Apk Tzaneen
Die Apk Tzaneen Potgooi
Sola Scriptura – die Skrif alleen. Sola gratia – genade alleen. Sola fide – geloof alleen. Solus Christus – Christus alleen. Soli Deo gloria – aan God alleen die heerlikheid
Koniecznie odwiedź stronę podcastu i wesprzyj twórcę: apktzaneen.podbean.com
Autor
Apk Tzaneen
Kategoria
Strona podcastu
Ostatni odcinek
24 maj 2026
Gdzie słuchać?
Podcasty w aplikacji Replaio Radio Już wkrótcePodcasty trafią do aplikacji już wkrótce. Zainstaluj teraz i jako pierwszy zobacz nowe podejście do podcastów
Odcinki
God as Inwoner 24.05.2026 28:11
Verootmoediging: Mattheus 22 Skriflesing: Exodus 33:12-16 Handelinge 2:1-4 Liedere: As Toetrede: Ges 223:1, 2, 6 Lofsang: Ps 84:1, 2 Skuldbelydenis: Ges 226:3 Na Gv: Ges 235:3, 4 Slotsang: Ges 236:3
God se genade het die eerste woord 18.05.2026 39:06
Verootmoediging: Galasiërs 5:16-26 Skriflesing: Romeine 6:1-14 Liedere: As Toetrede: Ges 15:1, 2 Lofsang: Ps 116:1, 5 Skuldbelydenis: Ges 69:2, 3 Na Gv: Ges 69:4 Voor doop: Ges 115:2, 3 Seënbede: Ps 134:4 Slotsang: Ges 277:1, 2, 3
Eenrigting van moedeloosheid; retoer van vreugde! 26.04.2026 34:15
Verootmoediging: Lukas 15:11-32 Skriflesing: Lukas 24:13-35 Liedere: As Toetrede: Ges 93:1 Lofsang: Ps 89:1, 5 Skuldbelydenis: Ps 119:9 Na Gv: Ps. 119:14 Slotsang: Ges 89:2
Anker van die siel 19.04.2026 28:03
Verootmoediging: Jesaja 55:1-7 Skriflesing: Hebreërs 6:13-29 Liedere: As Toetrede: Ges 114:1 Lofsang: Ps 146:1, 2 Skuldbelydenis: Ps 130:1 Na Gv: Ges 41:1, 2 Slotsang: Ges 285:1, 2
Wat jy glo, is wat jy versprei 12.04.2026 29:44
Verootmoediging: Lukas 18:18-25 Skriflesing: Mattheus 28:11-20 Liedere: As Toetrede: Ges 9:1 Lofsang: Ps 100:1-4 Skuldbelydenis: Ps 25:2 Na Gv: Ges 298:2 Slotsang: Ges 43:3
Kruisdraer ... wapendraer ... agter die Koning aan! 16.03.2026 27:48
Skriflesing: Markus 15:21-22 Liedere: As Toetrede: Ges 9:1, 2 Lofsang: Ps 116: 1, 9, 10 Skuldbelydenis: Ges 191:5, 6 Na Gv: Ges 308:4 Slotsang: Ges 289:1
Die onlogiese liefde in die oop seldeur van Barabbas 22.02.2026 30:15
Skriflesing: Matthéüs 27:15-26Volgende week: Arborpark & Aquapark Liedere: As Toetrede: Ges 22:1, 2 Lofsang: Ps 107:1, 2, 3 Skuldbelydenis: Ges 69:1 Na Gv: Ps 125:2, 3 Slotsang: Ges 187:3
Voorsmaak van Christus se krag en heerlikheid 15.02.2026 37:45
Skriflesing: Matthéüs 17:1-9 Liedere: As Toetrede: Ges 95 Lofsang: Ges 273:1, 2, 4 Skuldbelydenis: Ps 31:1 Na Gb: Ps 116:5, 7 Slotsang: Ges 12:1, 2, 3 Die erediens en nagmaal- bediening word vandag gelei deur prof. Alwyn Swanepoel van die Afrikaanse Protestantse Akademie (APA).
