OFM

OFM Nights

OFM Nights with Ashmund Martin, Mondays to Thursdays, 19:00 - 23:00 and 18:00 - 23:00 on Fridays.

Koniecznie odwiedź stronę podcastu i wesprzyj twórcę: www.ofm.co.za

Autor

OFM

Kategoria

Leisure

Strona podcastu

www.ofm.co.za

Ostatni odcinek

21 paź 2026

Gdzie słuchać?

Podcasty w aplikacji Replaio Radio Już wkrótce

Podcasty trafią do aplikacji już wkrótce. Zainstaluj teraz i jako pierwszy zobacz nowe podejście do podcastów

Pobierz z Google Play Zainstaluj za darmo Android prawie 10 mln pobrań · ocena 4,8 iOS niedługo

Odcinki

Op die Kassie met Bobby Stuurman 02.08.2023

Het met Bobby gesels oor sy rol in Arendsvlei wat op kykNET &kie te siene is.

Op Die Kassie met aktrise Jolene Martin 26.07.2023

Ek gesels met Jolene Martin oor haar hoof rol in kykNET se Arendsvlei wat jy Maandag tot Donderdag kan sien om 19:30. Die storie gaan oor ’n semiprivaat hoërskool op die Kaapse Vlakte wat bestuur word deur die Cupido-familie. Ons volg ’n broer en suster, beide onderwysers, wat vasberade is om ’n verskil te maak deur soveel as moontlik leerders in die gemeenskap toegang te gee tot kwaliteit onderwy...

Op Die Kassie met Early B 19.07.2023

Ons hoor hom rap oor potte, maar dié keer is die welbekende kletsrymer Early B regtig voor die potte en besig met verskeie disse, familie en natuurlik humor en ek gesels met hom oor sy kook program My ma kook beter as joune.

Op Die Kassie met Johnny Davids TV persoonlikheid 12.07.2023

Ek kuier saam met Johnny Davids wat jou saam op ’n reis neem na Suid-Afrika se voorste gholflandgoedere op Ysters Op Die Landgoed. Dit kan jy elke Saterdag op kykNET sien van 16:30 af.

Op Die Kassie met Sue Pyler Slabert 05.07.2023

Sue kom gesels met my oor haar telenovela rol in Verbode Liefde wat op kykNET te siene is.

Op Die Kassie met TV aanbieder Erns Grundling 28.06.2023

Elders Frankryk begin op 3 Julie 2023 op kykNET om 8pm en ek gesels met TV aanbieder Erns Grundling oor dit.

Op DIe Kassie met aktriese Simoné Pretorius 21.06.2023

Hartklop is n nuwe tv mediese drama wat die 18 Julie 2023 op kykNET begin en ek het met aktriese Simoné Pretorius oor dit gesels.

Op Die Kassie in gesprek met Tina Kruger oor Silverskermfees. 14.06.2023

Het met Tina Kruger die program hoof gesels oor wat ons alles die jaar by die Silverskermfees kan verwag.

Op Die Kassie Met Candice Bester 08.06.2023

Interview with Candice Bester from Die Real Housewives van die Wynlande

Ndlovu Youth Choir to set stage 'ablaze' during Bloem Show 26.04.2023

The City of Roses is gearing up for the exciting 140th edition of Bloem Show. Ashmund Martin spoke to members of the Ndlovu Youth Choir, who are set to perform there.

Akteur Edwin van der Walt oor sy karakter op kykNET-dramareeks,'Fraksie' 08.12.2022

Die veelsydige akteur Edwin van der Walt sluit by OFM Nights se Renaldo Schwarp aan om meer te deel oor sy karakter op die gewilde kykNET-dramareeks, FRAKSIE.

Sean-Marco Vorster oor trefferreeks, 'Fraksie' en pa-wees 04.11.2022

OFM Nights se Renaldo Schwarp gesels met akteur Sean-Marco Vorster oor sy rol in die kykNET dramareeks, Fraksie asook hoe pa-wees sy aanslag tot die karakter verander het.

Słuchaj podcastu OFM Nights w Replaio

Radio i podcasty w jednej aplikacji - za darmo, bez zakładania konta. Zainstaluj już dziś i nie przegap premiery

Pobierz z Google Play

Replaio nie jest wydawcą podcastów; nazwy audycji, okładki i audio należą do ich autorów i są rozpowszechniane przez publiczne kanały RSS