Lewende Woord Hartenbos

Lewende Woord Hartenbos Bybel 101

Dit is 'n Bybelstudie program aangebied deur Lewende Woord Hartenbos

Koniecznie odwiedź stronę podcastu i wesprzyj twórcę: podcasts.justcast.com

Autor

Lewende Woord Hartenbos

Kategoria

Religion

Strona podcastu

podcasts.justcast.com

Ostatni odcinek

23 wrz 2026

Gdzie słuchać?

Podcasty w aplikacji Replaio Radio Już wkrótce

Podcasty trafią do aplikacji już wkrótce. Zainstaluj teraz i jako pierwszy zobacz nowe podejście do podcastów

Pobierz z Google Play Zainstaluj za darmo Android prawie 10 mln pobrań · ocena 4,8 iOS niedługo

Odcinki

Bybel101 16 September 2026 23.09.2026

Bybel101 13 September 2026 Ons kyk vanaand saam na deel 3 van 1 Korinthiërs 115

Bybel101 9 September 2026 14.09.2026

Bybel101 9 September 2026: 1 Korinthiërs 15 Deel 2 Ons kyk verder na 1 Korinthiërs 15 en vanaand kyk ons saam na die feit dat ons as Christene ook uit die dood gaan opstaan

Bybel101 2 September 2026 07.09.2026

Bybel101 2 September 2026 1 Korinthiërs 15 Deel 1 Ons kyk na wat beteken dit as Jesus uit die dood opgestaan het en dat dit 'n kardinale deel van ons geloof is.

Bybel101 5 Augustus 2026 02.09.2026

Bybel101 5 Augustus 2026 Ons begin vanaand saam kyk na 1 Korinthiërs 12

Bybel101 22 Julie 2026 27.07.2026

Bybel101 22 Julie 2026 Ons kyk saam na 1 Korinthiërs 10 en hoe Paulus ons leer om saam met ongelowiges om te gaan en hoe ons lewens hulle lewens kan verander

Bybel101 24 Junie 2026 29.06.2026

Bybel101 24 Junie 2026 Ons het vanaand saam gekyk na 1 Korinthiërs 9 wat handel oor die regte van Paulus wat hy afgesê het om mense christene te maak

Bybel101 17 Junie 2026 22.06.2026

Bybel101 17 Junie 2026: 1 Korinthiërs 8 Ons het saam gekyk na Korinthiërs en hulle vraag oor afgode. Wat is afgode? Mag ons iets te doen hê met vleis wat geoffer is aan hierdie afgode

Bybel101 10 Junie 2026 15.06.2026

Bybel101 1 Korinthiërs 7 Ons kyk na Paulus se raad oor die huwelik en watse effek dit op ons as hedendaagse christene moet hê

Bybel101 27 Mei 2026 02.06.2026

Bybel101 26 Mei 2026: 1 Korinthiërs 6 Charl het met ons gesels oor die sondes waarop die kerk in Korinte trots was, asook die feit dat ons ganse liggaam God moet verheerlik

Bybel101 20 Mei 2026 25.05.2026

1 Korinthiërs 5 Charl het met ons vers vir vers deur 1 Korinthiërs gegaan en verduidelik hoe sonde in die Kerk aangespreek moet word

Bybel101 22 April 2026 04.05.2026

Bybel101 22 April 2026: 1 Korinthiërs 3

Bybel101 15 April 2026 20.04.2026

1 Korinthiërs 2 Charl het met ons gesels oor die wysheid van God wat verskil van die wysheid van mense en hoe Paulus die verduidelik het aan die gemeente in Korinte

Bybel101 8 April 2026 13.04.2026

1 Korinthiërs 1:18-31 Charl deel verder met ons oor die boek 1 Korinthiërs

Bybel101 15 Maart 2026 23.03.2026

Bybel101 18 Maart 2026: 1 Korinthiërs Inleiding Ons begin kyk na die boek 1 Korinthiërs en Charl het met ons begin deel oor die wêreld waarin Paulus was asook die gehoor van die gemeente in Korinte. Voor ons die boek gaan deur werk moet ons eers verstaan hoe die wêreld gelyk het vir die gemeente in Korinte

