Merwe-Mocke, Prof Abel en Rudi Swanepoel, kom deel hul Kersgedagtes Perspektief
Status Quo van SA en wêreld 17.12.2025 53:21
Jannie Pelser en gaste, Prof Theo Venter, Prof Erwin Schwella en Prof Christo van der Rheede, gesels vandag oor die status quo van Suid-Afrika maar ook die wêreld en hoe beweeg ons vorentoe Perspektief
Ras-gebasseerde diskriminasie 10.12.2025 53:05
Jannie Pelser en gaste, Prof Theo Venter, Adv. Francois Botes en Martin van Staden, gesels in vandag se Perspektief oor ras-gebasseerde diskriminasie Perspektief
Kan Donald Trump se narratief na die G20-beraad, verander word? 03.12.2025 52:15
Jannie Pelser en gaste, Dr Oscar van Heerden, Prof Hein Willemse en Prof Christo van der Rheede gesels in vandag se Perspektief oor die opwinding en euforie van die G20 wat nou agter ons lê. Intussen leef mnr Trump voort met die narratief van ’n sogenaamde volksmoord in Suid-Afrika en grootskaalse eiendomsvervreemding. Kan hierdie narratief verander word? Wie behoort dit te doen, en sal dit enigsi...
G20 - wat nou? 26.11.2025 49:31
Jannie Pelser en gaste, Prof Andre Duvenhage en Gert van der Westhuizen praat oor die G20 - wat nou? Perspektief
G20 Baniere 19.11.2025 49:36
Jannie Pelser en gaste, Connie Mulder , Schalk van Heerden en Hermann Pretorius gesels oor die baniere en borde wat opgerig word vir die G20 se aandag Perspektief
Kan verskillende gelowe saam vergader? 12.11.2025 50:08
Jannie Pelser en gaste, Ds Riaan de Villiers, Dr Andre Bartlett en Dr Andre van Niekerk gesels vandag oor die vraag of verskillende gelowe saam kan vergader? Perspektief
Die lotgevalle van die Palestyne in Gasa - is die krisis opgelos? 05.11.2025 49:23
Jannie Pelser en gaste, Ds. Riaan de Villiers, Dr. André Bartlett en Rev. René August gesels vandag oor die lotgevalle van die Palestyne in Gasa Perspektief
Oppad na 'n nuwe Suid-Afrika 29.10.2025 54:41
jannie Pelser en gaste, Barend la Grange, Dr. Lindie Koorts en Ds. Rudie Swanepoel gesels oor die tema: oppad na 'n nuwe Suid-Afrika Perspektief
Hoe lyk mag as dit nie meer deur waardes gereguleer word nie? 22.10.2025 51:07
Jannie Pelser en gaste, Dr. Lindie Koorts en Prof. Theo Venter, gesels vandag oor hoe lyk mag as dit nie meer deur waardes gereguleer word nie en hoe herstel ons geloofwaardigheid in instellings wat die publiek veronderstel is om te beskerm? Perspektief
Podobne podcasty
Replaio nie jest wydawcą podcastów; nazwy audycji, okładki i audio należą do ich autorów i są rozpowszechniane przez publiczne kanały RSS