Hy sal sy kudde laat wei soos ‘n herder ... 08.02.2026 37:28
Skriflesing: Jesaja 39 en Jesaja 40:1 Liedere: As Toetrede: Ges 10:1, 2 Lofsang: Ps 84: 1, 3 Skuldbelydenis: Ges 79:1 Na GV: Ges 75:1. 2 Slotsang: Ps 33:1. 5
Hy gee hoop en moed 08.02.2026 33:52
Skriflesing: Eségiël 37:1-14 Liedere: As Toetrede: Ges 338:1, 3 Lofsang: Ges 51:1, 2 Skuldbelydenis: Ps 130:1 Na Gb: Ps 33:11 Slotsang: Ges 209:1, 2
Gulsigheid laat jou verstik aan God se goedheid 25.01.2026 25:38
Skriflesing: Numeri 11: 1 - 23 ; 31- 35 Liedere: As Toetrede: Ges 6: 2 Lofsang: Ps 46: 1 en 6 Skuldbelydenis: Ges 84: 11 Na GV: Ps 33: 1 en 5 Slotsang: Ges 241: 1
Geloof sonder vrees, huiwering of kompromie .. 18.01.2026 27:40
Skriflesing: Daniël 3 en Handelinge 5:29 Liedere As toetrede: Ges 22:2 Lofsang: Ges 43:1,3,4 Skuldbelydenis: Ps 38:1,6,8,17 Voor GV: Ges 294:1,4 Slotsang: Ges 48:1,5
Christus alleen. Punt 13.01.2026 42:45
Skriflesing: 2 Konings 22-23 Liedere: As Toetrede: Ges 18 Lofsang: Ps 48:1, 2 Skuldbelydenis: Ges 69:3 Na Gv: Ges 275:4, 5 Voor nagmaal: Ps 146:5 Na nagmaal: Ges 317:2 Slotsang: Ges 94:4
Genade alleen. Punt 13.01.2026 33:06
Skriflesing: Génesis 12:1-4; 17:1-7 Liedere: As Toetrede: Ges 19 Lofsang: Ps 100:1-4 Skuldbelydenis: Ges76 Na Gv: Ges 29:2 Voor doop: Ges 114:1, 2 Seënbede: Ps 134:4 Slotsang: Ps 105:4, 5
Wat beteken ware verlossing? 13.01.2026 26:34
Skriflesing: Exodus14: 5-31 As Toetrede: Lofsang: Ges 12:3 Ps 18: 1 en 20 Skuldbelydenis: Ps 130:1 Na Gb: Slotsang: Ges 75:1 Ps 116:1 en7
God is ook groot in die kleine; want sy beloftes bly waar 21.12.2025 34:05
Verootmoediging: Exodus 20 Skriflesing: Exodus 1:1—2:10 Liedere: As Toetrede: Ges 172 Lofsang: Ps 8:1, 3, 4 Skuldbelydenis: Ps 38:1 Na Gb: Ges 87:1, 2 Slotsang: Ges 249:3, 4
Adv. Jesus Christus in ons regspan! 14.12.2025 53:55
Verootmoediging: Exodus 20 ONTHOU : GELOFTEDAG DV 16 Desember KERSDIENS DV 25 Desember om 09:00 Skriflesing: 1 Johannes 1:5—2:6 DIENSBEURTE Vandag: Harmonie/Eiland & Noordwyk Volgende week: Aborpark & Aquapark Liedere: As Toetrede: Ges 141:1, 2 Lofsang: Ps 116:1, 2, 3 Skuldbelydenis: Ps 130:1 Na GV: Ps 130:2 Slotsang: Ges 71:4
Yster wat dryf; ‘n kerk wat staan 30.11.2025 35:07
Verootmoediging: Mattheus 22 Skriflesing: 2 Konings 6:1-7 Liedere: As Toetrede: Ges 267:1 Lofsang: Ps 107:1, 20, 21 Skuldbelydenis: Ps 38:5 Na GV: Ges 299:1 Seënbede Ps 134:4 Slotsang: Ges 265:1, 2
Podobne podcasty
Replaio nie jest wydawcą podcastów; nazwy audycji, okładki i audio należą do ich autorów i są rozpowszechniane przez publiczne kanały RSS