Marlou

Kom Ons Koffie met Marlou Strydom

Music AF ↓ Odcinki: 6

Kom ons koffie is ’n geselsprogram waar ons die mense agter die musiek leer ken. In ’n gemaklike, eerlike omgewing gesels Marlou Strydom met Suid-Afrikaanse musikante oor hul persoonlike reise — die hoogtepunte, die struwelinge en die lewe agter die verhoog. Hier is dit nie net oor die liedjies wat jy hoor nie, maar oor die stories van die mense wat dit skep. Sit saam, skink ’n koppie koffie, en luister hoe ons dieper delf in die lewens en harte van ons kunstenaars.

Koniecznie odwiedź stronę podcastu i wesprzyj twórcę: podcasters.spotify.com

Autor

Marlou

Kategoria

Music

Strona podcastu

podcasters.spotify.com

Ostatni odcinek

11 lut 2026

Gdzie słuchać?

Podcasty w aplikacji Replaio Radio Już wkrótce

Podcasty trafią do aplikacji już wkrótce. Zainstaluj teraz i jako pierwszy zobacz nowe podejście do podcastów

Pobierz z Google Play Zainstaluj za darmo Android 5 mln+ pobrań · ocena 4,8 iOS niedługo

Odcinki

#6 Koffie met Xander Steyn | Show Business, Musiek, Familie en Aanhou Voorentoe Gaan! 11.02.2026

In die eerste episode vir 2026, gesels ek met Xander Steyn, bekende dramaturg, show business enthusiast en die eienaar van The Rabbit Theatre School & Guesthouse in Bloemfontein. Ons gesles bietjie oor die draaie wat Xander se pad in die industrie al geloop en het waar hy homself orals al bevind het. Van 'n graad in argitektuur tot waar hy aanvanklik sy idee gekry het vir die Rabbit Theatr...

#5 Koffie met Anton Esterhuyse | Musiek Maak, Musiek Skryf en Werk Maak as 'n Musikant 08.12.2025

In hierdie week se episode gesels ek met Anton Esterhuyse, bekende komponis, pianis en musikale legende in Bloemfontein. Ek en Anton het bietjie in geduik oor wat dit beteken om vir jouself te werk in die musiek industrie en hoe hy vir homself 'n lewe kan maak as 'n musikant en komponis. Hy is 'n ou bekende in Bloemfontein en het ook al baie werk in die grooter Suid Afrika gedoen saam...

#4 Coffee with John Smit | Sound Engineering, Musicianship and the Musician Lifestyle 21.11.2025

In this week's episode, we talk with John Smit, Sound Engineer, Musician and just a general chilled guy and one of my mentors through my journey in the music industry! This was a really special conversation for me as I got to dive a bit deeper into the person behind the music and talk a bit with John about life and the history of the recording industry. Music is not just a profession for John,...

#3 Koffie met Arend Brink Jr | Musiek, Studies, Barista en Fietsry (Living a balanced life!) 14.11.2025

In hierdie week se episode gesels ek met Arend Brink Jr, sanger, drummer, studio klank ingenieur, barista en fietsryer. Ons gesels bietjie oor Arend se pad met musiek en hoe sy musikale familie hom help shape het as die musikant en mens wat hy vandag is. Musiek speel 'n groot rol, maar Arend is ook 'n begaafde barista (wat baie lekker koffie maak) en geniet dit ook om fiets te ry. Ons gese...

#2 Koffie met Werner Stander | 'n Koor of Twee en Entrepreneurskap 07.11.2025

In hierdie week se episode gesels ek met Werner Stander, leier en dirigent van DRIE kore in Bloemfontein! Ons gesels bietjie oor sy pad van skool jare af, hoe hy voor al die kore beland het en hoe mens oorleef in die musiek wêreld. Skink vir jouself 'n koppie koffie en kom luister saam soos ons gesels oor hoe lekker koor musiek is deesdae en hoe 'n koor meer as net 'n klomp mense is wa...

#1 Koffie met Angelo Mockie | Community en Musiek 31.10.2025

In die eerste episode van  Kom ons koffie  sit ek saam met Angelo Mockie — ’n kunstenaar, vervaardiger en musikant wie se reis met musiek deur baie mense aangeraak is. Luister saam soos ons die community agter Angelo se musiek ontdek! Ons gesels oor waar alles begin het, die uitdagings van die musiekwêreld, en die persoonlike oomblikke agter die songs. So skink vir jou ’n koppie koffie, sit terug,...

Słuchaj podcastu Kom Ons Koffie met Marlou Strydom w Replaio

Radio i podcasty w jednej aplikacji - za darmo, bez zakładania konta. Zainstaluj już dziś i nie przegap premiery

Pobierz z Google Play

Replaio nie jest wydawcą podcastów; nazwy audycji, okładki i audio należą do ich autorów i są rozpowszechniane przez publiczne kanały RSS