RSG
Finansies
'n Paneel kenners bespreek verskeie aspekte van persoonlike finansies.
Koniecznie odwiedź stronę podcastu i wesprzyj twórcę: www.rsg.co.za
Gdzie słuchać?
Podcasty w aplikacji Replaio Radio Już wkrótcePodcasty trafią do aplikacji już wkrótce. Zainstaluj teraz i jako pierwszy zobacz nowe podejście do podcastów
Odcinki
Finansies 21 Januarie 2020 21.01.2020 19:29
Suid-Afrikaners is baie diep in die skuld, en dit het ingrypende gevolge vir huishoudings. Hoeveel blaam moet kredietverskaffers dra?
Finansies 14 Januarie 2020 14.01.2020 23:43
Is jou beleggingsportefeulje reg gestruktureer vir die uitdagings van 2020?
Finansies 17.12.2019 18:39
Wat moet jy met jou pensioengeld doen wanneer jy bedank?
Finansies 10.12.2019 24:00
Wat moet beleggers doen om gereed te maak vir die moontlike afgradering van Suid-Afrika se beleggingstatus?
Finansies 19.11.2019 19:49
Ryk van Niekerk kyk na skelm beleggingskemas.
Finansies 12.11.2019 24:51
Marius Kruger van PSG Wealth sê daar is baie ooreenkomste tussen rugby en jou beleggings.
Finansies 29.10.2019 19:02
Wat is die gevare van finansiële transaksies tussen familielede?
Finansies 15.10.2019 19:29
Ryk van Niekerk kyk na die voor- en nadele van gestruktureerde beleggingsprodukte.
Finansies 08.10.2019 24:31
Hoeveel van jou pensioengeld moet oorsee belê word?
Finansies 17.09.2019 19:57
Ryk van Niekerk kyk na die belangrikheid van 'n testament.
Finansies 10.09.2019 25:29
Watter waarde kan finansiële adviseurs werklik toevoeg tot jou beleggings?
Finansies 20.08.2019 18:44
Wat is die finansiële implikasies wanneer 'n egpaar skei?
Finansies 13.08.2019 25:17
Die vrou en haar finansies.
Finansies 30.07.2019 24:20
Die belangrikheid van die diversifisering van jou beleggings.
Finansies 16.07.2019 22:48
Hoe goed spaar jy vir onverwagse uitgawes en vir jou aftrede?
Finansies 09.07.2019 24:00
Wat kan jy as belegger doen om jou opbrengste te optimaliseer?
Finansies 01.07.2019 20:50
Die kritieke belangrikheid van beplanning - 3 jaar voor aftrede.
Finansies 18.06.2019 22:59
Finansiële immigrasie.
Finansies 11.06.2019 25:56
Ben Vermeulen gee raad oor aftreebeplanning en die bestuur van aftreegeld.
Finansies 21.05.2019 23:44
Ryk van Niekerk kyk na Regulasie 28 van die Wet op Pensioenfondse, wat bepaal hoeveel van die fonds se geld in die verskillende bateklasse belê mag word.
Finansies 14.05.2019 25:11
Hoeveel is genoeg vir aftrede?
Finansies 30.04.2019 25:35
Ryk van Niekerk kyk na eiedom as 'n belegging.
Finansies 16.04.2019 24:34
'n Paneel kenners bespreek verskeie aspekte van persoonlike finansies.
Finansies 09.04.2019 22:43
Waarop moet beleggers in onseker tye fokus?
Finansies 19.03.2019 23:39
'n Paneel kenners bespreek verskeie aspekte van persoonlike finansies.
Podobne podcasty
Replaio nie jest wydawcą podcastów; nazwy audycji, okładki i audio należą do ich autorów i są rozpowszechniane przez publiczne kanały RSS