Bybel101 4 Maart 2026 09.03.2026

Bybel 101 4 Maart 2026: Obadja Ons kyk na die kortste boek in die Ou Testament en dit is Obadja. Charl gesels met ons oor die boodskap asook die konteks van die boek

Bybel101 18 Februarie 2026 23.02.2026

Bybel101 18 Februarie 2026 Ons kyk na Maleagi in die week se episode van Bybel101. Ons kyk wat God bedoel met die offers wat moet in kom asook na Sy beloftes van beskerming en voorsiening. Ons het ook gekyk na die feit dat ons nie die guns van God kan koop nie

Bybel101 11 Februarie 2026 17.02.2026

Bybel101 11 Februarie 2026: Sagaria Ons het saam gekyk na die profetiese boek Sagaria en hoe ons dit moet sien 2000 jaar nadat dit geskryf is

Bybel101 4 Februarie 2026 09.02.2026

Bybel101: Haggai Haggai is die tweede kortste boek van die Bybel en die eerste boek van 'n profeet wat teruggekeer het na Israel vanaf die ballingskap. In die boek sien ons dat ons deur ons prioriteite sal kan sien wie of wat ons waarlik aanbid

Bybel101 28 Januarie 2026 02.02.2026

Bybel101 28 Januarie: Habakuk Habakuk is 'n boek wat vandag net so relevant is as wat dit was toe Habakuk dit geskryf het, want dit handel oor die feit dat wanneer ons God soek in moeilike tye voel hy besonders vêr. Habakuk vra die vraag "Waar is God as dit sleg gaan?". Die mooiste van die boek is die feit dat God antwoord

Bybel101 21 Janaurie 2026 26.01.2026

Bybel101 21 Januarie 2026: Sefanja Ons kyk verder na die klein-profete en ons kyk die week na die boek Sefanja. Ons sien hoe God 'n hele streek veroordeel, maar ook dat ons God versoening sal bring

Bybel101 12 November 2025 17.11.2025

Bybel101 12 November: Nahum Nahum is 'n moeilike in die Ou Testament om rede dit lyk of God baie kwaad is en dat sy wreek onregverdig is, maar hoe strook dit met die res van die Bybel? Hoe sien ons die liefde van God in Nahum? Sulke vrae beantwoord Charl in hierdie week se episode van Bybel101

Bybel101 5 November 2025 10.11.2025

Bybel101 5 November 2025: Jona Jona is 'n baie indrukwekkende klein profeet, want dit is die enigste boek wat slegs handel oor die profeet en feitlik geen van sy profetiese woord aanvaar nie. Tog het die boek 'n boodskap nie net vir die mense van Nineve nie, maar ook vir ons wat tans die boek lees. Charl skets vir ons die konteks van die boek asook die mooiheid van Jona se wonders

Bybel101 29 Oktober 2025 03.11.2025

Bybel101 29 Oktober 2025: Miga Ons het die week gekyk na Miga en die woord van God wat hy aan sy tydsgenote gebring het. Ons het gesien sy woord is relevant vir ons vandag ook, omdat ons besef God is Heilig, Regverdig en Genadig

Bybel101 22 Oktober 2025 27.10.2025

Bybel101 22 Oktober 2025: Hosea God het Hosea gebruik om Sy vergifnis en Genade aan die volk Israel te bewys. Hierdie week het Charl met ons alles gedeel oor Hosea

Bybel101 15 Oktober 2025 20.10.2025

Bybel101 15 Oktober: Amos Ons het begin kan kyk na die Klein Profete en Charl het met ons gesels oor die boodskap van Amos en wat die impak van sy boodskap op ons moderne mense se lewe is

Słuchaj podcastu Lewende Woord Hartenbos Bybel 101 w Replaio

Radio i podcasty w jednej aplikacji - za darmo, bez zakładania konta. Zainstaluj już dziś i nie przegap premiery

Pobierz z Google Play

Replaio nie jest wydawcą podcastów; nazwy audycji, okładki i audio należą do ich autorów i są rozpowszechniane przez publiczne kanały RSS